07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

4.2 SAAM MET WIE DEEL ONS DIT?

Binne n kosmopolitaanse, globaliserende wêreld word dit al hoe belangriker vir die kerk om haar

getuienistaak nie alleen te probeer doen nie. n Getuienis wat vanuit eenheid gelewer word, sal soveel

meer integriteit hê. Die ekumene raak dus al hoe belangriker.

Die vraag is dus nie net HOE doen ons dit nie, maar ook SAAM MET WIE ons dit doen?

Ons moet aanvaar dat ons in die NGK met n geloofwaardigheidsprobleem sit. Die persepsie daarbuite is

dat die boodskap wat die kerk bring moeilik geglo kan word solank die kleed van apartheid om ons hang.

Die vraag bly dus: Wie is ons vennote?

4.3 HOE DEEL ONS DIT?

Daar is nie n one-size fits all - metodiek nie!

Kontekste verskil en verander. Een belangrike vraag bly egter staan vir elke tyd en konteks: Wat is die

prakties-teologiese tregter waardeur die Evangelie by die wêreld uitkom vir n spesifieke konteks. Wat is

die bedieningspraktyk wat nou aandag behoort te kry? Wat is ons invalshoek? Waar begin ons? Wat is ons

aansluitingspunt?

5. MOONTLIKE BEDIENINGSAKSIES

5.1.BETROKKENHEID

Die sleutelwoord bly die woord ENGAGEMENT - werklike betrokkenheid!

Dit behoort op kulturele vlak te gebeur.

Ons sal mense in die kerk moet leer om hande te vat met die ander , die vreemdeling , die outsider .

In die koloniale tyd is sendingwerk wat van bo af gedoen. Vandag sal ons eers moet hande vat en

verhoudinge bou.

Die onmiddellike emosionele en fisiese behoeftes, waaroor mense bereid is om openlik te deel, sal

ernstig geneem moet word.

Dit kan enigiets wees van eensaamheid tot geweld en honger.

Ons is oortuig dat die SEER van mense op die stadium van die belangrikste behoeftes is wat

aangespreek behoort te word. Eers as aansluiting hierby gevind word en die vertroue van die persoon

gewen is, kan verduidelik word hoe n transformerende verhouding met Jesus Christus kan help.

5.2 GEMEENTEPROGRAMME

Gemeentes behoort hulself eerlik af te vra watter hoeveelheid tyd en energie na binne en na buite

spandeer word. Lys byvoorbeeld alle aksies en deel dit dan in in programme aan en vir lidmate, aksies wat

die struktuur in stand hou en aksies wat spesifiek gerig is op kerklos en kerkloos lidmate. Terselfdertyd is

daar ook bedieninge wat tradisioneel eintlik net maar op die bestaande lidmate gefokus het en tog ook

aangewend kan word om die saak onder bespreking te ondersteun. Ons dink hier aan die volgende:

Die erediens. Stemme gaan meer en meer op wat sê dat lidmate van krummels leef en nie meer behoorlik

gevoed word nie. Daarom het hulle niks om oor te getuig nie.

Pastorale gesprekke: Doopkategese, Huwelikskategese en Krisisberaad

Kinderbediening en Tienerbediening en Na-skoolse jeug

Musiekbediening

Nuwe Gemeente-Ontwikkeling (Sien Bylaag 5)

Die ontwikkeling van die gawes van lidmate in die kerk om hulle om te help te verstaan dat evangelisasie

op meer as een manier kan geskied.

5.3 GETUIENIS TEENOOR PERSONE VAN ANDER GELOWE:

Leslie Newbigin (Honest Religion for Secular Man, SCM Press, 1966) gee die volgende belangrike

beginsels wanneer dit kom by ons gesprek met en persone vanm ander gelowe.

Aanvaar dat almal kinders / skepsels van God is.

Bou n verhouding.

Werk saam waar jy kan.

Skep dialoog.

In n finale fase kan jy getuig dat jy God, wat almal se God is, se Seun ken en ontmoet het.

5.4 PRAYER EVANGELISM

Ed Silvoso het in biddende afhanklikheid van die Here hierdie strategie ontwikkel met die oog op die

transformasie van die samelewing, wat baie suksesvol in stede van Argentinië is (vgl. sy boeke That none

should perish en Prayer evangelism ). Die strategie behels die bemagtiging van gelowiges om waar hulle

woon, n verskil vir die Here te maak. Met Lukas 10 en 1 Timoteus 2:1 - 4 as basis, word gelowiges

aangemoedig om gereeld vir hulle bure te begin bid; na hulle toe uit te reik en n verhouding met hulle te

bou; hulle te dien deur hulle felt needs aan te spreek en soos wat die geleentheid hom voordoen, met die

persoon te deel vanuit n persoonlike verhouding met God. Hierdie strategie word aangevul met inisiatiewe

vir sakemanne, opvoeding en onderwys en ook die beskermingsdienste.

Om die volgende redes kan dit raadsaam wees om nader ondersoek in te stel na hierdie strategie.

Eerstens, kan dit ons help met een van die grootste uitdagings vir die kerk in ons tyd en dit is fragmentasie

en diskonneksie. Gelowiges word bemagtig daar waar hulle woon. Dit is interessant dat Willow Creek-

ÈÌ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!