07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

afwesigheid van die moontlikheid van verwekking van kinders nie afbreuk doen aan die betekenis van die

huwelik nie.

Die openlike erkenning en volvoering van n burgerlike verbintenis, soos n huwelik, gaan oor die verdieping,

verbreding en versterking van die moontlikheid van intimiteit tussen twee mense. Die feit dat die kerk tans

nie erkenning verleen aan hierdie verbintenisse nie, word as diskriminerend beleef en dit plaas die

betrokkenes onder onmenslike en onredeike morele druk. Die kerk behoort sensitief te wees vir hierdie

belewenis van sy gay lidmate en hulle families.

3.2 WAT SÊ DIE BYBEL OOR VERHOUDINGS?

Die Bybel sê baie meer oor verhoudings wat ook van toepassing op homoseksuele verhoudings gemaak kan

word, as die enkele verse wat skynbaar na homoseksualiteit verwys. Die gereformeerde teologie oor

seksualiteit en die huwelik moet verstaan word as van toepassing op alle mense, nie slegs op

heteroseksuele mense nie. Hierdie teologie sê dat menslike seksualiteit nie uitsluitlik of noodsaakliker wys

op die verwekking van kinders gerig is nie. Dit is ook bedoel om uitdrukking te gee aan die verbintenis van

trou tussen twee mense en word as heilig beskou omdat dit God se verbondsliefde vir ons reflekteer, en aan

ons n raamwerk bied om na sy beeld lief te hê. Binne die konteks van die gereformeerde leer word daar

vanuit die volgende teologiese vertrekpunte oor verhoudings gedink:

Skepping en verhoudings

Verlossing en verhoudings

Die werk van die Heilige Gees (pneumatologie) en menslike verantwoordelikheid

3.2.1 Skepping en verhoudings

Een van die bedoelings van seks, Skriftuurlik gesproke, is die verwekking van kinders. Dit is egter opvallend

dat Genesis 2 dit nie as die primêre rede noem waarom God n lewensmaat vir Adam gemaak het nie, maar

eerder dat die rede is: Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Hieruit word dit duidelik dat wedersydse

aanvulling en kameraadskap net soveel deel is van God se skeppingswil as die verwekking van kinders.

Wanneer Jesus en Paulus van die huwelik praat, met verwysing na die skeppingsverhaal, beklemtoon hulle

nie primêr die verwekking van kinders nie, maar eerder die etiese kwaliteit van die verhouding, en veral die

beskerming van die vrou as die kwesbare vennoot in die huweliksverhouding (vgl Matt 19:1-9).

Paulus verleen veel meer gewig aan die implikasies van die skeppingsverhaal ten opsigte van die posisie

van die vrou, as aan sy verbygaande verwysings na homoseksuele gedrag. Die feit dat byna alles wat hy oor

die vrou sê, in min kerke vandag net so toegepas word, word nie beleef as n vermyding van die

skeppingsorde of as n fundamentele verandering van die hele Bybelse lering oor die skepping, seks,

huwelik, vergifnis en verlossing nie.

3.2.2 Verlossing en verhoudings

Die feit dat Christene vrygespreek word van sonde, en as gelowiges dit ook mag ervaar in verhoudings met

ander, behoort altyd deel te wees van n sentrale deel van ons teologiese besinning oor verhoudings. Vanuit

n verlossingsperspektief behoort daar dieselfde troos te wees vir die homoseksuele persoon as vir die

heteroseksuele persoon ten opsigte van verhoudings. Tog lyk dit in die praktyk dat die heteroseksuele

persoon n simul iustus et peccator (gelyktydig geregverdig en sondaar) -bonus het, terwyl die homoseksuele

persoon as sondaar gebrandmerk word en selfs die koninkryk van God nie sal sien nie.

3.2.3 Die werk van die Heilige Gees (pneumatologie) en menslike verantwoordelikheid

Die pneumatologie bied waarskynlik die grootste hoop en troos vir menslike verhoudings. In

ooreenstemming met wat Paulus sê in Efes 5:18-32 word ons teologiese besinning geformuleer op die basis

van die werk van die Heilige Gees. Die korrekte verstaan van die werk Heilige Gees behels die insluiting van

die menslike natuur en nie die uitsluiting daarvan nie. Die Gees werk van binne en inkorporeer ons

menslikheid. Daarom kan ons in alle eerlikheid erken dat die motiverende dryfkrag vir die aanknoping van

permanente intieme verhoudinge tweeledig is:

Die biologiese imperatief van die keuse van n lewensmaat, en

Die individu se soek na warmte, intimiteit. aangetrokkenheid en seks

Seksualiteit kan nie losgemaak word van die res van die lewe nie. Geen seksdaad is eties in sigself nie. Dit

word eties binne die raamwerk van die res van n mens se lewe, soos bv.

die kultuurpatrone waarbinne ons lewe

die spesifieke omstandighede en

ons roeping tot liefde, geregtigheid en vryheid.

In Efesiërs 5 word die werk van die Gees die basis vir n oproep tot n nuwe uitdrukking van verhoudings.

Verhoudinge wat ontwikkel onder leiding van die Heilige Gees, word die plek waar mense gewillig is om

weergebore te word. Deur die werk van die Gees wat ons lei in die dinamika van die weergeboorte word ons

herstel om die beeld van God te dra en uit te leef. Dit kom na vore in die verantwoordelikheid wat ons vir

mekaar neem. Vaste verhoudings tussen persone van dieselfde geslag kan nie hiervan uitgesluit word nie.

ÔÎÏ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!