07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Versoening

Herstel

Bevryding: geestelik, emosioneel en fisies.

Eenheid

Tug binne n nuwe kerklike konteks. Ons belydenisskrifte bely dat een van die gestaltes wat uitdrukking

gee aan die ware kerk, die toepassing van die tug is. Gebeur dit nog en indien wel, in welke vorm? Dit is

binne ons tradisie altyd gesien as n instrument om die afvallige gelowige terug te wen tot die kerk en die

Koninkryk. Die relevansie vir die onderwerp onder bespreking behoort vanselfsprekend te wees.

Verbond. Hoe moet ons n verbondsleer hanteer binne n konteks waar verbondsgesinne en n verbondsopvoeding

gedisintegreer het. Geld die gereformeerde beginsels wat ons praktiese teologie vanuit n

verbondsraamwerk rig dan nog?

n Dringende herbesinning oor met welke eskatologiese verwagting die kerk tans leef.

2.2.2 Hoekom doen ons Evangelisasie of nie? - Motiewe

n Wesenlike belangrike vraag bly die vraag oor hoekom ons evangelisasie doen of dit nie doen nie?

Sekerlik kan die redding van die NGK nie die diepste dryfveer wees nie. Die volgende verskillende

motiewe het mense al gemotiveer :

2.2.2.1 Etiese motief

Volgens Gen. 1:26,27 het God die mens geskep na sy beeld en is ons menswaardigheid ten diepste

verweef met ons gelykheid voor God. Diskriminasie en ongeregtigheid beroof samelewings van

menswaardigheid aangesien die beeld van God versplinter word en gemarginaliseerdes uitgebuit word.

Die profetiese tradisie in die Ou Testament fokus op die herstel van menswaardigheid waarin God profete

stuur om Israel en die ander koninkryke (Jesaja) te waarsku oor die onreg wat gepleeg word in die

onderskeie gemeenskappe. Jesus het hierdie tradisie voorgesit in terme van die onreg wat gepleeg word

in die naam van Judaïsme (vergelyk die verhaal van die arm weduwee, die genesing van die melaatse

man, ensovoorts). Die kerk het daarom n roeping om hierdie woord van menswaardigheid, gelykheid en

geregtigheid te laat hoor in solidariteit met gemarginaliseerdes.

2.2.2.2 Holistiese motief

Daar word geglo dat God se Gees in ons en in alle mense is. Nie almal besef dit nie. Evangelisasie is die

proses wat mense help om God\Christus weer in ons te ontdek. (Vergelyk Kol. 1:27) Dit het ingrypende

implikasies vir hoe die Pneumatologie in verskillende tradisies verstaan word. Binne n gereformeerde

tradisie word die Gees van binne ontdek, terwyl daar binne n charismatiese tradisie veel eerder geglo word

dat die Gees van buite in ons ingestort moet word.

2.2.2.3 Daar word geglo dat daar werklik n hemel en n hel is en dat mense van n helse bestaan in

die hiernamaals verlos moet word.

n Bepaalde eskatologiese begrip word dus die vernaamste dryfveer. (Sien bv. Titus 1-3)

2.2.2.4 Daar word geglo dat die onmiddellike fisiese wêreld in Christus anders kan lyk.

Transformasie van mense wat in n nuwe verhouding tot Christus staan, kan die wêreld anders laat lyk.

2.2.2.5 Daar word geglo dat dit gewoon n opdrag van God is, wat gehoorsaam moet word.

2.2.2.6 Daar word geglo dat as jy lief genoeg is vir iemand, jy die Goeie Nuus met hom of haar sal

deel.

n Gebrek aan evangeliese ywer is gewoon n gebrek aan liefde en n teken van gemak en selfsug.

2.2.2.7 Dit is van kardinale belang dat klaarheid oor ons diepste motiewe verkry sal word.

Hieroor is verdere gesprek beslis nodig.

3. KONTEKS

Vir `n omvattende bespreking van die skuiwe in kerklike konteks en die implikasies daarvan vir missiologie

sien Klaas, Alan C, In search of the unchurched. The Alban Institute, 1996.

Evangelisasie vind nie binne n vakuum plaas nie. Beide die draer van die Boodskap sowel as die persoon

(groep) met wie daar in gesprek getree word oor die Boodskap, is op holistiese wyse kontekstueel gevorm

en beïnvloed. Dit is daarom krities noodsaaklik om n greep of ten minste insig te probeer kry, op van die

verskillende kontekste waarbinne toekomstige evangelisasie sal geskied. Die volgende opmerkings verdien

na ons mening verdere bespreking:

3.1 DIE KONTEKS IS DIVERS

Die NG Kerk bevind haarself nie meer in `n homogene bedieningsituasie nie. Die verskil in dinamika tussen

`n middestadsgemeente en `n gemeente op die diep platteland, is maar `n enkele voorbeeld van

diversiteit. Terselfdertyd kan die samelewing in drie breë kategorieë verdeel word, te wete: pre modern,

modern en post-modern. Dit beïnvloed ons op n makro-, meso- en mikro-vlak. Enige bedieningspraktyk

wat nie hierdie werklikheid verreken nie, gaan sukkel.

3.2 N TOTALE MASSALE DISINTEGRASIE VAN TRADISIONELE GEMEENSKAPPE VIND TANS

PLAAS.

Dit geld vir gesinne tot ruimer gemeenskappe.

È

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!