07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

gemeenskap. TIW is ook betrokke by member care programme om interkulturele kerklike werkers

omvattend te help versorg.

3.3 Christen Vigsburo vir Suidelike Afrika (CABSA)

Die Christen Vigsburo (CABSA) is n projek van die Hugenote Kollege. Na meer as vyf jaar (sedert Julie

2001) is dit n gevestigde organisasie wat belangrike bydraes op die MIV en vigsterrein in Suider-Afrika

lewer. Terwyl daar baie instansies en organisasies is wat inligting en opleiding oor MIV en vigs verskaf,

onderskei CABSA hom op hierdie terrein deurdat dit met n duidelike Christelike vertrekpunt gedoen word.

CABSA versprei korrekte inligting, skep begrip, lei leiers op en mobiliseer gemeentes. Besoek gerus

www.cabsa.co.za vir n ervaring van die professionele dienste van CABSA.

Dié nie-winsgewende organisasie beskik tans oor die volgende personeel: Dr Nelis du Toit (Bestuurdervoltydse

kontrakpos); Mev. Lyn van Rooyen (Projekbestuurder voltydse kontrakpos); Me Meloney Goliath

(Administrasie voltydse kontrakpos) en Me Aneleh Fourie-Le Roux (Opleiding en mentor koördineerder

10 dae per maand kontrakpos). Daar is verskeie ander persone wat op n ad-hoc basis by die organisasie

betrokke is.

CABSA is opreg dankbaar dat verskeie gemeentes van die NG Kerk deur kollektes of donasies finansiële

ondersteuning gegee het, en bid dat dit in die toekoms sal uitbrei. Ons is volledig afhanklik van donasies

en befondsing om met ons werk voort te gaan.

3.4 Hugenote Bybelinstituut

Die Hugenote Bybelinstituut is n gesamentlike aksie van die Hugenote Kollege en Bybel-Media met die

doel om Teologiese en Bybelse opleiding aan die Suider Afrikaanse bevolking te bied.

Van die kursusse word deur die Sentrum vir Kontekstuele Bediening aan die Universiteit van Pretoria

geakkrediteer. Die vier geakkrediteerde kursusse tans is; Tweejaarkusus in Bybel- en Godsdienskunde,

Tweejaarkursus in Jeugbediening, Tweejaarkursus in Sending, Eenjaar senior kursus in Christelike etiek.

Daar is tans 220 studente wat ingeskryf is by die Bybelinstituut. Daar is ook n nuwe basiese kort kursus in

Christelike traumaberading.

Dankbetuiging:

Ons dank en waardering aan die volgende persone en instansies wat ons daarin ondersteun:

gemeentes, ampsdraers, kommissies en lidmate van die NG Kerk, die VGK en ander kerke vir hulle

voorbidding, belangstelling en finansiële ondersteuning;

die voorsitter, ds WC van der Merwe, en ander lede van die die Kollegeraad vir hulle betrokkenheid,

meelewing, advies en kundigheid;

die personeel van die Universiteit van Suid-Afrika vir hulle hulpvaardigheid, welwillendheid en

waardevolle advies;

die personeel van die Kollege vir onbaatsugtige diens en lojaliteit.

13 Maart 2007

ÏÏÌ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!