07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Matt. 6. Die opdrag om ons te beywer vir die koms van die Koninkryk.

Matt. 9:17. Die opdrag om nie nuwe wyn in ou sakke te probeer gooi nie.

Matt. 9: 35 ev. Die oes is groot maar die arbeiders min Die oproep om en gebed vir arbeiders!

Matt. 10:16 ev. Gestuurde getuies deur die Gees onderrig en versterk.

Matt. 24: 13,14. Die Boodskap is oor die hele wêreld gehoor.

Matt. 28. Die groot opdrag. Gaan na die wêreld en maak die mense my dissipels...

Luk. 4: 18-19. Die vrylating van gevangenes.

Luk. 10 Die uitstuur van die twee en sewentig

Luk. 14: 25 ev. Eise van dissipelskap.

Luk. 15. Die verlore skaap, muntstuk en seun Die tema van verlorenheid.

Joh. 10:10 en Kol 3:23. n Lewe van passievolle oorvloedige lewe.

Joh. 17. Die oproep om eenheid ter wille van ons getuienis.

Hand. 1:8. Die groot opdrag en belofte van die Gees.

Hand. 4. Die onwrikbare gehoorsaamheid aan die opdrag Petrus en Johannes voor die Joodse Raad.

Hand. 10. Petrus se roeping en opdrag om met ander oë na die heidene te kyk.

Hand. 16. Lidia se bekering.

Hand. 16. Die tronkbewaarder en bekering.

Rom. 1-8. n Uiters belangrike teologiese raamwerk wat die verband tussen sonde, vergifnis en

vrymaking op grond van God se genade verduidelik.

Rom. 15. Op watter fondament bou ons?

1 Kor. 3:9. Hoe bou ons en op wat bou ons?

1 Kor. 9:16. Ek verkondig die Evangelie omdat ek moet... - Paulus

1 Kor. 9: 22. Vir almal het ek alles geword... Inkarnasie?

2 Kor. 3:8. Die Here, wat die Gees is, verander ons al meer na die beeld van Christus.

2 Kor. 5: 11 ev. Liefde wat hulle dring aan wie die bediening van versoening toevertrou is.

Ef. 4. Gawes wat aan die kerk gegee is en spesifiek apostels en evangeliste .

Fil. 2:1 ev. Die gesindheid van Christus.

Jak. 1: 27. Die opdrag om die weeskinders en weduwees te versorg .

Openbaring 5. n Beeld van die nuwe Jerusalem waar daar uit alle volke, tale en nasies, mense

teenwoordig sal wees.

2.2 TEOLOGIESE TEMAS WAT BETREKKING HET OP EVANGELISASIE EN WAT VERDERE

BESPREKING EN BESINNING VERDIEN.

2.2.1. Dit is van kardinale belang om die gesonde wisselwerking tussen teologie en missiologie te verstaan.

Missiologie is nie maar net `n klein onderdeel van teologie nie. Gesonde teologie is in wese altyd

missiologie. Nêrens sien ons dit duideliker geïllustreer as in die lewe en werk van Paulus nie. Teologie wat

nie bedryf word vanuit `n noue kontak met missionêre aktiwiteit nie, loop altyd die gevaar om rigied te word

en te stagneer. Dit raak irrelevant en betekenisloos. Soos water wat gaan staan kan dit selfs `n slegte reuk

ontwikkel.

Na die oordeel van die taakgroep verdien die volgende temas verdere bespreking, omdat dit moontlike

sleutelbegrippe kan wees om evangelisasie as begrip helder te omskryf, maar ook die pad vorentoe aan

te dui

(Sien ook verslag van ADD in die verband)

Liefde en geloof as diepste motivering vir evangelisasie

Missio Dei

Inkarnasie

Koninkryk

Christologie

Pneumatologie

Apostoliese gerigtheid

Die Triniteit

Verlossing en heiligmaking

`n Teologiese verstaan van die kwaad ( evil )

Apologie en Rede - n Nuwe waardering vir die rede verlig deur die Gees vs. n droë intellektualisme

Die oproep na buite EN na binne. Evangelisasie het gestol omdat die geloof van gelowiges, asook die

ervaring van n persoonlike verhouding met God, aan die kwyn is. Evangelisasie begin met bekering na

binne en die herstel van n persoonlike verhouding met God.

Die herontdekking van intimiteit met God en geestelike dissiplines

Die gawes van gewone gelowiges/lidmate

Liminaliteit en die implikasies vir waar die kerk en gelowiges hul tans bevind. Ook die krag en geleentheid

wat liminaliteit bied (Sien byvoorbeeld Job en Prediker).

Geregtigheid

ÍÁ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!