07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

++ = Beide Homoseksueel +- = Een van paar Homosekueel - - = Beide heteroseksueel

PG = Paargewyse Konkordansie % PBK = Probandgewyse Konkordansie

Uit bogemelde is dit duidelik dat in die geval van mans waar een van die monosigotiese tweelinge

homoseksueel was die ander een slegs in 11% (20 probandgewys) ook homoseksueel was vir n

Kinseyskaal van 2 of meer en 30% (37,50) Kinseyskaal 1 of meer. In die geval van vroue is die

vergelykende syfer: Kinseyskaal van 2 of meer, 15,79% (24 probandgewys) en Kinseyskaal 1 of meer,

21,54% (30,10 probandgewys).

n Ontledende vergelyking van bogemelde data met in agneming van die vergelykende data vir disigotiese

tweelinge dui daarop dat die genotipiese bydrae relatief laag is teenoor n oorheesende

omgewingskomponent in die totale fenotiepe vir seksuele oriëntasie. Ongelukkig gee die navorsers geen

data vir die nie-tweeling sibbe aan nie. Bailey en sy medewerkers Michael Dunne en Nicholas Martin is ook

eerlik in hul gevolgtrekking: ...(this study) did not provide statistically significant support for the importance of

genetic factors for homosexual orientation (Bailey, Dunn & Martin 2000:534; Jones & Yarhouse 2000:78).

Ander

Dikwels word die bewering gemaak dat seksuele oriëntasie die gevolg is van hormonale invloede. Navorsing

dui egter daarop dat dit nie die geval is nie. Geen betekenisvolle verskille kon byvoorbeeld gevind word in

251-264; Downey, Ehrhardt

549-556).

Mackie en medewerkers het die androgeenreseptor geen (n geen wat n sleutelrol speel in die

fisiologiese werking van die manlike hormoon testosteroon en die invloed daarvan op die liggaam en

brein) op molekulêre vlak ondersoek. Hulle kon egter geen verskil vind in die DNA struktuur van die geen

tussen homo- en heteroseksuele mans nie (Macke 1993: 844-852).

8.4.1.6. Gevolgtrekking

Daar is geen oortuigende wetenskaplike bewyse dat seksuele oriëntasie oorgeërf word of n

biologiese oorsaak het nie.

Dit is baie moeilik indien nie feitlik onmoontlik om spesifieke gene te vind wat aan komplekse

eienskappe soos byvoorbeeld menslike gedrag gekoppel kan word (Mann 1994: 1687).

Die beskikbare data dui daarop dat omgewingsinvloede n oorheersende rol speel in die bepaling van

seksuele gedrag.

Dit sou baie onverantwoordelik wees om op die grond van huidige data tot die gevolgtrekking te kom

dat seksuele oriëntasie n geneties deterministiese basis het. Daar sou hoogstens spekulatief beweer

kon word dat sekere persoonliksheids- en of ander individuele eienskappe, wat moontlik n

onderliggende genetiese komponent bevat, n groter predisposisie tot homoseksuele gedrag tot

gevolg kan hê.

Vervolgens enkele gedagtes rakende moontlike psigo-sosiale oorsake vir n homoseksuele oriëntasie.

8.4.2. Psigo-sosiale faktore

Die boek Gelowig en Gay dui aan dat die raad van die Amerikaanse Psigiatriese Assosiasie (American

Psychiatric Association afgekort 142-145) 50 reeds in 1973 besluit

het om homoseksualiteit as psigiatriese siekte en n geestesafwyking te skrap. Volgens APA is daar ook

geen bewyse dat homoseksuele persone in groter persentasie kinders molesteer as wat dit onder

heteroseksuele persone voorkom nie (Anthonissen & Oberholzer 2001:145).

50 APA se hoofkwartier is in Washington DC en die wêreld se grootse verening van psigiaters. Meer 132 000 psigiaters behoort aan

hierdie vereniging. ASA is weer verdeel in 49 onderafdelings wat navorsing op verskillende velde doen. Dit is ook geassosieer met

58 psigiatriese verenigings in Kanada. Die doel van ASA is om psigiatrie as wetenskap te bevorder en die welstand van mense te

verbeter.

ÓÔÁ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!