07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

n goeie voorbeeld hiervan. Met sy verskillende departemente gee die SARK werklik aandag aan die nood

in ons land.

3.1.3.4 Dit het ook gebeur dat amptenare van die SARK verklarings uitgereik het/ uitsprake gemaak het wat

kontroversieel was. Die Moderatuur het saam met ander lidkerke hieraan aandag gegee en die sake kon

almal tot bevrediging hanteer word. In navrae hieroor het die Algemene Sekretaris daarop gewys dat

lidmaatskap van en deelname aan ekumeniese liggame nie beteken dat die lede/ deelnemende kerke

noodwendig alle besluite of optrede onderskryf nie: dit is immers n wye verskeidenheid van kerke wat poog

om n gemeenskaplike taak te verrig - die NG Kerk het byvoorbeeld ook negatief reageer tov n bepaalde

verklaring wat die Konvent vir Reformatoriese Kerke uitgereik het.

3.1.3.5 Sinodes is ook positief betrokke by die streekrade van die SARK en lewer positiewe bydraes tov die

funksionering daarvan.

3.1.4 Namibiese Raad van Kerke

3.1.4.1 Die NG Kerk in Namibië is volle lid van die Namibiese Raad van Kerke.

3.1.4.2 Soos met die SARK speel die NG Kerk ook hier n baie sterk rol. Ds Schalk Pienaar, moderator van

die NG Kerk in Namibië, was vir n termyn die President van die Namibiese Raad van Kerke.

3.1.5 The Evangelical Alliance of Southern Africa

3.1.5.1 Die NG Kerk is sedert die begin van 2004 lid van TEASA wat die meer evangelical deel van die

Suid-Afrikaanse kerke verteenwoordig. Die konfessionele verskil met ander kerke is die grootste in hierdie

liggaam, maar daar is genoeg wat die NG Kerk en ander kerke as liggaam van Christus bind om ook hierin

saam te werk.

3.1.5.2 Soos met bogenoemde liggame kon die NG Kerk meewerk aan aksies en uitsprake van TEASA

maar het ook op bepaalde punte voorbehoude gehad.

3.1.5.3 Een van die lidmate van die NG Kerk, me Zerilda Nel van die Sinode Hoëveld, is tans die voorsitter

van TEASA.

3.1.6 Southern African Alliance of Reformed Churches

3.1.6.1 Die NG Kerk is via sy lidmaatskap van die WBGK (WARC) ook lid van SAARC.

3.1.6.2 SAARC het die afgelope drie jaar as gevolg van bepaalde leierskapsprobleme nie funksioneer nie.

Die NG Kerk het n baie sterk rol gespeel om die sake te begin regstel, en die SAARC sal aan die einde

van Julie 2007 sy Konferensie in Suid-Afrika hou. Die kantoor van die Algemene Sinode tree voortaan ook

op as kontakpunt vir SAARC.

3.1.6.3 Die beplanning is om by die Konferensie SAARC te ontbind en as n streekliggaam van die Alliance

of Reformed Churches in Africa te laat funksioneer wat die kontak met WARC net soveel makliker sal

maak.

3.1.7 SACLA

3.1.7.1 By die vorige Algemene Sinode is verslag gedoen oor SACLA II wat in 2003 in Pretoria vergader

het.

3.1.7.2 Die 7 reuse van 2003 is op agendas van die NG Kerk, in besonder deur ons roepingsverklaring.

3.1.7.3 Die NG Kerk is deel van die voortsetting van die SACLA Council. Die Raad funksioneer op die

oomblik nie regtig effektief nie.

3.1.8 Gereformeerd-Lutherse Konsultasie

3.1.8.1 Onder leiding van Biskop Dieter Lilje van die Evangelies-Lutherse Kerk en dr Kobus Gerber van die

NG Kerk het n eerste konsultasie tussen kerke van die Reformasie op 8 Februarie 2007 in Kemptonpark

plaasgevind. Hierdie tipe konsultasie tussen kerke van gereformeerde en lutherse agtergrond vind tans op

verskillende vlakke wêreldwyd plaas en is tot groot seën vir die twee tradisies se verhouding met mekaar

en hulle eie teologiese ontwikkeling.

3.1.8.2 Die kerke teenwoordig het hulle verbind vir n groter Suider-Afrikaanse proses, en gesrekke in die

verband met die WARC en die Lutheran World Federation is in beplanning.

3.2 EKUMENIESE LIGGAME IN AFRIKA

3.2.1 Alliance of Reformed Churches in Africa

3.2.1.1 Die NG Kerk is deel van die liggaam kragtens haar deelwees van die WARC.

3.2.1.2 ARCA het die afgelope drie jaar, soos SAARC, nie goed funksioneer nie. Daar is op die oomblik

nuwe momentum en n vergadering van die Uitvoerende Komitee word in Suid-Afrika beplan.

3.2.1.3 Die NG Kerk begin ook hier n sterker rol speel ter wille van ons verbintenis aan Afrika.

3.2.2 All Africa Conference of Churches

3.2.2.1 Die Moderamen het besluit om kontak te begin maak met die AACC. Hierdie liggaam bind die kerke

van Afrika ter wille van die liggaam van Chistus en hierdie kontinent op n besondere maniere saam.

Ï

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!