07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

REGLEMENT ALGEMENE DIENSGROEP GEMEENTE-ONTWIKKELING

(ADGO)

1. NAAM

Algemene Diensgroep Gemeente-Ontwikkeling (ADGO)

2. SAMESTELLING

2.1 Een verteenwoordiger uit elk van die sinodes. Sinodes wys self 'n geskikte persoon met 'n

sekundus aan.

2.2 Die voorsitters van die taakgroepe van die fokusareas. Die taakgroepe is Jonk, Erediens,

Predikantbegeleiding, Evangelisasie (NEK), Lidmaatbemagtiging. In die samestelling van die

taakgroepe word die volgende in berekening gebring:

Kundigheid

Sinodale verteenwoordiging sover moontlik.

Taakspanne sal nie n maksimumvan 15 lede oorskry nie.

2.3 Een verteenwoordiger uit elkeen van die steungroepe, naamlik Kerkspieël, Taakspan vir

Teologiese Opleiding (AKTO), Bybel-Media, Forum for Intercultural Ministries (FIM) en twee

verteenwoordigers van Vrouelidmate.

3. FUNKSIES

3.1 Die ADGO fokus op werksaamhede wat primêr met gemeentebediening te make het.

3.2 Op 'n kreatiewe en vernuwende manier ondersteun die ADGO gemeentes via sinodes deur n

netwerk van dienste en praktiese bedieningshulp te koördineer, bekend te stel en nuwe produkte

soos nodig te help ontwikkel. Die ADGO vul dienste aan wat sinodes lewer waar kapasiteit

benodig word en spreek sake aan wat van algemene belang is.

3.3 Die ADGO adviseer die Algemene Sinode in verband met die beleid wat gevolg moet word ten

opsigte van gemeentebediening

3.4 Die ADGO voer opdragte van die Algemene Sinode uit

3.5 Die ADGO doen navorsing oor en koördineer die aksies wat die NG Kerk in staat stel om sy

roepingsverklaring uit te voer op die terreine van erediens, gemeentelike versorging en opbou,

jeug, predikanteversorging, die bemagtiging van lidmate, kerklos en kerkloos lidmate, en teologiese

opleiding.

3.6 die ADGO bewerk die nodige skakeling met ander diensgroepe van die Algemene Sinode met die

oog op die integrering en koördinering van werksaamhede wat gemeentebediening raak.

3.7 Die ADGO wys taakspanne aan wat op spesifieke terreine fokus of met spesifieke projekte die

leiding neem.

3.8 Die begroting van die taakspanne word deur die ADGO bepaal.

3.9 Die ADGO koördineer die insette wat die steungroepe lewer.

4. KONSTITUERING EN VERGADERINGS

4.1 Die ADGO konstitueer tydens elke gewone vergadering van die Algemene Sinode met die lede

soos aangewys deur die sinodes, taakgroepe en steungroepe. Die lede teenwoordig vorm 'n

kworum.

4.2 Die konstitueringsvergadering verkies :

4.2.1 'n Voorsitter

4.2.2 'n Ondervoorsitter

4.2.3 'n Skriba wat verkieslik die persoon in die kantoor van die ADGO is

4.2.4 Een of twee addisionele lede (na gelang van behoefte) en soos deur ADGO goedgekeur, wat saam

met die voorsitter, ondervoorsitter en skriba as dagbestuur optree. Die dagbestuur vul sy eie

vakatures aan, tot die volgende jaarvergadering.

4.3 Die Algemene Sinode keur bogenoemde personeel vir die termyn goed.

4.4 Die ADGO vergader een keer per jaar en die dagbestuur en taakspanne na behoefte en soos die

begroting dit toelaat.

ÏÎ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!