07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3.4 DIE PROSES VAN DIE SEISOEN VAN LUISTER

Seisoen van Luister is prosesmatig aangepak en nie programmatig nie. Daar is deur die Moderamen

besluit dat dit aan gemeentes en sinodes se eie inisiatief oorgelaat moet om die Seisoen in te rig na eie

goeddunke en nie daaroor voorskriftelik te wees nie. Die taakspan se opdrag is om hierdie prosesse te

ondersteun met hulpmiddels en bemarking. Die volgende stappe is geneem:

3.4.1 Verantwoordelike Vernuwing

Daar is reeds in Augustus 2005 drie Verantwoordelike Vernuwing Konferensies gehou met die tema:

Luister. Dit is gehou in die gemeentes van Stellenberg, Moreletapark en Port Elizabeth Hoogland. Hierdie

konferensies is opgevolg deur twee verdere konferensies in 2006 nl in Windhoek, Bloemfontein.

3.4.2 Bestaande bronne

n Lys van bestaande lektuur oor luister is deur Chris van Wyk (GDN) opgestel en aan alle gemeentes

beskikbaar gestel.

3.4.3 Bemarkingsmateriaal

Bemarkingsmateriaal in die vorm van plakkate, baniere en plakkers is ontwerp en is beskikbaar gestel aan

gemeentes.

3.4.4 Media

Die Media is ingespan om die Seisoen van Luister oral bekend te maak. Al die groot Afrikaanse dagblaaie

het al hieroor berig. Die Kerkbode het verskeie trefberigte oor die Seisoen geplaas asook n rubriek

hiervoor beskikbaar gestel. RSG se godsdienstige radioprogramme is ook by verskeie geleenthede benut

om die onderwerp van luister, asook die Seisoen se bestaansrede toe te lig.

3.4.5 Luistersiklus

Die ontwerpspan van die Seisoen het n hermeneutiese model daargestel wat luister bevorder. Dit het in die

omgangstaal bekend geword as die luistersiklus, aangesien dit bestaan uit n sikliese beweging met 8

stasies. Hierdie luistersiklus is eers deur die taakspan verder verfyn. Daarna is dit landswyd in 100

loodsgemeentes beproef in kleingroepe en vergaderings. Omvattende terugvoer is van hierdie gemeentes

ontvang en die positiewe kommentaar was inspirerend. Insette is verwerk en uiteiendelik het Bybel Media

die finale produk in Oktober 2006 die lig laat sien. Dit bestaan uit n klein boekie en n leiersgids.

Gemeentes en kerklike strukture gebruik reeds hierdie produk op n uitgebreide basis. Intussen is honderde

predikante en duisende lidmate bekend gestel aan die luistersiklus en word dit met groot vrug in die kerk

benut.

3.4.6 Ander gedrukte produkte

Die volgende produkte van die Seisoen is tans iewers in die produksieproses:

3.4.6.1 n Produk oor Luister na God in kerklike vergaderings. Die vergaderings van die eerste gemeentes

waarvan Handelinge berig, word in hierdie boek onder die loep geneem. Die luistersiklus word in die boek

benut. Dr Frederick Marais het die boek geskryf;

3.4.6.2 n Bybelstudieboek wat handel oor die Johannes Evangelie deur Dr Willem Nicol wat ook die

luistersiklus benut, verskyn eersdaags;

3.4.6.3 n Boek wat met behulp van die luistersiklus huisgesinne laat nadink oor 40 Bybelkarakters.

Gesinne word uitgedaag om ten minste een maal per week hierdie produk te benut vir huisgodsdiens;

3.4.6.4 n Boek wat aan die hand van die luistersiklus n aantal kontensieuse sake op kleingroepe se tafel

plaas. Dr Chris Jones is die samesteller. Hy word gehelp deur n groot aantal medewerkers.

3.4.7 Elektroniese produkte

n DVD waarin Prof Malan Nel met gemeentes praat oor hulle kerkbegrip en die rol wat hulle speel in die

konteks waarin hulle bestaan, is deur Bybel Media uitgegee.

3.4.8 Gesinsdienste

Daar word weekliks n liturgiese voorstel vir gesinsdienste, gegrond op die Revised Common Lectionary se

teksgedeelte vir die komende Sondag gratis elektronies beskikbaar gestel aan leraars. Die liturgiese

voorstel maak gebruik van die luistersiklus. n Groep van vier predikante doen saam die ontwerpe en

voorstelle en voorsien leraars van n Powerpoint produk en n verduidelikende Word produk.

Aanduidings is dat meer as 300 leraars weekliks die produk aflaai.

3.4.9 Byeenkomste, vergaderings, sinodes

Die taakspanlede het in elke Sinode n verskeidenheid van soorte geleenthede gereël om predikante toe te

lig en toe te rus vir die gebruik van die luistersiklus. Hoëveld Sinode het n luistersinode gehou. Elders is

konferensies gereël om luister te bevorder.

3.4.10 Luistersondag

n Luistersondag is gehou op 29 Oktober 2006. Hiervoor is daar aan alle gemeentes n DVD met n

luisterlied gestuur. Die liedjie is gekomponeer deur Christa Steyn en geskryf deur Barry van Rensburg.

Barry van Rensburg het ook die agtergrondfilm vervaardig. Daar is ook saam met die DVD n inligting CD

aan die gemeentes gestuur met onder andere ook n preekskets geskryf deur dr Johan van der Merwe van

Stellenbosch Moedergemeente. Bybel Media het die produk gefinansier, tegnies versorg en versprei.

3.4.11 Webruimte

Inligting oor die Seisoen is beskikbaar op die Algemene Sinode, asook GDN se webruimte. Hierdie inligting

word voortdurend opgradeer. Ruimte is ook hier geskep vir terugvoer van gemeentes.

Ï

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!