07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

deel van dié teen die seksuele misdrywe in 18:19-23 gevorm het nie. 6

Douglas (1999:236-237) verbind bestialiteit (Lev 18:23) ook met heidense kultusse. Die verbod teen die

beoefening van bestialiteit kom, buiten in Lev 18:23 en 20:15-16, ook in Eks 22:18 en Deut 27:21 voor. Dit is

betekenisvol dat sowel Deut 27:21 as Lev 20:15-16 deel vorm van uitsprake oor seksuele misdrywe wat as

sulks nie met enige kultiese aktiwiteite verband hou nie. Die verbod teen homoseksuele verkeer tussen

mans in Lev 18:22 kan dus nie bloot op grond van die prohibisies wat daarnaas staan met praktyke in die

Kanaänitiese kultus verbind word nie.

Die vraag moet vervolgens gevra word of daar elders in die Ou Testament enige aanduiding van

homoseksuele verkeer tussen mans as deel van Kanaänitiese kultiese praktyke is. In Mesopotamië het die

assinu en die kurgarrû, kultuspersoneel gewy aan die godin Inannna/I tar, in hulle kleredrag die

hermafroditiese aard van die godin nageaap. Alhoewel hulle rol in die kultus van Inannna/I tar onbetwisbaar

was, is hulle deur die gewone mense verag (Nissinen 1998:28-32). Op die vraag of seksuele kontak met

mans deel was van die verpligtinge van die assinu en die kurgarrû, skryf Nissinen (1998:33) dat dit

moontlik was dat n assinu by geleentheid die passiewe deelnemer in seksuele kontak met n man kon

wees. Hoe dikwels en by watter geleenthede dit gebeur het, is egter moeilik om te bepaal. Hulle rol in die

kultus was egter tipies a-seksueel eerder as homoseksueel (Bird 2000:159-160).

Volgens die oordeel van sommige geleerdes sou in Deut 23:18-19 7 na manlike kultusprostitute verwys word.

Die term zônâ, prostituut , word in vers 19 parallel met n manlike term keleb, hond , gebruik. In die

voorafgaande vers word Israelitiese seuns en meisies onderskeidelik verbied om n qãde of n q e de â te

word. Op grond daarvan dat Tamar in Gen 38:21-22 as n q e de â beskryf word nadat sy in vers 15 n zônâ

genoem is, word n verband tussen qãde in Deut 23:17 en keleb in die daaropvolgende vers gelê. Elders in

die Ou Testament kom die term qãde (in meervoudvorm) in 1 Kon 14:24; 15:12; 22:47; 2 Kon 23:7 en Job

36:14 voor. Dié tekste gee egter geen aanduiding van die rol van die q e de îm nie. In Ugarit was die qdsm

nie-priesterlike tempelpersoneel. Aangesien q e de ôt en zônôt in Hos 4:14 in parallele reëls in n kultiese

konteks gebruik word, skyn dit asof die terme q e de â en qãde in Deut 23:17 na n professionele klas wat by

heiligdomme n rol in die Asjera-kultus gespeel het, verwys. Alhoewel die q e

ÔÈÁ

îm aan sekere seksuele

praktyke deel kon gehad het, kan daar nie sonder meer aangeneem word dat die seksuele kontak met mans

was nie. Die sterk afkeur in die q e de îm moet in hulle verbintenis met Asjera gesoek word eerder as in

seksuele kontak met mans. In 2 Kon 23:7 word die q e de îm immers direk aan Asjera verbind.

Om terug te keer na Lev 18:22 en 20:13: In Lev 19:29 word gewaarsku dat n dogter nie toegelaat moes

word om n prostituut te word nie, n teks wat Day (2004:8) waarskynlik tereg in verband met kultiese

prostitusie bring. Sou dit in Lev 18:22 en 20:13 net om homoseksuele tempelprostitusie gaan, is dit vreemd

dat heteroseksuele tempelprostitusie nie ook in Lev 18 en 20 wat verbode seksuele verhoudings uitwys,

veroordeel word nie.

Van der Kooij (2001:255) moet gelyk gegee word as hy sê dat daar niks in Lev 18:22 of 20:13 of die nabye

konteks is wat daarop dui dat die kultiese praktyke van die Kanaäniete in dié tekste ter sprake kom nie. Selfs

Bird (2000:154) wat self positief staan teenoor dieselfde geslagverhoudings van liefde en trou, erken dat die

verbod teen homoseksuele verkeer tussen mans in Lev 20:13 eenvoudig net n seksuele taboe is.

d) Sou die krasse oordeel oor ongedwonge seksuele verkeer tussen mans in Levitikus 18:22 en 20:13

nie verklaar kon word as die uitvloeisel van n spesifieke beskouing oor die manlike geslagsrol

nie?

Nêrens in Lev 18 en 20 kom enige verwysing na seksuele kontak tussen vroue voor nie. Sou die rede

daarvoor wees dat vroulike dieselfde geslagsomgang nie

die manlike oorheersing bedreig het nie? Die feit dat

manlike homoseksuele verkeer in Lev 18:22 en 20:13

deur die gebruik van die uitdrukking mi k e bê i â

gekontrasteer word met die seksuele omgang van n man

Die Levitikus-tekste veroordeel die

aktiewe (manlike homoseksueel)

sowel as die passiewe (vroulike

homoseksueel) homoseksuele dade

met n vrou, sou daarop kon dui dat n bepaalde beskouing met betrekking tot die geslagsrolle ten grondslag

van dié prohibisies lê. In die Middel-Assiriese Wette was seksuele omgang van n man met n ander man van

gelyke sosiale status krimineel van aard (Nissinen 1998:26).

6 Otto (1994:240) skryf Lev. 18:21 toe aan die redakteur van die Heiligheidswet wat die wyding van kinders aan Molek as kriterium vir

die onderskeiding van Israel van die ander volke aangelê het. Die feit dat die selfbekendstellingsformule nie elders in die prohibisies in

18:9-23 voorkom nie, is n aanduiding dat 18:23 waarskynlik nie deel van die oorspronklike prohibisies uitgemaak het nie.

7 In die Afrikaanse teks verse 17 en 18.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!