07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

3.4 Die Moderamen beskik egter nie oor die kundigheid om op alle aspekte van People s Budget

kommentaar te lewer nie en stem ook nie noodwendig met alle standpunte wat in die People s Budget 2006

-2007 -dokument vervat word, saam nie.

2.1.3.3 Maatskaplike-dienste

Die NG Kerk is in n baie gunstige posisie om met sy gemeente- en sinodale-strukture (met inbegrepe die

maatskaplike sorg-dienste en maatskaplike werk-dienste, wat oor jare uitstekende diens gelewer het)

vanuit n holistiese (omvattende) benadering die uitdagings van ekonomiese en sosiale geregtigheid aan te

spreek - as n geleentheid tot getuienislewering: Daarmee dan ook die bevestiging van die integriteit van

die kerk wat volgens die Evangelie van Jesus Christus wil lewe. Hierdie saak sal binne die volgende jare

intense aandag moet verg van die kerk om te help om op plaaslike vlak deel te wees van n netwerk van

sektore wat op plaaslike vlak konstruktief betrokke is by gemeenskapsontwikkeling.

2.1.4 Spesifieke sake waarby die kerk betrokke was/is

2.1.4.1 Skriftelike en mondelinge insette is gelewer by verskeie portefeulje-komitees van die Parlement.

Hier word die volgende genoem: Inkomstebelasting, Openbare Vakansiedae, Eiendomsbelasting,

Burgerlike Verbintenisse, die Skolewet (godsdiens en onderwys), die Kinderwet en die wetsontwerp op

Seksuele Misdrywe (wat saam met die kinderwet gelees moet word), en Wet op Kredietbeheer.

2.1.4.2 In hierdie verband is dit ook belangrik om te let daarop dat alle sake wat oor Maatskaplike

wetgewing gaan in die vervolg deur ds Willie van der Merwe in die Algemene Sinode se kantoor hanteer sal

word, terwyl die ooreenkoms nog steeds geld dat dr Gustav Claassen (vroeër vanuit die Algemene

Jeugkommissie, maar nou binne die strukture van die ADGO) verantwoordelikheid vir alle sake rakende die

Onderwys neem.

2.1.4.3 Deurlopend word daar werkswinkels gehou oor sake van toekomstige wetgewing. Sulke werksvergaderings

is bygewoon oor die ekologie, stamselnavorsing, genadedood, homoseksualiteit,

kinderpornografie, ens. Die fokus van hierdie werkswinkels is die wyse waarop wetgewing oor hierdie sake

tans in ander lande hanteer word en waarna opgelet behoort te word in terme van ons eie proses hier in

Suid-Afrika onder ons huidige Grondwet.

2.1.5 Probleme met kapasiteit

2.1.5.1 Op hierdie stadium beskik die Konvent van Gereformeerde kerke, die TKR en familie van NG Kerke

oor n halwe pos vir hierdie werk. Die SARK het net een persoon in die pos nadat Douglas Tilton na

Johannesburg verplaas is om aan die organisasie se kommunikasiestrukture spesifieke aandag te gee.

Ons behou gelukkig nog sy dienste ten opsigte van die voortgaande bedinging by SAID oor die

inkomstebelasting wetgewing, asook by die departemente wat betrokke is by eiendomsbelasting (en hoe dit

die kerk raak).

2.1.5.2 Die Rooms-Katolieke Kerk beskik oor 7 persone in hulle parlementêre kantoor, waarvan 5 voltyds

besig is met navorsing. Hulle hulp is op hierdie stadium van onskatbare waarde, veral met betrekking tot

die monitering van die totale wetskrywende prosesse. Ons sou gemaklik 4 persone voltyds besig kon hou

met hierdie werksaamheid van die NG Kerk. Die sinode moet dus verstaan dat die kapasiteitsprobleem

onmoontlike druk plaas op die PL van die NG Kerk. Nogtans is n mens bly vir wat wel gedoen kan word om

n konstruktiewe verskil te maak aan die toekoms van ons land.

2.2 DIE NG KERK, DIE GRONDWET EN DIE WETSKRYWENDE PROSES

Vgl pt 3.4 hier onder

2.3 WETTIGING VAN GAY HUWELIKE

2.3.1 Die Appèlhof het op 30 November 2004 n positiewe uitspraak gegee in die appèlaansoek Fourie en

Bonthuys. Die Moderatuur het op 1 Desember 2004 reageer met die volgende verklaring:

1. Die Moderatuur van die NG Kerk het kennis geneem van die persberigte oor n waterskeidingshofuitspraak

rakende hierdie aangeleentheid.

2. Die NG Kerk sal kommentaar lewer nadat ons die volledige teks van die hofuitspraak bestudeer het. Ons

meen dit is die verantwoordelike weg.

3. Graag bring ek net weer die besluit van die NG Kerk oor die huwelik onder aandag wat geneem is in die

konteks van die besluite oor homoseksualiteit: Volgens ons verstaan van die Skrif kan slegs die verbintenis

tussen een man en een vrou as n huwelik beskou word (vgl Handelinge Algemene Sinode 2002 bl 624 en

Handelinge Algemene Sinode 2004 F.1.9 pt 3).

2.3.2 Die uitspraak van die Appèlhof is in die Konstitusionele Hof bestry deur verskeie rolspelers, onder

andere die Marriage Alliance of South Africa (MASA). MASA het die NG Kerk se ondersteuning gevra vir

die saak voor die Konstitusionele Hof. Die Moderamen het die volgende besluit oor MASA en die saak

voor die Konstitusione Hof geneem:

*1 Volgens ons verstaan van die Bybel kan slegs die verbintenis tussen een man en een vrou as n huwelik

beskou word. Daarom wil die Moderamen van die Algemene Sinode van die NG Kerk in soverre as wat

hierdie beginsel ter sprake kom, sy stem voeg by dié van die Marriage Alliance of South Africa in die saak

wat op 17 Mei 2005 voor die Konstitusionele Hof dien. Die Marriage Alliance kan moontlik as n amicus

ÁÏ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!