07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

GEMEENTE-ONTWIKKELING BYLAAG 3A

KERKMUSIEK

1. EIETYDSE EN INHEEMSE MUSIEK

1.1 OPDRAG

[AS 2002, BR 6.7.4; AS 2004, Deel II, p 84, § A.5: 14 en Deel IV, p 368, § A.5: 14.3]

Die Algemene Sinode versoek die ADGB om die saak van nuwe liedere as prioriteit te beskou en voort te

gaan met die besluit van 2002, naamlik om, in oorleg met die AJK, n meganisme te skep waarvolgens

nuwe, inheemse en eietydse liedere deurlopend in die kerk opgeneem kan word en om die nodige riglyne

vir die skep van nuwe liedere daar te stel.

1.2 FLAM

1.2.1 n Subkommissie van lede uit die ou AKE en AJK was reeds saamgestel na die sinode van 2002 en

het na die sinode van 2004 die ADGO Projekspan vir Musiek geword (alias Flam Funky Liedere vir n

Aan-die-brand Musiek-bediening).

1.2.2 Die projekspan bestaan tans uit die volgende lede:

Ds Jacques Louw (voorsitter - OVS)

Ds Faani Engelbrecht (ondervoorsitter - Wes-Kaap)

Dr Louis Dressel (skriba Noordelike Sinode)

Dr Breda Ludik (Wes-Kaap)

Ds Elmarie Wiesner (Wes-Kaap)

Ds Ben Klut (Hoëveld)

Ds Johan Engelbrecht (Wes-Kaap)

en Ronel Meylahn (Noordelike Sinode)

1.2.3 Dr Johan Cilliers en me Gerda Engelbrecht help ook onderskeidelik as Flam se teologiese en taalkundige

adviseurs. Me Anita Erasmus (Maranatha Platemaatskappy) woon ook die Flam-vergaderings as

gekoöpteerde by.

1.3 VERLOOP

1.3.1 Flam het eerstens gepoog om die nodige riglyne vir die skep van nuwe liedere op te stel. Hierdie

riglyne is via Die Kerkbode aan gemeentes gekommunikeer en deur middel van Flam se webbladsy.

1.3.2 Flam se werkswyse is soos volg:

1. Liedere word deur Flam versamel: individue, gemeentes, kunstenaars word op voortdurende basis

uitgenooi om eietydse liedere aan Flam deur te stuur.

2. Liedere word deur Flam gemeet aan bepaalde teologiese, musikale en taalkundige vereistes: Bestaande

kontemporêre liedere, waarvan die meeste reeds op CD s opgeneem is, word ook vanaf hierdie

CD-opnames beoordeel.

3. Toestemming word van die komponiste/liriekskrywers verkry, sodat die gekeurde liedere op die Flamwebbladsy

geplaas mag word.

4. Die bladmusiek en volledige tekste is dan op die webwerf (www.jeugfokus.co.za) beskikbaar vir

gemeentes wat met die MRL en breë lisensie by CCLI geregistreer is: Enige iemand kan die webbladsy

besoek en die titellys van nuwe liedere sien, maar kan slegs die bladmusiek en Flam-liedtekste van die web

aflaai, indien hulle hulle breë CCLI registrasienommer invoer. Die kopiereg en tantiéme-uitbetalings word

dus deur CCLI gehanteer, aangesien Flam nie die personeel en infrastruktuur daarvoor het nie.

5. n Aantal liedere (met tekste uit verskillende inheemse tale) vir interkulturele byeenkomste sal ook

mettertyd op Flam se webblad beskikbaar wees. Die bekende ekumeniese liedere waardeur verskillende

strofes in verskillende inheemse tale gesing kan word, kan baie sinvol by interkulturele en multikulturele

dienste gebruik word. n Proses is ook aan die gang tussen NG Kerk familie om liedere met dieselfde

melodieë in die verskilllende tale beskikbaar te stel. Dit sal egter nog n tyd neem voordat dit beskikbaar is.

1.3.3 Flam is dus voortdurend besig om nuwe liedere te versamel en vergader drie keer per jaar om nuwe

liedere teologies, musikaal en taalkundig te keur en gereed te kry vir Flam se webwerf. Daar is reeds n

somtotaal van 187 liedere gekeur en soos wat die kopiereg uitgeklaar word, en die notering van die

bladmusiek gedoen word, verskyn dit op Flam se webbladsy op www.jeugfokus.co.za.

1.3.3.1 Hierdie 187 gekeurde liedere bestaan onder andere uit:

56 vars, nuwe kontemporêre liedere

82 nuwe eietydse liedere vir gemeentesang

5 nuwe kinderliedere

2 nuwe spesifieke tienerliedere

8 liedere uit die vorige Jeugsangbundels

2 multikulturele liedere

1.3.3.2 Hierdie liedere verteenwoordig reeds n wye spektrum van liedere met betrekking tot:

1. Liturgiese momente:

ÎÁ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!