07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

4.4 Leierskapvraelys die vraelys loop in n groot mate saam met die erediens vraelys, hoewel ander

aspekte ook gedek word. n Steekproef van ongeveer 15% is uit elke streek sinode getrek en 77% van die

gemeentes het hulle vraelyste voltooi.

5. LOGISTIEKE STEUN

5.1 Die opname het vir die eerste keer gebruik gemaak van logistieke steun vanuit die kantoor van die

Algemene Sekretaris. Mev Ester Steyn neem hiervoor verantwoordelikheid.

5.2 Daar is ook vir die eerste keer n verteenwoordiger uit elke streeksinode aangewys, wat met die

logistiek, maar ook met die verdere uitvoer en interpretasie van die gegewens behulpsaam sal wees. n

Woord van dank aan dié persone.

6. BEVINDINGE

6.1 Dit is op die stadium onmoontlik om enige bevindinge vooruit te loop. n Volgende verslag sal tydens

die sitting van die Algemene Sinode beskikbaar gestel word. Die volgende moontlike uitkomste word

voorsien:

6.2 Die predikantevraelys behoort beter insig te gee oor die teologiese debat wat tans tussen predikante

gevoer word oor onder andere die volgende: Skrifverstaan, Gereformeerde identiteit, homoseksualiteit en

roeping.

6.3 Beide die leierskap- en erediensvraelyste behoort lig te werp op hoe die leierskap en lidmate die

gemeente/kerk binne die makro-konteks sien en beleef. Waarheen is die gemeente en kerk oppad?

6.4 Hoe gaan dit met die gemeentes in die NG Kerk? Wat is positief en wat is negatief, wat is die

verwagtinge vir die voorsienbare toekoms? Die gemeente vraelys behoort hierop lig te werp.

ÏÎÓ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!