01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEESSIKLUS DRIE (sien bl. xii)

VOLGENS DIE OORSPRONKLIKE SKRYWER SE BEDOELING OP PARAGRAAFVLAK

Hierdie is ‘n studiegidskommentaar, wat beteken dat jy verantwoordelik is vir jou eie verklaring van die Bybel. Ons

moet elkeen wandel in die lig waaroor ons beskik. Jy, die Bybel en die Heilige Gees is prioriteit in verklaring. Moenie

hierdie voorreg aan ‘n kommentaarskrywer prysgee nie.

Lees die paragraaf in een slag deur. Identifiseer die onderwerpe. Vergelyk jou onderwerpverdeling met die ses

vertalings hierbo. Paragrafering is nie geïnspireerd nie, maar is die sleutel tot die oorspronklike skrywer se bedoeling – die

hart van verklaring. Elke paragraaf het een, net maar één onderwerp.

1. Eerste paragraaf

2. Tweede paragraaf

3. Derde paragraaf

4. Ens.

AGTERGRONDSTUDIE

A. Om die historiese konteks van hierdie hoofstuk vas te stel, is moeilik. Dit kan inpas op enige stadium van die

prediking van Jesaja. Hedendaagse kenners weet eenvoudig nie die hoe en waaroms van die samestelling van

profetiese boeke nie.

B. Hierdie was ‘n populȇre volksliedjie maar dis onbekend of dit in die temple of op die markplein gesing is.

C. Dit is nodig om in gedagte te hou dat bevoorregting met verantwoordelikheid gepaard gaan (vgl. Luk. 12: 48).

D. Op verskeie plekke in Die NT is daar blyke dat volksliedjies in gebruik was (vgl. Mat. 21:33-46; Mark. 12:1-2;

Luk. 20: 9-19).

E. Hou in gedagte dat Juda ten tye van Jesaja besondere voorspoed beleef het en in sulke tye neig mense tot

geestelike vervlakking en maak hulle op eie vermoëns staat eerder as op God en sy verbondsbeloftes en bepalings.

KORT RAAMWERK

a. ’n liedjie wat ‘n gelykenis is (verse1-6)

b. die interpretasie daarvan is ironies (vers 7)

c. oordeel van JHWH die uiteinde (verse 8-30)

1. ’n reeks van ellendes (verse 8-23)

2. oordeel (verse 24-30)

2.1. in die natuur (vers 25)

2.2. deur invallers en oorlog (verse 26-30)

NASB (HERSIENE) TEKS: 5:1-2

1 Let me sing now for my well-beloved

A song of my beloved concerning His vineyard.

My well-beloved had a vineyard on a fertile hill.

2 He dug it all around, removed its stones.

And planted it with the choicest vine.

And He built a tower in the middle of it

And also hewed a vine vat in it;

Then He expected it to produce good grapes,

But it produced only worthless ones.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 5:1-2.

5:1 OAV “Laat my tog sing”

NAV “Ek wil sing”

CUM-MVB “’n Lied”

CUM-NLV “Ek wil. . .sing”

NASB “Let me sing”

57

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!