01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

doeleindes is dit nie juis hulpvaardig nie. Dit is interessant om te let daarop dat die UBS 4 sowel as die TEV deur

dieselfde entiteit gepubliseer word, en tog verskil die paragrafering.

5. The Jerusalem Bible (JB) is nog ‘n dinamiese eweknie-vertaling gebaseer op ‘n Franse Katolieke vertaling. Dit is

baie nuttig omrede die vergelyking van paragrawe vanuit ‘n Europese perspektief.

6. Die gedrukte teks is die 1995 Updated New American Standard Bible (NASB), wat ‘n woord-vir-woord vertaling

is. Die vers-vir-vers kommentaar volg hierdie paragrafering.

Derde Beginsel

Die derde beginsel is om die Bybel in verskillende vertalings te lees om die breedste moontlike greep te kry op die

spektrum van betekenis (semantiese veld) wat Bybelse woorde en frases kan hê. Dikwels kan ‘n Griekse woord of frase op

verskeie maniere verstaan word. Verskillende vertalings verhelder dus die verskeidenheid moontlikhede, en help om die

Griekse manuskrip se variasies te identifiseer en te verduidelik. Hierdie alternatiewe beïnvloed nie leerstellige waarheid

nie, maar help ons eerder in ons poging om die oorspronklike skrywer van die teks se bedoeling te herontdek.

Vierde Beginsel

Die vierde beginsel is om die literêre genre in ag te neem. Die oorspronklike geïnspireerde skrywers het verkies om

hulle boodskappe in verskillende vorme op te teken (bv. historiese narratief, historiese drama, poësie, profesie, evangelie

(gelykenis), brief, apokalipties). Hierdie verskillende vorme het spesiale sleutels tot interpretasie (sien Gordon Fee en

Doug Stuart, How to Read the Bible for All Its Worth of Robert Stein, Playing by the Rules).

Hierdie kommentaar bied ‘n vinnige manier vir die student om sy interpretasies na te gaan. Dit is nie veronderstel om

bepalend of voorskriftelik te wees nie, maar eerder informatief en gedagteprikkelend. Dikwels help ander moontlike

interpretasies ons om nie so bevooroordeeld, dogmaties of denominasie-vas te wees nie. Ontleders het ‘n wye spektrum

van interpretasie-moontlikhede nodig om die dubbelsinnigheid in die antieke teks raak te sien. Dit is skokkend hoe min

akkoord daar tussen Christene bestaan wat almal die Bybel as hulle brondokument erken.

Hierdie beginsels het my gehelp om baie van my historiese kondisionering te oorkom deur my te dwing om met die

antieke teks te worstel. Ek hoop dat dit vir jou ook tot seën sal wees.

ix

Bob Utley

East Texas Baptist University

Junie 1996

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!