01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

is; die byvoeging van waw verander die basiese betekenis van die tydvorm opsigself. Die waw-PERFEKTUM

werk goed by profesie, terwyl die waw-PERFEKTUM goed werk in narratiewe (bl. 54, 68).

Watts se definisie vervolg

“As ‘n fundamentele onderskeid tussen waw-konjunktief en waw-opeenvolgend, word die volgende verklarings

voorgestel:

1. Waw-byvoegend verskyn altyd om ‘n parallel aan te toon.

2. Waw-opeenvolgend verskyn altyd om ‘n reeks aan te toon. Dit is die enigste vorm van waw wat

saam met opeenvolgende imperfektums gebruik word. Die verhouding tussen die imperfektums wat

daardeur verbind word mag tydreekse, logiese gevolge, logiese oorsaaklikheid, of logiese

teenstellings wees. In alle gevalle is daar ‘n reeks,” (bl. 103).

E. INFINITIEF – daar is twee soorte INFINITIEWE

1. INFINITIEWE ABSOLUUT, wat “sterk, onafhanklike, treffende uitdrukkings is wat gebruik word vir

dramatiese effek. . .as ‘n onderwerp het dit dikwels nie ‘n geskrewe werkwoord nie, die werkwoord ‘gaan

wees’ wel verstaanbaar, natuurlik, maar die woord staan dramaties alleen,” (J. Wash Watts, A Survey of

Syntax in the Hebrew Old Testament, bl. 92).

2. INFINITIEWE KONSTRUK, wat “grammaties verwant is aan die sin deur voorsetsels, besitlike

voornaamwoorde en die konstrukverhouding,” (bl. 91).

J. Weingreen, A Practical Grammar for Classical Hebrew, beskryf die stand van die konstruk:

“Wanneer twee (of meer) woorde so naverwant is dat hulle ‘n enkele, saamgestelde idee vorm

is die afhanklike woord (of woorde) deel van die stand van die konstruk,” (bl. 44).

F. VRAAGSTELLERS

1. Hulle verskyn altyd aan die begin van die sin.

2. Belang vir verklaring

a. ha – verwag nie ‘n reaksie nie

b. halo’ – die skrywer verwag ‘n ‘ja’-antwoord

ONTKENNERS

1. Hulle verskyn altyd voor die woorde wat hulle ontken.

2. Die algemeenste ontkenner is lo’.

3. Die term ‘al het ‘n voorwaardelike konnotasie en word gebruik saam met WENSENDE en BEVELENDE

modaliteite

4. Die term lebhilti, wat ‘sodat. . .nie,’ beteken, word gebruik saam met die INFINITIEF.

5. Die term ‘en word gebruik saam met DEELWOORDE.

G. VOORWAARDELIKE SINNE (PROTASIS)

1. Daar is vier soorte voorwaardelike sinne wat basies parallel staan met Koine Grieks.

a. ‘n aanname dat iets besig is om te gebeur of ‘n aanvaarding dat dit reeds afgehandel is (EERSTE

KLAS in Grieks)

b. iets feitelik teenstellend en dus onmoontlik om te bewaarheid (TWEEDE KLAS)

c. iets wat moontlik of selfs waarskynlik is (DERDE KLAS)

d. iets wat minder waarskynlik is sodat dit onseker is of dit tot vervulling sal kom (VIERDE KLAS)

2. GRAMMATIKALE MERKERS

a. die veronderstelde werklikheid of ware stand van sake gebruik altyd ‘n INDIKATIEWE

PERFEKTUM of DEELWOORD en die protasis word ingelei deur

(1) ‘im

(2) ki (of ‘asher)

(3) kin of kinneh

b. die teendeel tot die feitelike stand gebruik altyd ‘n PERFEKTUM WERKWOORD of ‘n

DEELWOORD met die inleidende VOEGWOORD lu of lule

c. die meer waarskynlike stand van sake gebruik altyd ‘n IMPERFEKTUM WERKWOORD of

DEELWOORDE in die protasis, gewoonlik met ‘im of ki as inleidende VOEGWOORDE

d. die minder waarskynlike situasie gebruik IMPERFEKTUM SUBJUNKTIEWE in die protasis en

altyd met ‘im as ‘n inleidende VOEGWOORD

v

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!