01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2. roep sy naam aan! – BDB 894, KB 1128, Qal-IMPERATIEF (in aanbidding)

3. maak sy dade onder die volke bekend! – BDB 393, KB 390, Hif‘il-IMPERTIEF

4. herinner hulle dat sy naam verhewe is! – BDB 269, KB 269, Hif‘il-IMPERATIEF

5. loof die Here in sang (lied) – BDB 274 (I) BDB 274, KB 273, Pi’el-IMPERATIEF (in aanbidding)

6. laat dit oor die hele aarde bekend word! – Ketiv (geskrywe), BDB 393, KB 390, Pual-DEELWOORD; Qere (hoe

gelees moet word) BDB 393, KB 390, Pual-DEELWOORD; Qere (om gelees te word as). BDB 393, KB 390,

Hofal-DEELWOORD (Owens, Analytical Key het ‘n Hif ‘il-DEELWOORD)

7. roep hardop! – DBD 843, KB 1007, Qal-IMPERATIEF, vgl. 54:1

8. juig en jubel! – BDB 943, KB 1247, Qal-IMPERATIEF, vgl. 54:1

Let weereens op die missionȇre mandaat, volke (vgl. 2:2-4; 51:4-5)!

12:4 OAV, NAV, CUM-MVB “roep sy naam aan”

CUM-NLV “prys sy naam”

NASB “call on His name”

Hierdie frase veronderstel ‘n aanbiddingsgeleentheid (vgl. Gen. 4:26; 12:8; 21:33; 26:25; Eks. 34:5-7; Rom. 10:9-13).

Sy Naam verteenwoordig sy persoon, sy karakter! Deur Hom aan te roep erken ons afhanklikheid van Hom, ons begeerte

om soos Hy te wees en vir Hom wel aangenaam te wees. Hierdie frase dui op ‘n begeerte tot vriendskap en vertroue

(fellowship – vgl. Jes. 43:1; 45:3,4)!

Die NIDOTTE, vol. 4, bl. 150, het ‘n uitgebreide lys met betrekking tot JHWH se naam.

1. sy naam kan geprys word (vgl. Joël 2:26)

2. dit kan geliefd wees (Ps. 5:11)

3. getuig word oor (Ps. 22:23; NAV)

4. gevrees word (Mal. 4:2)

5. kan gewag word (vgl. Ps. 52:9)

6. kan verkondig word (Jes. 12:4)

7. kan in gewandel word (Miga 4:5)

8. kan belaster word (Jes. 34:6 – NAV)

9. sy naam kan onteer word (Jer. 34:16 – NAV)

10. en oneer aangedoen word (vgl. Eseg. 36:21-23 – NAV)

Die volk van God kan oor Hom positief of negatief dink, maar hoe dink ons oor Hom (vgl. Mat. 5:13-16)?

12:6 Hierdie vers, “Hy woon tussen julle,” veronderstel die simboliek van die voetbank (footstool) van JHWH (leë

troonstoel) op die ark tussen die vlerke van die Gerubs. Dit is die plek waar hemel en aarde ontmoet. Hierdie beskrywing is

‘n parallel van die kind se naam, “Immanuel” wat God-met-ons beteken. Daar is geen groter seën denkbaar as die

teenwoordigheid van JHWH en ‘n persoonlike verhouding met Hom nie.

◙ OAV, NAV, CUM-MVB “die Heilige van Israel”

CUM-NLV “die Heilige Een van Israel”

NASB “the Holy One of Israel”

Sien die aantekeninge by 1:11 en 24.

126

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!