07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Dit kan ook omskryf word as die eintlike (ongeag wat in die groep se belydenisse staan), bepalende faktor

wat die gedrag en funksionering van individue en n groep sal bepaal.

Al meer en meer stemme gaan dus vandag op wat vra na die voortdurende refleksie oor, uitklaring van, en

die vestiging van waardes wat gedrag binne enige organisasie behoort te rig. Die werklikheid is dat alle

organisasies met n bepaalde stel waardes funksioneer, soms bewustelik en soms onbewustelik. Die

probleem is dat dit meestal onbewustelik en kritiekloos funksioneer en nie altyd n positiewe bydrae lewer

nie.

Binne n Bybelse tradisie is die saligsprekinge (Matt 5) waarskynlik een van die heel beste voorbeelde van

hoe n stel waardes aan die orde kan kom om eintlik die lewe van mense en groepe se ganse bestaan te

rig, volgens dit wat God in gedagte het. Indien n nuwe geslag vir ons sê, dat dit net so belangrik is om reg

te doen, as om reg te glo (belydenis), dan raak die uitklaar van waardes oppad na n gesonde ekklesiologie

onverhandelbaar.

7.2 MOONTLIKE WAARDES WAT DIE NGK-FAMILIE BEHOORT TE RIG

Die Luisterseisoen, wat tans hoë profiel in die NGK geniet, het die volgende waardes op die tafel geplaas:

Leerbaarheid

Deernis

Vertroue

Openheid

Indien ons na die geskiedenis kyk, maar ook na die uitdagings wat die huidige konteks ons bied, is die

taakspan van oordeel dat die volgende waardes en die vestiging daarvan ook ernstige oorweging behoort

te geniet:

`n Lewe voor die aangesig van God coram Deo

n Voortdurende oriëntering en gerigtheid op die Skrif

n Strewe na groter geestelike dissipline en n lewe vervul met gebed

n Strewe na kontekstuele relevansie

n Strewe na egtheid en eenvoud

n Strewe na groter respek vir alle mense in ons land

n Strewe na groter diensbaarheid

n Strewe na groter leerbaarheid, wysheid en onderskeidingsvermoë

n Strewe na groter liefde en eenheid

n Strewe na vroomheid, reinheid en integriteit

n Strewe na gehoorsaamheid en getrouheid

Die aanvaarding van diversiteit en die waardige hantering van diversiteit en konflik

8. N AFGEBAKENDE EN PRAKTIESE GEMEENTE-EKKLESIOLOGIE

Met voorafgaande as agtergrond en basisteorie, kan daar nou oorgegaan word na die verdere uitwerk van

n meer praktiese en omlynde gemeente-ekklesiologie. Soos reeds aangedui, word die stellings wat in AS

2002 (p 115-120) goedgekeur is, nou verder gekonkretiseer. Enkele van die stellings is saamgevoeg wat

die aanvanklike 20 stellings verminder na 15.

8.1 IDENTITEIT

Dit word weer bevestig dat die NG Kerk se diepste identiteit gevind behoort te word in haar oortuiging dat

sy deur Christus Jesus aan God behoort. Ons eerste identiteit behoort nie in menslike kulturele

uitdrukkingsvorme gevind te word nie, maar in radikale navolgelingskap (dissipelskap) van Jesus Christus.

Ons identiteit sal dus nie in die eerste plek beskerm word deur kerkordes wat uiterlike kulturele gestaltes

beskerm nie, maar in n vaste belydenis dat ons aan God behoort en meer en meer die gestalte van

Christus behoort aan te neem. Ons identiteit behoort dus gehandhaaf en beskerm te word deur n diepe

nadenke vanuit die Woord oor die praktiese en konkrete implikasies van dissipelskap. Indien elke

gemeente in die kerk op een of ander manier, hetsy deur die prediking of n uitgewerkte kursus kon fokus

op dissipelskap, sou dit vir die kerk baie beteken.

8.2 ROEPING

Die sinode het haarself die afgelope dekade herhaaldelik oor die belangrikheid van roeping uitgespreek. In

die roepingsverklaring is daar ook n breë raamwerk gegee oor hoe die buitelyne van so n roeping vir die

kerk sou kon lyk. Die groot vraag vir individuele gemeentes is of ons werklik weet wat die konkrete

Godgegewe opdragte is waarop ons moet fokus. As ons nie weet nie, is die eerste taak, belangriker as

enige iets anders, seker om te gaan uitvind. Dit is van kardinale belang dat gemeentes regtig met die regte

goed besig sal wees. Dis die groot uitdaging. Ons moet sien en verstaan. Ons moet met wysheid en insig

leef. Elke gemeente behoort n diep geestelike proses te ondergaan, ten einde te kan onderskei waar hulle

tyd, energie en bronne gebruik behoort te word, om as die Here wil, n beskeie bydrae te lewer tot die

positiewe herskryf van die geskiedenis van ons land en kerk. Dit word al duideliker dat ons nie van die

ÏË

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!