07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

gedrag ritueel onrein is vir Joodse Christene maar nie vir die nie-Joodse Christene, wat nie aan die Joodse

reinheidswette gebonde was nie! n Mens kan nie help om te wonder wat Paulus van so interpretasie sou

gesê het nie.

Wat Countryman (en ander skrywers wat die rituele reinheid -argumente gebruik, ook byvoorbeeld Marcus

Borg oor Jesus), miskyk, is die verskil tussen reinheids - en ander wette in die Joodse tradisie. Iemand wat

n lyk hanteer het, was ritueel onrein. Hy was gekontamineer kontak met hom moes vermy word. Die

oorsaak van hierdie rituele reinheid was egter nie een of ander morele oortreding of onreinheid nie. Dit was

die fisiese aanraking met n dooie wat die persoon onrein gemaak het n fisiese aanraking wat die persoon

wat die lyk uitgelê het, as sy plig uitgevoer het. Die versorging van die lyk was n morele daad, dit moes

gedoen word maar dit het die persoon ritueel onrein gemaak. Gelukkig het die persoon nie in dié toestand

gebly nie. Na n voorgeskrewe tydsverloop het hy n reinheidsritueel ondergaan, wat hom weer ritueel rein

gemaak. In die tyd waarin die persoon ritueel onrein was, sou n priester alle kontak met die persoon vermy

het maar niemand het ooit daaraan gedink dat hy n slegte daad gedoen het nie.

Net so was elke vrou in die tyd van haar maandstonde ritueel onrein maar dit was nie as n etiese onreine

toestand geag nie. Om iemand met homoseksuele gedrag, of enige van die ander seksuele oortredings wat

die Ou Testament afgewys het, te beskryf as bloot die oortreding van rituele reinheid, is om bitter min begrip

te toon vir wat Joodse tradisie as rituele onreinheid beskou het (en steeds beskou) nie, en ook min begrip

dat die Ou Testament seksualiteit as n wesenlike deel van menswees beskou.

h) Argument agt: Die Bybelse afwysing van homoseksuele praktyke was in wese n meganisme om

manlike oorheersing en die patriargale stelsel in stand te hou.

Bernadette Brooten 38 artikuleer dié argument in haar Love between women (1996). Volgens die argument

was die seksdaad tussen man en vrou in die Bybelse tye in wese n meganisme waardeur die man se

oorheersing bevestig het deur die vrou te penetreer. Die vrou se ontvangs van die penetrasie was in wese n

simboliese onderwerping aan die man.

Homoseksuele seks (volgens Brooten se argument) gooi egter dié simboliese stelsel omver. Mans wat

toelaat dat hulle deur ander mans gepenetreer word, laat toe dat hulle in die vrou se posisie ingedomineer

word. In lesbiese verhouding is daar vroue wat die aktiewe, tradisioneel manlike, rol speel. So n

ondergrawing van manlike oorheersing en die patriargale stelsel kon nie geduld word nie. Die rede waarom

Paulus dus homoseksuele praktyke verwerp het, was omdat dit n ondergrawing van manlike en patriargale

oorheersing was. Per implikasie was (vir Paulus) niks verkeerd met homoseksuele gedrag as sodanig nie,

die probleem was net dat dit n anti-patriargale tendens gehad het.

Evaluering van argument dat homoseksuele praktyke in wese n opstand teen die patriargie was

Dit is wel so dat die seksdaad in die geskiedenis van die mensdom dikwels gebruik is as bevestiging manlike

mag nie net simboliese nie, maar ook konkreet. Daarvan is verkragting n baie duidelike bewys. Dit was so

in verlede, en is steeds so nie net in situasies van oorlog en wanorde nie, maar ook soms in ordelike

situasies, soos die huwelik. Nogtans kan die misbruik van n morele voorskrif hoe aaklig ook al nie die

norm bepaal nie. Die seksdaad tussen man en vrou, soos dit deur die Skepper bedoel is, is n bevestiging en

n viering, nie van onderwerping nie, maar van intimiteit. n Redelike mens kan nie van feit dat sommige

mans die seksdaad as n instrument van geweld gebruik het, aflei dat Paulus se keuse vir heteroseksuele

seks teenoor homoseksuele seks gegrond was op sy begeerte om manlike oorheersing te beskerm nie. Wie

so redeneer, moet die logiese afleiding maak dat die Grieks-Romeinse kultuur, met sy toegeeflike houding

teenoor homoseksuele gedrag, die posisie van vroue bevorder het wat hoegenaamd nie die geval was nie.

In teenstelling daarmee, vind ons juis in die optrede van Jesus en in uitsprake van Paulus, wat

homoseksuele gedrag afwys, soos hierbo geargumenteer, n pleitrede vir die gelykstelling van vroue wat die

kultuur van hulle tyd ver vooruit was (Gal 3:28, Kol 3:11 en Ef 5:21).

Die meer voor die handliggende verklaring vir Paulus se beswaar teen homoseksuele gedrag is dat hy in sy

etiese riglyne die Ou-Testamentiese tradisie nagevolg het.

4.2.3. Nie enkele tekste nie, maar die gang van die Bybel

Hierbo het ons geargumenteer dat Jesus en Paulus homoseksuele gedrag afgekeur het. Maar die Bybelse

afkeur berus nie net op enkele uitsprake nie, wel op die getuienis van hele Bybel.

n Argument wat dikwels gehoor word, is dat ons nie moet vra na die uitsprake van enkele tekste in die Bybel

nie, maar na die gang van die Bybel. As ons dit doen, sal ons sien dat die Bybel slegs in ses of meer tekste

homoseksuele gedrag afwys. Dit wys vir ons (volgens dié argument) eerstens dat homoseksuele praktyke

38 Sien ook M Nissinen, Homoeroticism in the Biblical world, 1998.

Ó

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!