07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

7. Bring die tug terug. Onthou ons tug nie lidmate om gemeentes te suiwer en gesond te maak nie. n

Gesonde gemeente tug! Dit leer ons belydenisskrifte ons. Ons bewaar nie gemeenskap deur n

oppervlakkige vrede oor die kwaad te smeer nie.

8. Neem die liefdesgebod veel ernstiger op as wat ons dit tans neem en preek en leer daaroor.

8.14 AANPASBARE STRUKTURE

8.14.1 Een van die basiese stellings van die reformasie was die stelling: semper reformanda. n Ware

gereformeerde kerk reformeer voortdurend. Ten einde dit te kan doen, behoort daar nie n krampagtige

vashou aan instellings en strukture te wees nie. Die gereformeerde teoloog, John Leith, het dit goed

verwoord, toe hy gesê het: Traditionalism is the dead faith of the living. Tradition is the living faith of the

dead. Lewende, dinamiese struktuurverandering hoef nie teenoor die tradisie te staan nie. Inteendeel, is

dit juis nodig om die tradisie lewend te hou.

8.14.2 Dit het n hele paar konkrete implikasies. Slegs enkele word hier genoem:

1. Die grootte en vorm van kerklike vergaderings

2. Die funksie en samestelling van kerkverbande

3. Gemeentegrense.

8.14.3 Al hierdie genoemde sake is tans spontaan aan die verander en verdien verdere kerkordelike

aandag. Kortliks net enkele opmerkings oor die sensitiewe saak van gemeentegrense.

8.14.4 Na ons mening werk gemeentegrense goed in n pionierstyd, waar die kerk sistematies oor n nuwe

gebied moet versprei en die kerk daarby n relatiewe homogene karakter dra. Dit het in ons dag dramaties

verander. Waar gemeentegrense eens bedoel was om die uitbreiding en groei van die kerk te bevorder, het

dit nou n hindernis in die groei van n kerk met n nuwe gestalte binne n nuwe konteks geword. Iets soos

nuwe gemeente-ontwikkeling wat wêreldwyd as vanselfsprekende prioriteit vir enige kerk, ook binne die

gereformeerde tradisie gesien word, word binne ons konteks haas onmoontlik omdat elke duimbreedte van

die land reeds gedek is. Die realiteit is dat die werklikheid van diversiteit pleit om nuwe vorme en gestaltes

van kerkwees, maar dat dit net moontlik is om aan nuwe gestaltes uitdrukking te gee as die denominasie

verlaat word om iets te gaan stig, waar daar geen grense is nie. Dit is hartseer en werk nie net verlammend

in op nuwe groei nie, maar ontneem die kerk die krag van nuwe energie en dinamika wat altyd met die

stigting van nuwe gemeentes gepaardgaan. n Aantal jare gelede het hierdie dinamika gekom deur

afstigting. In n kwynende tyd bring terugstigting dit ongelukkig nie. n Dringende hersiening van die hele

beleid rondom gemeentegrense word dus voorgestel.

8.15 DIE HERSTEL VAN EKUMENIESE BANDE EN KERKEENHEID

8.15.1 n Plaaslike gemeente is altyd volledig kerk en terselfdertyd onvolledig kerk. n Plaaslike gemeente

wat in isolasie leef, gaan dood. Dit het altyd die kontak met ander geloofsgemeenskappe, binne en buite

die denominasie nodig. (Sien oa Ef. 3:18,19) Gesonde ekumeniese bande, ook op plaaslike vlak en

kerkeenheid, is nie polities korrekte terme wat gebruik behoort te word nie. Dit is deel van die

gereformeerde belydenis. Dit is deel van ons wese en behoort daarom met nuwe ywer nagejaag te word.

9. KERKORDELIKE IMPLIKASIES

Uiteraard het bogenoemde heelwat kerkregtelike implikasies. Die AS het reeds wysigings in die NG Kerk se

Kerkorde en toepaslike reglemente aangebring en die Kerkorde sal, in die lig van voortdurende

ontwikkelings en groei in insig, aangepas word. Die aanpassing volg na aanleiding van besluite van die

Algemene Sinode.

10. DIE PAD VORENTOE

10.1 Die vraag is watter toekomstige waarde hierdie dokument kan hê en hoe daar verseker kan word dat

dit nie maar net nog n verslag is wat êrens stof vergader nie.

10.2 Die voorstelle soos vervat in A.1.2 word dus ter tafel gelê wat die voorgaande gesprek en dinamika

rondom die verslag kan moontlik maak.

ÎÍ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!