07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

aan die gang tussen die DRCB, die Noordelike Sinode en die Sinode van Noord-Kaap olv die Algemene

Sekretaris. Daar is ook reeds kontak gemaak met die Nederduitsch Hervormde Kerk wat n groot gemeente

in Gaborone het en bereid is om deel te wees van n gesprek oor die bediening van Afrikaanse mense in

Botswana. Kontak sal ook met Namibië gemaak word wat betrokke is by bediening in die weste van

Botswana.

3.4.6 Die Sinodale Diensraad van die Noordelike Sinode het tov bogenoemde tipe probleme en die

bediening van lidmate van die kerke wat by die Kommissie vir Buiteandse Bediening betrokke is n

rigtinggewende besluit geneem wat op die lang duur baie bedieningsprobleme kan oplos en positiewe

ekumeniese verhoudinge tot gevolg kan hê: Die SDR moet n proses begin wat daarop gemik is om

gemeentes en ringe in buurstate wat by die Noordelike Sinode inskakel te begelei om ekumeniese bande

met ander gereformeerde gemeentes in die spesifieke onafhanklike staat te soek met die oog op die

stigting van eenheidskerkverbande in die staat. In die proses moet die behoud van die kultuur en die

tradisie van die gemeentes en ringe hoë prioriteit geniet.

3.4.7 Die bediening van lidmate/Afrikaanssprekendes in Afrika het talle kompleksiteite wat hanteer moet

word. Die Kommissie vir Buitelandse Bediening gee op kontinue wyse daaraan aandag.

3.5 VERENIGDE KONINKRYK

3.5.1 Die SA Gemeente London is deel van die kerkverband van die NG Kerk en doen reusewerk in die

hele VK asook in Ierland.

3.5.2 Hierdie gemeente doen oa reusewerk tov van die duisende jongmense uit Suid-Afrika wat vir n jaar of

langer in die VK gaan werk. Hulle is bereid om hulp en raad te gee, en is tot beskikking van jongmense. Die

NG Kerk is hierdie gemeente groot dank verskuldig.

3.5.3 Die Gereformeerde Kerke het n behoefte by jongmense raakgesien wat behoefte aan meer

tradisionele dienste het, en het n reëling met die Free Church of Scotland dat hulle vir sulke Suid-

Afrikaners dienste in Afrikaans aanbied. Daar is sterk bande en voortdurende gesprek met die SA

Gemeente London. Dit is hartseer dat APK n eie gemeente in London gestig het.

3.6 EUROPA

3.6.1 Die SA Gemeente London help op verskeie plekke in Europa. Daar is ook oral groepe lidmate van die

NG Kerk/Suid-Afrikaners wat in huise rondom die Woord byeenkom.

3.6.2 Die NG Kerk en die NH Kerk werk in Oostenryk saam vanuit die Reformierte Kirche Wien-Süd waar

Afrikaanse lidmate as n wyksgemeente van die betrokke kerk bedien word. Prof Jimmie Loader en dr Jan

de Jongh van Arkel help as leraars.

3.7 VSA/KANADA

3.7.1 Dr Kobus Gerber kon in Februarie 2006 n aantal dominees wat vanuit die drie Afrikaanse kerke na

Kanada geëemigreer het en daar werk, ontmoet. Die kollegas doen regtig moeite om die Suid-Afrikaners te

akkomodeer - so ook die twee kerke waar Suid-Afrikaners meestal inskakel nl die Christian Reformed

Church en die Presbyterian Church. Ds Johan Olivier van London, Ontario, het aangebied om as

skakelpersoon op te tree om toe te sien dat lidmate wat emigreer deur n leraar besoek word.

3.7.2 Kontak met leraars wat in die VSA arbei en groepe lidmate daar is tans nie goed nie en verdien

aandag.

3.8 AUSTRALIË/NIEU-SEELAND

3.8.1 In beide die lande is daar n aantal konsentrasiepunte waar Suid-Afrikaners woon en ook behoefte

aan geestelike versorging het.

3.8.2 Plaaslike denominasies van gereformeerde oorsprong (Christian Reformed Churches of Australia,

Reformed Churches of New Zealand, Presbyterian Church of New Zealand) doen moeite om Suid-

Afrikaners te laat inskakel. Hulle is ook bereid om Afrikaanse bedieninge as deel van hulle kerkverbande te

skep.

3.8.3 Daar is in beide Australië en Nieu-Seeland onafhanklike Afrikaanse gemeentes met n gereformeerde

karakter - sommige floreer, ander kry swaar.

3.8.4 Op ekumeniese terrein ontwikkel daar van tyd tot tyd spanning wanneer gemeentes uit Suid-Afrika n

dominee stuur om in een van die twee lande te gaan werk terwyl die plaaslike denominasie reeds n

bediening vir Afrikaanse mense begin het of op die punt is om n Afrikaanse dominee aan te stel vir die

werk. Dit kom voor of ons soms sukkel om te verstaan dat die liggaam van Christus, ook in gereformeerde

gedaante, reeds in die betrokke wêrelddele oor baie jare gevestig is, dit die eerste plek van inskakeling

behoort te wees, en dat hulle volledig bereid is om bedienings in Afrikaans te skep. Die beleid wat die NG

Kerk in hierdie verband het word soms gewoon deur leraars en kerkrade ignoreer.

3.9 MIDDE-OOSTE

Sonder om formeel te organiseer en op baie diskrete wyse kom lidmate bymekaar en word hulle ook

bedien. In baie van die vooraanstaande ondernemings neem lidmate uit die Afrikaanse kerke leiding en

versprei die evangelie met hulle lewenswyse.

3.10 AANBEVELINGS: BEDIENING IN DIE BUITELAND

3.10.1 Die Algemene Sinode besef dat die emigrasie van ons lidmate na die buiteland nie geskied

sonder dat die Here nie ook hiermee n heilsame doel het nie. Die Algemene Sinode aanvaar daarom

dankbaar dat die Here ook elders in die wêreld lidmate uit die NG Kerk wil gebruik om deur Woord

ÔÌÔ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!