07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

nie. 1 In die verband is dit betekenisvol dat die gedeelte die vertrekpunt vir die verstaan van die huwelik in Mal

2:15, Mat 19:4-9 (Mark. 10:6-9) en Ef 5:22-33 vorm.

Dieselfde geslag seksuele verbintenisse van liefde en trou kan in die lig van Gen 2:24 nie as huwelike

getipeer word nie. Die Here bring nie net n ander menslike wese na die mens nie, maar n ander tipe

menslike wese (Yates 1995:84). Adam se alleenwees word nie deur n medeman beëindig nie, maar deur n

vrou (Ash 2003:117). 2 Selfs al lê die klem nie hier op voortplanting nie, gaan dit in Gen 2:24 om n eenheid

tussen man en vrou.

In die Ou Testament is daar n verskeidenheid van huweliksgebruike. Die gebruike is nie normatief nie. Gen

1:1-2:3 en 2:4-3:24 is egter fundamenteel vir die verstaan van die huwelik in die Ou Testament (Dearman

1996:54). Die heteroseksuele man-vrou verhouding word hier as die archetipiese, deur-God-gewilde model

geteken. Binne die huwelikstrukstuur word seksualiteit nie net toegelaat nie, maar ook aangemoedig

(Frymer-Kensky 1989:91-92). Nêrens in Gen 1-3 word daar egter enigsins ruimte gelaat vir n seksuele

verhouding tussen twee persone van dieselfde geslag nie.

John Collins, professor in Ou Testament aan die Yale Divinity School en voormalige president van die

invloedryke Society of Biblical Literature (SBL), sê oor Gen 2:23: The text does not so much as

acknowledge the possibility of same-sex relationships, let alone endorse them There can be no doubt that,

for better or worse, the story affirms normative heterosexuality (2005:91).

4.1.2 Ou-Testamentiese tekste waarin homoseksuele dade moontlik ter sprake kom

4.1.2.1 Genesis 9:22

In die lig daarvan dat die frase om die naaktheid te ontbloot die gebruiklike uitdrukking vir seksuele omgang

in die Heiligheidskode is, skyn dit asof Gam se oortreding, om die naaktheid van sy pa te sien , meer as n

letterlike sien impliseer. Gam sou seksuele omgang met Noag kon gehad het om op dié wyse sy pa se

gesag te gryp en so sy twee broers in die familiehiërargie te verplaas. Die uitdrukking om die naaktheid van

sy pa te sien , sou na aanleiding van tekste soos Lev 18:7-8, 14, 16; 20:11, 21 wat n vrou se naaktheid as

die naaktheid van haar man beskryf, egter op seksuele omgang van Gam met sy ma dui (Bergsma en Hahn

2005:34-35). Hetsy dit seksuele omgang met sy pa of ma die geval mag gewees het, word Gam se optrede

uiters negatief beoordeel.

4.1.2.2 Genesis 19:5 en Rigters 19:22

Volgens Gen 19:5 het die Sodomiete daarop aangedring om geslagsgemeenskap te hê met die

vreemdelinge wat by Lot tuisgegaan het. Uit die feit dat Lot sy twee dogters vir die Sodomiete aangebied

het, blyk dit dat dit gaan oor n homoseksuele verkragting van vreemdelinge met die doel om hulle te

verneder. Rig 19:22 beskryf n soortgelyke situasie. Beide gevalle hou oënskynlik verband met die

verskynsel waar n verslane vyand soms in die Ou-Nabye Ooste homoseksueel verkrag is in n poging om

hom te verneder. Gen 19:5 en Rig 19:22 is in die lig daarvan nie relevant in die etiese beoordeling van n

vrywillige seksuele verhouding van liefde en trou tussen twee persone van dieselfde geslag nie.

4.1.2.3 Levitikus 18:22 en 20:13

a) Inleidende opmerkings

Lev. 18:22 en 20:13 bevat uiters sterk uitsprake teen homoseksuele verkeer tussen mans. In beide verse

word sodanige optrede as n tô c ãbâ (gruwel) aangedui.

Die twee tekste lui soos volg (1953-Vertaling): 3

18:22: Met n manspersoon mag jy ook geen gemeenskap hê nie soos n mens met n vrou het nie. Dit is n

gruwel.

20:13: En as n man met n manspersoon gemeenskap het soos n mens met n vrou, het hulle altwee iets

gruweliks gedoen. Hulle moet sekerlik gedood word. Hulle bloedskuld is op hulle.

Uniek aan Lev 18:22 en 20:13 is die gebruik van die uitdrukking mi k e bê i â (die lê van n vrou). In Num

31:17-18, 35 en Rig 21:11-12 dui die uitdrukking mi kab zãkãr op seksuele verkeer van n vrou met n man.

1 Bird (2000:167) meen dat Gen. 1-2 etiologieë is wat verklaar waarom sake is soos dit is en nie wil sê hoe dit behoort te wees nie.

Tereg wys Gagnon (2005:389) daarop dat Jesus 2:24 as normatief ag.

2 Ash (2003:122) maak n sterk saak daarvoor uit dat die huwelik in beginsel nie God se geneesmiddel vir eensaamheid is nie, maar te

doen het met die menslike verantwoordelikheid met betrekking tot die skepping.

3 Die NAV is meer vry vertaal en lui soos volg: Lev. 18:22 - Jy mag nie n homoseksuele verhouding hê nie. Dit is n afstootlike sonde.

Lev. 20:13 - Twee mans wat homoseksueel verkeer, doen n afskuwelike sonde. Hulle moet doodgemaak word. Hulle verdien die

dood.

ÔÈÈ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!