07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1.4.2 Die Algemene Sinode neem met dank daarvan kennis dat die BSA besluit het om op versoek

van die Kerklike Advieskomitee (Die Bybel in Afrikaans) voort te gaan met n volgende Afrikaanse

vertaling van die Bybel (ABV).

1.4.3 Die Algemene Sinode neem met dank daarvan kennis dat die BSA geen direkte bydrae van

onderskeie kerke vra nie, maar moedig ons eie lidmate en gemeentes aan om die projek finansieel

te ondersteun.

1.4.4 Die Algemene Sinode neem met dank kennis van die groot aantal lidmate wat as teoloë,

brontaal- en doeltaalkenners en medewerkers betrokke is by die ABV. As sameroeper van so n

groot en belangrike projek word prof Combrink insig en krag toegebid.

1.4.5 Die Algemene Sinode gee opdrag aan die ATBV om steeds sy volle medewerking aan die BSA

te verleen vir hierdie groot projek.

2. BYBELVERKLARING

2.1 OPDRAG

Neem inisiatief en adviseer die Algemene Sinode in verband met die publikasie van Bybelverklarings na

aanleiding van die behoefte van lidmate (KO Art 43 )

2.2 UITVOERING

2.2.1 Sedert 2002 het die Taakspan voortgegaan om die voortbestaan van die reeks Skrifuitleg vir

Bybelstudent en gemeente te fasiliteer.

2.2.2 Die saamgesmelte Lux Verbi-Bybelmedia het onderneem om die publikasie van die orige dele in die

re SBG-reeks te behartig. In die lig daarvan is medewerkers genooi om die Ou-Testamentiese gedeelte

van die reeks te voltooi, nou spesifiek met die oog op die elektroniese beskikbaarstelling op die webtuiste

www.christene.co.za. By hierdie webtuiste sal die verklarings gratis beskikbaar wees vir enige lidmaat om

self te raadpleeg. Terselfdertyd sal sulke verklarings ook mettertyd in die Lux Verbi-BM CD opgeneem

word. Aan die outeur word ook n beperkte aantal "druk-op-aanvraag" harde kopieë beskikbaar gestel ter

wille van n ISBN nommer. Lidmate sou dit ook op versoek in dié formaat van Lux Verbi-BM kon verkry. Die

elektroniese weergawes van verklarings gaan waarskynlik op LV-BM se webwerf geplaas word.

2.2.3 Lux Verbi-BM het onderneem om tot agt manuskripte per jaar op hierdie wyse te publiseer.

2.2.4 Dit word in die vooruitsig gestel om na voltooiing van die Ou-Testamentiese verklarings opnuut

die Nuwe-Testamentiese boeke te laat verklaar in die verkorte nuwe formaat.

2.2.5 Die verklarings van Josua (D N Pienaar), Sefanja (P Nel ), Hosea (W Vosloo), Nahum (P A Verhoef)

en Numeri (P A Verhoef) is gedurende die verslagtyd gepubliseer. Die verklarings van Levitikus

(B Oberholzer) en Matteus (H J B Combrink) is in die proses van publikasie.

2.2.6 Die Taakspan het ook - in lyn met verskillende ander Kommissies - tov Bybelvertaling en verklaring

nouer saamgewerk met die VGKSA. Buiten die verteenwoordiging van twee lede van die VGKSA op die

Taakspan is ook hartlik saamgewerk aan projekte.

2.3 BEVINDING

2.3.1 Dat die SBG-reeks weer op dreef is en dat die OT hopelik binne die afsienbare toekoms voltooi sal

wees.

2.3.2 Dat die ondersteuning van die SBG-reeks deur Lux Verbi-Bybelmedia, n onbaatsugtige diens aan die

verstaan van Skrif deur gewone lidmate is.

2.3.3 Dat die beskikbaarstelling van verklarings in elektroniese formaat op die webtuiste

www.christene.co.za van besondere hulp behoort te wees om uitvoering te gee aan die prioriteit in ons visie

van geloofsvorming en fokus op God.

2.3.4 Dat die samewerking met die VGKSA in n nuwe gesamentlike struktuur op die terrein van

Bybelvertaling en verklaring verder uitgebou word.

2.4 AANBEVELING: BYBELVERKLARING

2.4.1 Die Algemene Sinode versoek die ATBV om voort te gaan met die SGB-reeks en dit tot

voltooiing te bring.

2.4.2 Die Algemene Sinode betuig sy dank teenoor Lux Verbi-Bybelmedia vir die diens wat gelewer

word ten opsigte van die elektroniese en ander vorme van publikasie van die SBG-reeks.

2.4.3 Die Algemene Sinode ondersteun die beoogde nouer samewerking met die VGKSA op die

terrein van Bybelvertaling en verklaring

3. VERSLAG VAN DIE BYBELGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA

Geagte Voorsitter en lede van die Algemene Sinode

ËÈ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!