01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 1:24-26.

1:24-26 JHWH maak hier melding van sy toekomsplanne omtrent die herstel van sy volk (vgl. vers 26) nadat Hy die slegte

leierskap veroordeel het.

1. “O wee, Ek sal vir My voldoening verskaf van my teëstanders,” vers 24 BDB 636, KB 688, Nif‘al-

IMPERFEKTUM in ‘n KOHORTATIEF vorm gebruik.

2. “en My wreek op my vyande,” vers 24, BDB 667, KB 721, Nif‘al-KOHORTATIEF

3. “en Ek sal my hand teen jou uitstrek, vers 25, BDB 996, KB 1427, Hif ‘il-KOHORTATIEF

4. “en jou skuim soos met loog uitsuiwer,” vers 25, BDB 864, KB 1057, Qal-IMPERFEKTUM, maar in ‘n

KOHORTATIEF-sin aangewend

5. “en al jou looddele wegneem,” vers 25, BDB 693, KB 747, Hif‘il-KOHORTATIEF

6. “En Ek sal jou weer regters gee soos vroeër,” vers 26, BDB 996, KB 1427, Hif‘iI-KOHORTATIEF

7. “en raadsmanne soos in die begin,” vers 26, dieselfde as #6, met een WERKWOORD, maar twee OBJEKTE wat

waarskynlik met die Eksodus verband hou.

Let daarop dat die doel van oordeel die herstel van die volk sal wees (vgl. vers 27).

1:24 Daar is twee Godsname in hierdie vers wat aandag verdien:

1. -2. adon JHWH, (tseba’ôt – vgl. Ps. 110:1; NIDOTTE vol. 4, bl. 1297-1298)

Die Here HERE van die leërskare (OAV)

Die HERE, die almagtige God (NAV)

Here, die Here, die Magtige van die hemelse leër (CUM-MVB)

Die Here, die almagtige HERE (CUM-NLV)

The Lord, GOD of Hosts (NASB)

3. die Magtige van Israel (OAV, CUM-MVB – vgl. Gen. 29:24; Ps. 132:2,5; Jes. 49:26; 60:16)

Die Sterke van Israel (NAV)

Die Heilige Een van Israel (CUM-NLV)

The Mighty One of Israel (NASB)

1:25-26 OAV “jou. . . jy”

NAV, CUM-MVB “jou. . . jou”

CUM-NLV “julle. . . julle”

NASB “you. . . your”

Uit die VROULIKE ENKELVOUD van die twee verse is dit duidelik dat JHWH die hoofstad van Juda, Jerusalem,

aanspreek; die ontroue stad word in al haar magstrukture aangespreek: militȇr, ekonomies en godsdienstig.

Soos wat verse 19 en 20 die WERKWOORD op ‘n kontrasterende manier (woordspel) gebruik het, doen Jesaja ook

hier in verse 25 en 26.

1. “Ek draai teen julle” – CUM-NLV (vgl. BDB 996, KB 1427, Hif‘il-KOHORTATIEF)

2. “Daarna gee Ek aan julle” – CUM- NLV (BDB 996, KB 1427, Hif‘il-KOHORTATIEF)

Woordspel in vers 27 veroorsaak dat, danksy die HERE se “regspreek en regverdig optree” (“justice”), ‘n kontras sterk

na vore kom in “sal die berouvolles. . .gered word ” (vgl. BDB 996, KB 1427, Qal-AKTIEF DEELWOORD). So is die

vernude gesindheid van Jerusalem se mense te danke aan beide God se “oordeel” en “geregtigheid”.

1:26 OAV “’n stad van geregtigheid”

NAV, CUM-MVB “Stad van Geregtigheid”

CUM-NLV “die Huis van Geregtigheid”

NASB “a faithful city”

Is hierdie ‘n opvallende omkering van die sarkasme in vers 21? Jerusalem is nie meer ‘n prostituut nie, maar ‘n

getroue vrou in haar eer herstel. Sy voldoen aan haar (l.w. “stad” is VROULIK) titel as “getrou aan God, aan sy verbond en

so ook in onderlinge verhoudinge!”

NASB (HERSIENE) TEKS: 1:27-31

27 Zion will be redeemed with justice

And her repentant ones with righteousness.

28 But transgressors and sinners will be crushed together,

And those who forsake the LORD will come to an end.

29 Surely you will be ashamed of the oaks which you have desired,

And you will be embarrassed at the gardens which you have chosen.

30 For you will be like an oak whose leaf fades away

Or as a garden that has no water.

31 The strong man will become tinder,

His work also a spark.

Thus they shall both burn together

28

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!