07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3.2 verskillende sinodale gebiede te inisieer, te onderhandel en te finaliseer. Die Algemene Sinode

adviseer sinodes om kommissies binne die Sinodale gebiede saam te stel wat standplaasruilings binne

die streke kan inisieer, onderhandel en finaliseer. Die Algemene Kommissie word saamgestel met een

verteenwoordiger van elke streeksinode. Die voorsitter van die AKPB tree op as sameroeper.

3.2 Die Algemene Sinode versoek die kommissie om binne die raamwerk van die volgende

uitgangspunte riglyne op te stel vir die implementering van die stelsel:

3.2.1 Roeping: In die proses van standplaasverwisseling moet die roeping van die leraar en die werk van

die Heilige Gees in ag geneem word. Hierdie proses word gesien as een van die maniere waarop

die Here leraars na gemeentes kan roep.

3.2.2 Bona fides: Bedieningsvernuwing en persoonlike omstandighede dien (onder andere) as bona fide

redes vir verwisseling. Die betrokke partye oorweeg die meriete van die saak. Dit gaan om bona

fide redes vir verwisseling van standplase. Die proses mag bv. Nie gebruik word om dreigende

tughandeling te ontduik nie.

3.2.3 Ooreenkoms: Aangesien die leraar en kerkraad in n werksverhouding staan wat amptelik by wyse

van Kerkordebepalings gereguleer word, sal dit in die handelinge rondom verwisseling van

standplase verreken moet word. Die regte en voorregte van albei partye, die kerkraad en die leraar,

sal in ag geneem moet word. Dit bied egter wel die geleentheid dat verwisseling by wyse van

ooreenkoms gereël kan word (na analogie van Art.7 van die Kerkorde 1998). n Proses waarvolgens

kerkrade en leraars n ooreenkoms tot verwisseling aangaan, waarvoor albei partye eienaarskap

aanvaar, moet moontlik gemaak word.

3.2. Verwisseling: Die kerkverband en sinodale begeleiers dwing nie verwisseling af nie maar skep n

geleentheid vir die partye tot verwisseling. Dit vervang nie die huidige beroepstelsel nie.

3.2.5 Die Kerkverband: Die kerkverband speel in die verband n bemiddelende en fasiliterende rol. Hier

het ringe, sinodes en die Algemene Sinode elk n eie rol te vervul.

3.2.6 Beroeping: Die skriftelike ooreenkoms waartoe deelnemende partye kom om van standplaas te

verwissel, is n geldige beroep en vereis nie n aparte beroepshandeling nie. Die ooreenkoms moet

voor finale ondertekening vir twee agtereenvolgende Sondae vir approbasie aan die betrokke

gemeentes voorgelê word. (Vgl. Die analogie in Reglement 6: 3.1.3)

3.2.7 Multilaterale verwisseling: In gevalle waar n bilaterale passing nie bewerkstellig kan word nie, sou

multilaterale passings oorweeg kon word.

3.3 Ter wille van die verdere ondersteuning van die nuwe stelsel versoek die Algemene Sinode die

kommissie om ondersoek in te stel na n sisteem waarvolgens alle predikante in die reël na 7 jaar in

n gemeente op n standplaasverwisselingslys kom. Die kommissie lewer hieroor verslag met

aanbevelings aan die Moderamen in die interim. (Handelinge AS 2002, bl. 444: 7.3.1).

10.4 PLASING DEUR DIE KERKVERBAND

In talle denominasies met n meer biskoplike stelsel van kerkregering word plasing van predikante (met of

sonder enige vorm van beroeping) reeds vir baie jare sinvol gebruik. Hierdie moontlikheid behoort verder

bestudeer te word. Tot tyd en wyl hieroor meer intensief nagedink is, word geen beleidstellings hieroor

gemaak nie.

10.5 INSKAKELING VAN N LERAAR BY N NUWE GEMEENTE

Wanneer n predikant na n gemeente beroep word, is daar baie sisteme waarvan hy/sy deel moet word.

Van die kerklike sisteme is

1 medeleraarsisteem

2 sisteem van kerklike amptenare binne die gemeente (administratiewe personeel, koster, orrelis, ens)

3 kerkraadsisteem

4 gemeentesisteem

5 sisteem van ringskollegas

6 sisteem van sinodale werk en kollegiale sisteem binne die sinode

Hoewel daar n sinvolle inskakelingsprogram vir elk van bogenoemde sisteme uitgewerk kon word, word

daar in hierdie verslag slegs enkele opmerkings gemaak oor die inskakeling van n leraar by sy/haar medeleraars.

Elke gemeentesisteem funksioneer uniek en daarom sou dit onvanpas wees om n vaste raamwerk op te stel

waarbinne so n inskakelingsproses moet plaasvind. Die volgende dien dus as riglyne waarbinne so n

inskalelingsproses kan plaasvind:

10.5.1 Eilandsituasie

Dit is goed dat die nuwe predikantspan so gou as moontlik (selfs nog voor die bevestiging) vir ten minste

twee dae in n eilandsitsuasie sal onttrek om mekaar in n ontspanne atmosfeer beter te leer ken. Indien dit

moontlik is, sal dit goed wees as die predikante se lewensmaats deel kan wees van hierdie proses.

10.5.2 Die gebruik van n buitepersoon om die proses te fasiliteer

A-Z Handleiding 267

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!