07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

liefde lei ook daartoe dat hy aan hierdie sondaars oproep tot verandering van hulle lewe (bv. die

Samaritaanse vrou in Joh 4, die vrou in owerspel betrap in Joh 8).

Die antwoord wat Protestante deur eeue gegee het, is natuurlik dat die hele Bybel vir ons etiese

besluitneming rigtinggewend is, maar die sleutel is natuurlik Christus. Maar dié sleutel moet nie eng verstaan

word, asof dit net sien op sommige woorde en dade van Jesus nie. Met Christus as sleutel verstaan ons God

se openbaring in Christus. Dit gaan dus oor die koninkryk van God en sy geregtigheid wat ons bo alles moet

soek.

Toegepas op die kwessie van homoseksuele gedrag is, in lig van die behandeling van Bybelgedeeltes

hierbo, duidelik dat daar geen aanduiding hoegenaamd is dat Jesus self enige goedkeuring aan

homoseksuele gedrag gegee het nie. Die teendeel is eerder die geval. Maar ook die versoening van God in

die dood en opstanding van Jesus kan nie ingeroep word as getuie van goedkeuring van homoseksuele

gedrag nie. Die teendeel is waar: Wie met Christus se doop en opstanding verbind is, sê Paulus, kan nie in

die sonde voortleef nie (Rom. 6:4).

c) Heilshistoriese voortgang van openbaring

Voorstanders van permanente homoseksuele verhoudings van liefde en trou skep die persepsie dat die Skrif

slawerny goedpraat. Dit is een van n groep van ongeveer 12 voorbeelde 43 van gebruike wat die Bybel

skynbaar onkrities aanvaar, maar wat vandag nie meer toegepas sou word nie (vir verdere beskrywing sien

Potgieter 2005:168-220; Potgieter 2007:44-68).

Hierdie voorbeelde word gebruik om aan te toon dat dit wat die Bybel oor homoseksualiteit sê, nie vandag

van toepassing is nie. Die Skrif sê dus nie iets vir die hedendaagse vraagstuk rakende die aanvaarding van

permanente homoseksuele verhoudings van liefde en trou nie. Vir praktiese doeleindes word slegs een

voorbeeld in hierdie motivering behandel slawerny.

Slawerny

In die Bybel lyk dit asof slawerny onkrities aanvaar word terwyl ons vandag oortuig is dat dit verkeerd is. As

ons in die geval van slawerny nie die Bybel navolg nie, waarom moet ons dit doen in die geval van

homoseksuele gedrag? (Verslag van die Kommissie vir Leer en Aktuele Sake van die Nederduitse

Gereformeerde Kerk Suid- en Wes-Kaap 1999: 9; Wink 1999: 33-3) 44

Omdat daar in die Bybel self interne

kritiek op slawerny is, en omdat daar in

die Bybelse heilsgeskiedenis n

duidelike opheffing in die posisie van

slawe te bespeur is, is dit nie korrek om

te sê dat die Bybel geen kritiek op

slawerny het nie.

Die aanname waarop hierdie analogie berus, is egter nie

korrek nie. Hoewel die Ou Testament slawerny ken, lê dit tog

beperkings op die behandeling van slawe (Deut 15:12-15;

Eks 21:1-11; Jer 34:15, vgl ook 34:8-9, 14). Israel moes nie

net volksgenote wat slawe was, vrylaat nie, maar ook aan

hulle lewensvoorrade moes gee om hulle lewe weer van voor

af te begin. Israel het nié n slawe-ekonomie gehad nie.

Deut 23:15-16 verbied verder dat slawe wat weggehardloop

het, weer as slawe in diens geneem mag word. Levitikus leer dat Jode nie as slawe gebruik mag word nie,

maar eintlik werknemers was (Lev 25:39-55). Die hele slawernysituasie was in Israel heelwat meer verlig

as in die res van die destydse antieke samelewing (Gagnon 2001:444).

Die Nuwe Testament toon n verdere verligting ten opsigte van slawerny. Nog Jesus, nog enige van sy

dissipels het slawe aangehou (Douglas et al. 1984:1125). Hoewel slawe binne die destydse konteks deel

gevorm het van die onderskeie huishoudings, is hulle sonder diskriminasie in die kerk as broers en susters

opgeneem. Dit is so dat die vroeë kerk hulle nie vir die emansipasie van slawe beywer het nie, maar daar

was redes daarvoor: slawe het so n integrale deel van die Romeinse Ryk en samelewing uitgemaak dat die

43

Daar sou natuurlik nog baie sulke voorbeelde gebruik kon word. Voorbeelde wat tans dikwels genoem word is: Die aarde is plat; die

kerk aanvaar ewolusie; gemeenskap met die vrou wat menstrueer; oor geslagtelike dra van klere; afstand tussen heidense en

Joodse Christene is opgehef eetgewoontes en inklusiwiteit van die Kerk; vra van rente; Christene tree nie gewelddadig op nie; die

doodstraf is opgehef; die plek van die vrou in die samelewing; slawerny word nie meer toegepas nie; die verbod op egskeiding; min

tekste wat oor homoseksualiteit praat. Die tekste-argument word ook soms anders gebruik. Die persepsie word geskep dat diegene

wat hierdie min tekste gebruik om homoseksuele verhoudings emosioneel af te wys, dikwels selfs bereid is om op grond daarvan

die kerk te verdeel of te skeur . Daarteenoor is dit dieselfde persone wat die baie tekste wat teen uitbuiting, gierigheid, ekonomiese

onreg en selfbevoorregting is, ignoreer. Kan so n stelling waar wees? (Smit 2005:85).

44

Wink (1999) argumenteer dat dit vir die kerk korrek is om seksuele sake soos bloedskande, verkragting, bestialiteit en owerspel as

sonde te verwerp. Daar is egter ander vorme van seksuele oortredings waaroor Christene vandag nie eenstemmigheid het dat dit

verkeerd is, het nie. Van hierdie sake is geboortebeperking, seks tydens menstruasie, selibaat, nudisme, selfbevrediging, oortuiging

dat semen en bloed onrein is, vroeë huwelike vir meisies en vele andere. Sulke onsekerhede onder Christene maak die deur oop dat

homoseksuele verhoudings onder die laaste groep val en dus waarskynlik aanvaarbaar kan wees.

Ó È

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!