07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1. Manlike dominansie of patriargalisme

Hierdie beskouing word tereg as die tradisionele siening van die posisie van man en vrou in die huwelik

beskryf. Die klem hier val op die hoofskap van die man, en die onderdanigheid van die vrou.

n Goeie voorbeeld van hierdie siening vind ons in die klassieke huweliksformulier. Die hoeveelheid aan dag

wat hierin gegee word aan die uitklaring van die dominante rol van die man is opvallend. Ten opsigte van

die man se posisie in die huwelik word gestel dat die man moet weet: ... dat God u as hoof van die vrou

gestel het, sodat u haar, na u vermoë, verstandig sal lei, onderrig, vertroos, en beskerm soos die hoof die

liggaam regeer, ... (Algemene Sinode, 1988:109). Ten opsigte van die vrou word gesê dat sy aan die man

gehoorsaam en onderdanig moet wees, nie oor die man moet heers nie en nie die verordening van God,

dat die man oor haar moet heers, moet teëstaan nie. Alhoewel die beskrywing van die man se rol as die

een wat sorg, beskerm en lei nie uitbly nie, is die oorwegende klem op die beredenering van die hoofskap

van die man en die vrou se onderdanigheid.

Hierdie beskouing vind ons vandag meestal in kerke en kringe waar n fundamentalistiese teologie bedryf

word. Populêre Christelike boeke vir vroue, hoofsaaklik deur Amerikaanse skrywers, wat in die groot

Christelike boekwinkels in Suid-Afrika verkoop word, onderskryf dikwels ook hierdie siening sterk. n

Voorbeeld van so n skrywer is Elizabeth George.

2. n Komplementêre siening

Die komplementêre beskouing van man en vrou in die huwelik kan beskryf word as n meer kontemporêre

en genuanseerde vorm van patriargalisme. In hierdie siening word klem geplaas op die verskille tussen

man en vrou en dat dit aanleiding gee tot n goddelik gesanksioneerde verdeling van rolle, en dan veral ten

opsigte van die rol van leierskap of hoofskap in die huwelik. In die debatvoering met voorstanders van die

egalitêre beskouing funksioneer skeppingsteologie sterk, waarin daar n groot saak uitgemaak word dat

alhoewel man en vrou gelykwaardig geskep is (as beeld van God), is hulle nie dieselfde geskape nie en

kan daarom ook nie presies gelyke rolle vervul nie. Gelykwaardigheid beteken hier dan nie gelyke funksies

nie.

Voorstanders van die komplementêre beskouing kyk beter na die groot lyne in die Bybel oor die rolle van

man en vrou en wil dit in ag neem. Hulle wil ook Jesus se hantering van vroue honoreer, die manier waarop

Hy vroue met n sagtheid hanteer het en aan hulle n plek gegee het, maar sonder om tekste waarin

manlike dominansie duidelik figureer, te sien as uitgedien en sonder gesag vir vandag.

Die Pauliniese uitsprake oor die rolle van man en vrou word ook gebruik om manlike dominansie te

bevestig, maar terselfdertyd ook om die aard daarvan te versag: veral word die hoofskap van die man

herinterpreteer aan die hand van die Jesus se styl van hoofskap. Dit beteken dat die man wel die hoof is,

maar dit word gesien as n komplementêre rol tot die vrou s n. Dit vind nie uitdrukking in dominansie nie,

maar in diens. Die man moet hoof wees na die voorbeeld van Jesus wat sy lewe vir die kerk afgelê het. n

Teks wat n sleutelrol speel, is Efesiërs 5:21-33, en dan veral vers 22 Vrouens, wees aan julle mans

onderdanig, net soos julle aan die Here onderdanig is, ... en vers 25 Mans, julle moet julle vrouens liefhê

soos Christus die kerk liefgehad en sy lewe daarvoor afgelê het.

Die manier waarop hierdie teologie in die huwelik neerslag vind, is in die vorm van n sagte manlike

dominansie met klem op die manlike leierskap, meestal duidelik beskryf as leierskap met n

dienskneggestalte. Voorbeelde van hierdie beskouing is die huidige huweliksformulier en James Dobson se

Focus on the Family.

3. n Egalitêre beskouing.

Hierdie beskouing wil die Bybelse tekste wat manlike dominansie onderskryf, sien teen die agtergrond van

die kultuur waarbinne dit geskryf is. Omdat die Bybel in n man-gedomineerde samelewing ontstaan, kan dit

nie anders as om huweliksverhoudings binne hierdie kulturele paradigma te beskryf nie. Die egalitêre

siening pleit daarvoor dat dit beter is om hierdie kultuuragtergrond te erken en om ook te erken dat ons

vandag in n ander kultuur leef, een waarbinne manlik dominansie, hoe sag dit ook al geformuleer mag

word, toenemend vreemd word.

Hierdie beskouing sien die verskille tussen man en vrou nie as teologies wesenlik of as n skeppingsmatige

ordening wat noodwendig tot n bepaalde verdeling van rolle lei nie. Egalitêre Christene sien enige

hiërargiese ordening in die huwelik as wesenlik in stryd met Jesus se lering en voorbeeld. Daarom is dit

belangrik om die Pauliniese voorskrifte te verstaan teen die agtergrond van n kultuur waarin dit uiters

nadelig vir die jong Christendom sou wees om te veel in stryd te tree met die gebruik van manlike

dominansie. Vergelyk in hierdie verband waarin Titus 2:3-5 waarin die ouer vrouens die jongeres moet leer

om aan hulle mans onderdanig te wees, want Dan sal die woord van God nie in diskrediet kom nie.

Voorstanders van n egalitêre beskouing van die huwelik bevraagteken dit of hierdie voorskrifte vir alle tye

en kulture kan geld.

n Teks wat in hierdie beskouing n sleutelrol speel, is Galasiërs 3:28 Dit maak nie saak of iemand Jood of

Griek, slaaf of vry, man of vrou is nie: in Christus Jesus is julle almal één. Hierdie teks word geïnterpreteer

ÔÌË

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!