07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

is, aanvaarbaar te maak, skryf Plato apologeties dat sulke permanente verhoudings tussen mense van

dieselfde geslag nie skandelik is nie, aangesien hierdie mense hul helfte (wat van dieselfde geslag as hulle

is) in vriendskap, liefde en intimiteit soek (Nussbaum 2002: 10).

In gevalle waar n man se ander helfte, nog n man is, of n vrou se ander helfte nog n vrou is, sal hierdie

mense nie met mense van die teenoorgestelde geslag trou nie. 17 Indien hulle trou (heteroseksueel), is dit net

omdat die wet dit van hulle vereis. Hulle sou dan eerder verkies om lewenslank by mekaar (mense van

dieselfde geslag) te bly op grond van wedersydse liefde, vriendskap en intimiteit. Dit is nie net die seksuele

drang wat hulle na mekaar dryf nie, maar n intense onbekende onverklaarbare soeke van hulle siele na

mekaar (Plato 1995:75).

4.2.2.2. Griekse kultuur

Die verskynsel van permanente homoseksuele verhoudings het veral onder die destydse filosowe

voorgekom. Plato vertel in sy Symposium (Plato 1995:36.93) dat Alicibiades op Sokrates verlief was, maar

dat Sokrates op daardie stadium n permanente verhouding met Agaton gehad het. Alicibiades probeer dan

die verhouding tussen Sokrates en Agaton opbreek (Plato 1995:90.93). 18

Plato se langtermynverhouding met Dion van Sirakuse het begin toe Plato 50 jaar oud was en Dion 35 jaar

nie pederastie nie (Plato 1995:7.56). 19 Pausanias, die spreker in Plato se Symposium, is n historiese figuur.

Sy homoseksuele verhouding met n digter het vir ten minste 12 jaar geduur. Die verhouding het begin toe

Agaton (Pausanius se homoseksuele lewensmaat) n volle 18 jaar oud was. 20

Daar bestaan nie alleen getuienis dat die Griekse filosowe kennis gedra het van wat as n bio-sosiale

homoseksuele oriëntasie bekend gestaan het nie, maar ook dat daar wel permanente homoseksuele

verhoudings van liefde en trou in die Griekse kultuur voorgekom het. Gedurende die tyd toe die Nuwe

Testament geskryf is, was daar selfs informele homoseksuele huwelike.

4.2.2.3. Nuwe-Testamentiese tyd

Vir die doel van hierdie verslag sal slegs gefokus word op die stede wat vir die eksegese van die Nuwe

Testament relevant is, naamlik Rome (Romeinebrief), Korinte (1 Korintiërs) en Efese (1 Timoteus).

Keiser Nero het met twee mans langtermyn verbintenisse aangegaan. Een van hierdie lewensmaats van

hom is dan ook as koningin vereer (Boswell 1996:69, 82, 84). Nero se regering was waarskynlik vanaf 54-

68 n.C., terwyl die Romeinebrief waarskynlik in 55-56 n.C. geskryf is (Van der Watt 2003:706, 723). Daar is

wel n verhaal wat die skrywer Ovidius neergeskryf het wat handel oor twee vroue wat in n liefdesverhouding

met mekaar gestaan het (Boswell 1996:83; Brooten 1996:42-45). Verder het keiser Hadrianus (ongeveer

130 n.C.) wat as een van die vyf beste keisers van Rome beoordeel word, n permanente verhouding met n

ander man, Antonius, gehad (Boswell 1996:85).

Lukianus vertel in sy Dialogues of the Courtesans van vroue uit die stad Lesbos (waarskynlik waar die

benaming lesbies vandaan kom) wat permanente verhoudings met mekaar gehad het. So is ene Megilla

van Lesbos met n vrou van Korinte getroud (Boswell 1996:83; Brooten 1996:51-52).

Laastens vertel Xenophon van Efese van homoseksuele verhoudings van liefde en trou in dié stad. n

Voorbeeld hiervan is Hippotoos. Hy het n man van dieselfde ouderom (nié pederastie nie) as hy liefgehad.

So was die eerste groot liefde van Dionysius n ander man met die naam van Ampelus (Boswell 1996:86;

Smith 1996:234).

Dit is bloot interessant om ook daarvan kennis te neem dat die buite-Bybelse Judaïsme kennis van sulke

verhoudings gehad het. Sommige Rabbynse tekste het kennis gedra van lesbiese verhoudings. Die Sifra is

17

Die filosoof verwys hier na n huwelik binne die konteks van n man en n vrou. Hy wys egter wel dat mense wat na dieselfde geslag

smag (hoewel hulle nie met mekaar trou nie), wel in langtermynverbintenisse met mekaar gaan.

18

Plato (428-348 v.C.), een van die invloedrykste Griekse filosowe. Hy was n volgeling van Sokrates, en het op sy beurt weer vir

Aristoteles opgelei. Die meeste van sy werke is dialoë tussen verskillende persone, maar veral tussen hom en Sokrates. Hy het n

skool in filosofie wat as die Akademie bekend gestaan het, begin. Symposium (360 v.C.) is n vertelling van die gesprekke tydens n

banket wat ter ere van Agaton se dramatiese oorwinning in Atene plaasgevind het. Dit handel oor wat die ideale liefde is, en bestaan

uit toesprake van verskeie persone.

19

Plato se brief Sewende Brief (360 v.C.) is geskryf aan Dion se vriende en familielede waarin hy vertel dat Dion se aanvanklike

ambisie was om in die politiek in te gaan.

20

Paulus het grootgeword in noue kontak met die Stoïsynse tradisie. Hierdie filosofiese beweging het gestrewe na n eenvoudige

moraliteit van die destydse samelewing. Dit het net so gestrewe na n eenvoudige lewenstyl in die gemeenskap. Deugsaamheid was

die hoogste norm waarna gestreef moes word. Die logos/woord was n goddelike geskenk waardeur die skepping verstaan kon

word. Die wette van die gemeenskap kan nie verander word nie, maar die mens kan sy reaksie op daardie wette verander of bepaal.

Dit het n fatalistiese wêreldbeeld gehad. Dit is daarom nie vreemd dat die Stoïsyne fatalisties homoseksuele verhoudings as n

gegewe aanvaar het nie, maar ook in terme van deugsaamheid en moraliteit dit aan n permanente verhouding sou koppel.

ÔËÁ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!