07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2. LIDMAATBEMAGTIGING

(Vgl ADGO Bylaag 2)

2.1 WERKSAAMHEDE

2.1.1 Die taakspan formuleer n teologies gefundeerde strategie rondom lidmaatbemagtiging.

2.1.2 Evalueer die KO mbt artikels wat die bemagtiging van lidmate belemmer.

2.1.3 Bewusmaking van die benutting van lidmate se gawes is deur brosjures, die Kerkbode en die

webwerf gedoen.

2.1.4 n DVD en CD pakket is in samewerking met Bybel-Media ontwikkel wat as hulpmiddel vir gemeentes

gebruik kan word. Hier word riglyne gegee tov:

2.1.4.1 Die proses vir die implementering/vernuwing van n lidmaatbemagtigingsprogram

2.1.4.2 Riglyne tov die keuse van materiaal/programme.

2.1.4.3 n DVD met preke en susksesstories van gemeentes rakende lidmaatbemagtiging

2.1.4.4 Inspirerende rimpels (clips) wat energeer en inspireer.

Die noodsaak van voortdurende lidmaattoerusting word weereens beklemtoon.

2.2 AANBEVELINGS: LIDMAATBEMAGTIGING

2.2.1 Die Algemene Sinode bevestig opnuut die dringende noodsaak dat elke gemeente sy lidmate

voortdurend sal toerus en mobiliseer vir hulle dienswerk buite en binne die gemeente.

2.2.2 Die Algemene Sinode keur goed dat n taakspan van ADGO met ATR in gesprek tree oor alle

Kerkordelike bepalinge wat op een of ander wyse lidmate van die NG Kerk mag ontmagtig vir die

dienswerk waartoe God hulle geroep het.

3. PREDIKANTEBEDIENING

(Vgl ADGO Bylaag 3)

3.1 Die taakspan fokus op leierskapontwikkeling, gekoppel aan die mentorprogram. Materiaal word tans

ontwikkel vir die vestiging van plaaslike versorgingskommissies in elke gemeente wat na die welsyn van

predikante en hulle gesinne omsien. Standplaasverwisseling as meganisme vir mobiliteit behoort steeds

beter benut en ontwikkel te word. Dringende aandag sal gegee moet word aan die projeksies vir die

behoefte en beskikbaarheid van genoeg predikante in die kerk. Predikantebegeleiding binne n herenigde

kerk bied nuwe uitdagings en sal aandag moet kry.

3.2 Aangesien die Bedieningsvreugdemodel die uitgangspunt, denkraamwerk en teoretiese raamwerk vir

predikantebediening is, en ook dinamies is, word dit uitgebrei en verder verfyn met die byvoeging van

brugpastors as nuwe element.

3.3 AANBEVELING: PREDIKANTEBEDIENING

Die Algemene Sinode neem met waardering kennis van die werk wat gedoen is ten einde die

Bedieningsvreugdemodel te konkretiseer en te implementeer.

4. TAAKSPAN VIR VROUELIDMATE

(Vgl ADGO Bylaag 4)

4.1. Die Taakspan Vrouelidmate skakel gereeld ekumenies met die NG Kerkfamilie, asook ander

denominasies. Goeie verhoudinge is opgebou wat verder uitgebou sal word.

4.2 Wetenskaplike navorsing is in al tien sinodes gedoen om die geestelike behoeftes van Vrouelidmate te

bepaal. (Sien laatstuk)

4.3 Toerustingsmateriaal word in samewerking met BM ontwikkel.

4.4 Die vestiging van een punt waarheen belange, verteenwoordiging na ander groepe en alle navrae

rakende vroue verwys kan word, is krities vir effektiewe funksionering.

4.5 Aangesien die algemene terminologie vir vrouegroepe se kantore Women s desk is, sal dit baie

verwarring uitskakel indien die taakspan as die Vrouelessenaar bekend kan staan. Binne die Afrika-

konteks werk ons meestal met Engels as voertaal en die Women s Desk is aan almal bekend.

4.6 Die Taakspan is op die hoogte van vrouebeleid en werksaamhede, en in voeling met vroue op

grondvlak. Die Taakspan sou dus die vroue in die Ned Geref kerk kan verteenwoordig.

4.7 AANBEVELINGS: VROUELIDMATE

4.7.1 Daar word aanbeveel dat die huidige Taakspan vir Vrouelidmate voortaan bekend sal staan

as die Vrouelessenaar.

4.7.2 Die Algemene Sinode keur goed dat die die Vrouelessenaar soos uiteengesit funksioneer.

4.7.3 Die Algemene Sinode keur goed dat die Vrouelessenaar die doelwitte en funksies soos

uiteengesit, uitvoer.

4.7.4 Die Algemene Sinode versoek die Vrouelessenaar om n algemene beleid ten opsigte van

vroue in die kerk op te stel vir voorlegging aan die Algemene Sinode.

ÓËÍ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!