07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hoewel een of meer van die kollegas in die nuwe span die proses sou kon fasiliteer, is dit goed om van n

vaardige buitepersoon gebruik te maak. Dit plaas die medeleraars op n gelyke voet en elkeen in die span

kan uit die proses leer en groei.

10.5.3 Die ontwerp van n intensionele bediening

Die volgende sake is van belang wanneer daar oor die bediening in gemeenteverband gepraat word:

10.5.3.1 Gemeente

1 Konteks

2 Verhaal

3 Visie

4 Waardes

5 Model

6 Fokusse

7 Prosesse

8 Organiseringspatrone

9 Medewerkers

10.5.3.2 Personeel

1 Lewensverhaal

2 Passie

3 Gawes

4 Persoonlikheid

5 Roepingsverstaan

10.5.4 Praxis

10.5.4.1 Gesamentelike opstel van doelwitte

Omdat dit n oop proses is, is dit nodig dat elkeen teenwoordig kans moet kry om sake op die tafel te sit

waaroor gepraat moet word. Gesamentelike doelwitte vir die proses word dan opgestel. Die volgende kan

dien as voorbeeld van doelwitte:

1 Om mekaar se persoonlikhede te verstaan

2 Om mekaar se geloofstyle en spiritualiteit te verstaan

3 Om mekaar se lewensverhale te hoor

4 Om die gemeentestorie beter te leer ken

5 Om die dorp/gemeenskap se storie beter te leer ken

6 Om spanwerk te bevorder

7 Om groter helderheid oor werksverdeling te bereik

8 Om koinonia te ervaar

10.5.4.2 Die vertel van stories

In die proses is dit belangrik dat die volgende stories vertel word:

10.5.4.2.1 Die vertel van lewensverhale

Hier is dit belangrik dat elke predikant sy/haar eie lewensverhaal sal vertel. Die volgende vrae kan gevra

word:

1 Vertel jou persoonlike verhaal van jou geboorte af

2 Wie was die belangrike rolspelers in jou lewe en hoekom was hulle dit?

3 Vertel iets van jou roeping om predikant te word.

4 Wat is jou vrese?

5 Waarvan hou jy?

6 Wat is jou passie?

10.5.4.2.2 Die vertel van die gemeentestorie

Die ou predikante kry die geleentheid om die gemeente se storie aan die nuwe dominee te vertel. Dit sal

goed wees as die storie soos wat dit ontvou in tydstabel neergeskryf kan word. Dit moet so deeglik moontlik

gedoen word. n Manier wat sou kon werk is om vir elke ou predikant plakpapiertjies uit te deel waar hulle

een feit per papiertjie neerskryf. As almal klaar geskryf het kry hulle die geleentheid om die plakkertjies in

die korrekte tydgleuf te plak. Daar mag oorvleueling wees, maar gewoonlik is dit verrykend as daar uit

verskillende hoeke na dieselfde saak gekyk word.

Die gemeenskap se storie en selfs die land/wêreld se storie kan in n tweede kolom ingevul word. Dit is baie

keer verrassend om te sien hoedat die Here in moeilike tye in die land of wêreld se geskiedenis juis in die

kerk se storie n verrassende wending bring. So word die gemeentestorie meer as net die mislukkings en

prestasies van die gemeente. Dit word n veelkleurige tapisserie van gebeure waardeur God die indentiteit

van die gemeente gevorm het. (Draers van hoop, Vd Merwe & Marais, 200:21)

A-Z Handleiding 268

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!