07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

5.2. n Kanonieke hermeneutiek

Hoewel daar meriete is in n hermeneutiese benadering van suspisie, is ons van mening dat n ander

benadering beter by ons gereformeerde tradisie in hierdie debat pas: n Kanonieke hermeneutiek. Dit

beteken dat ons erns maak met die hermeneutiese beginsel dat enige deel van die Skrif geïnterpreteer

behoort te word in die lig van die Skrif as geheel. Die Skrif is sy eie uitlegger, en daarom moet Skrif met Skrif

vergelyk word, moeiliker Skrifgedeeltes moet in die lig van duideliker Skrifgedeeltes uitgelê word (Smit

2005:189). Daardeur kies ons vir n hermeneutiese benadering wat binne die bane van die gereformeerde

tradisie bly. (In onderskeiding van die Lutherse tradisie, wat in die regverdigverklaring van die goddelose

en die liefdesgebod die sogenaamde kanon in die kanon sien, en daarom die sleutel tot die hele Bybel is;

ook in onderskeiding van die Evangeliese en Pinkstertradisie, vir wie die vrye gewete van die enkeling

onder leiding van die Heilige Gees die bepalende faktor is (Smit 2006:97, 189).

Ons aanvaar die Skrif as kanon. Kanon beteken maatstaf. Ons stem saam met die vroeë kerkvaders wat

gesê het dat hierdie boeke in geheel die finale gesag (maatstaf) vir die Christelike leer en lewe is. In lyn met

die verslag wat tydens die 2002 Algemene Sinode gedien het, aanvaar ons ook dat inspirasie op

veelvuldige wyses plaasgevind (veelvuldig-teopneustiese inspirasieleer) het. Soms was die mens aktief en

soms heel passief (Agenda & Handelinge Algemene Sinode 2002:203).

Anders as by die hermeneutiek van suspisie, soos dikwels in die debat gebruik word, moet ons kyk of die

hele Skrif konsekwent oor sekere sake dieselfde sê. Dit is n hermeneutiek waarvolgens gevra word na die

opheffing rakende sekere kulturele gebruike in die Skrif as geheel. Dit beteken dat wanneer na die kulturele

gebruike in die antieke tyd gekyk word, word gevra of die Skrif daardie gebruike in n sekere rigting laat

ontwikkel: Hef dit die gebruik op, of versterk of verswaar dit die gebruik (Webb 2001:31)? Byvoorbeeld: In die

posisie van slawe is daar n voortgang in die opheffing. Dieselfde is die geval met die posisie van die vrou.

Met homoseksuele gedrag is daar egter geen sodanige voortgang of opheffing nie. Inteendeel, dit wat in die

Ou Testament oor homoseksuele gedrag gesê word, word in die later Joodse tradisie en nog later in die

Nuwe Testament net nog sterker bevestig.

Skematies kan dit as volg uitgebeeld word:

(opheffing) verdere opheffing)

Geringe opheffing Meer opheffing

X Y Z

Oorspronklike kultuur Die Skrif Ons Kultuur Ideale Etiek

Antieke Nabye Ooste

en/of Grieks-Romeinse

kulture

Geïsoleerde woorde

van die teks; n etiek

van gevriesde tyd

Ó Ï

Waar dit n beter

situasie as Y is

Ideale etiek

en moraliteit:

Geïllustreer in

die gees van

die Skrif

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!