07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

groepsverband dat God grense gee. Daarom kan indiwidu nie leef soos dit net vir hom/haar goed en reg

voel nie (1 Kor. 6:12-13; 10:23-24).

9.2.2 Die familie van die homoseksuele persoon

1. Pastoraat aan die die ouers kan gedoen word slegs binne ´n wedersydse verhouding van vertroue en

onvoorwaardelike aanvaarding (Gal. 6:2).

2. Ouers ervaar dikwels selfverwyt en voel dat hulle as ouers misluk het. Begelei waar nodig tot vergifnis by

God en selfvergifnis. Gebrokenheid raak sekere kinders op seksuele gebied en ander op ander gebiede.

Ouers se optrede het nie noodwendig tot hulle kinders se keuses gelei nie.

3. Ouers ervaar vrees en wonder wat mense van hulle sê. Openheid binne die geloofsgemeenskap bring

aan die ouers genesing. Bring aan hulle Skriftuurlike perspektief dat ons almal in ´n gebroke bedeling

leef en smag na die wederkoms wanneer alles weer herstel sal word (Rom. 8:19-23; 2 Kor. 5:1-2).

4. Fasiliteer waar nodig ´n gesprek tussen ouer en kind waar vervreemding ingetree het met die oog op

wedersydse vergifnis en versoening.

5. Die gemeente moet aangemoedig word om ouers indiwidueel en in groepsverband te ondersteun.

6. Dit is ´n verkeerde persepsie dat persone wat homoseksueel is nie Christene kan wees nie, en daarom

verlore is. Herinner ouers aan die liefde wat God aan ons in ons gebrokenheid gewys het, deur ons

onvoorwaardelik in Jesus te aanvaar, al keur Hy nie ons verkeerde dade goed nie.

7. Dit gebeur soms dat ouers hul gay kinders die huis belet. Dit behoort nooit te gebeur nie. Aanvaarding

en liefde beteken nie dat hulle hulle kind se gedrag goedkeur nie. Dit is belangrik dat gay kinders presies

sal weet dat hulle ouers nie met hulle optrede saamstem nie, maar dat hulle steeds die geborgenheid en

onvoorwaardelike liefde by hulle ouers sal kry.

8. Die ander uiterste is dat ouers soms onder emosionele druk hulle tradisionele standpunt laat vaar. Daar

is begrip vir hierdie reaksie, want ouers wil nie hul kinders verwerp of verloor nie. Verduidelik aan die

ouers dat dit nie nodig is om ´n nuwe standpunt rakende die lees en verstaan van die Skrif in te neem

nie. Liefde is ´n lojaliteit en verantwoordelikheid teenoor mekaar, al verskil mense van mekaar.

9.2.3 Appèl op groter gemeenskap (die sosiale getuienis van die kerk)

1. Dit is noodsaaklik dat christengelowiges erns sal maak met ons getuienis in die wyse waarop ons met

gay persone omgaan. Ons moet die lidmate leer dat gay persone nie groter sondaars as ander is nie.

2. Hanteer die gay persoon met menswaardigheid soos enige mens graag hanteer wil word. Die getuienis

van die kerk in die samelewing word juis gesien in die feit dat ons opkom vir die randfigure. Daarom

behoort Christengelowiges altyd met menswaardigheid teenoor homoseksuele persone op te tree.

3. By sommige homoseksuele persone het seksuele misbruik deur persone in ´n magsposisie ´n belangrike

rol gespeel. Selfs in die kerk is daar lidmate (soms ook ampsdraers) wat mede-verantwoordelik is dat

sommige persone n homoseksuele oriëntasie ontwikkel. Dit is die plig van die kerk om diesulkes tot

verantwoording te roep en nie te beskerm nie.

4. Laat die gemeentes en die gemeenskap weet dat die kerk van Christus nie ´n museum van heiliges is

nie, maar ´n hospitaal vir mense wat gebroke is.

9.2.4 Wat sal die konkrete gevolge van hierdie pastorale benadering wees vir gay persone wat in n

vaste homoseksuele verhouding staan?

Hieronder word, as deel van die pastorale merkers, moontlike riglyne vir praktiese hantering van sulke

situasies in gemeentes gegee. Dit moet geensins as voorskriftelik gesien word nie. Dit is net n poging

om konkreet te dink oor presies wat die gevolg vir gay lidmate sou wees, sou die sinode die aanbevelings

hierbo aanvaar. Die scenario wat hieronder geskets word, is hoofsaaklik om aan te toon dat bogenoemde

aanbevelings wel prakties uitvoerbaar is.

1. In n gesprek met gay lidmate is dit van groot belang dat twee sake duidelik en eerlik gekommunikeer

word:

ÓÓÏ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!