07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

vanselfsprekend aanvaar word dat heteroseksualiteit die enigste regte seksuele struktuur is waarin seks

hoort. Die Skrif beredeneer nie die voorrang van heteroseksuele verhoudings bo homoseksuele verhoudings

nie, dit aanvaar dit as vanselfsprekend.

Seksualiteit is in die Bybel dus nie n randverskynsel nie, en daarom is enige vorm van onvanpaste seksuele

verbindinge n ernstige saak. Die Here weet dat seksualiteit iets is wat nou met menswees verweef is.

Daarom is seksualiteit en dus ook homoseksuele gedrag nie sake op die Bybel se periferie nie.

b) Christus is die sleutel

Christelike, en veral Protestantse kerke, het deur geskiedenis nie die Skrif as n vormlose, homogene

eenheid beskou nie, maar eerder as n boodskap, as n biblioteek van boeke met n baie bepaalde

boodskap, skopus, gerigtheid (Smit 2006:154). Die skopus of gerigtheid is God se openbaring in

Christus. Daarom sou n mens kon sê ons Protestante lees die Bybel met Christus as sleutel. Luther het

gepraat van was Christum treibet dit wat van Christus getuig.

Dit is juis in die lig van Christus se koms dat Christene vandag glo dat die reinheidswette in die OT nie

meer op hulleself van toepassing is nie. Die rol van die reinheidswette voor die koms van Jesus was om

Israel van ander volke te onderskei. Dié wette het nie in sigself n morele waarde gehad het nie. In die

bedeling na die koms van Christus, het dié reinheidswette (of seremoniële wette ) nie meer hierdie funksie

gehad nie, want die grense van God se volk het nou nie meer saamgeval met die grense van die volk Israel

nie. Dus was dié reinheidswette nie meer op Christene van toepassing nie. (Vergelyk die kanonieke

hermeneutiek hierbo.)

As n mens egter na die Bybelse verhaal as geheel luister, is dit duidelik dat seksuele gedrag as so n

belangrike aspek van menswees geag word, dat voorskrifte oor seksuele gedrag vir die Bybel sekerlik nie

net reinheids- of seremoniële wette sonder enige intrinsieke betekenis is nie. Dit word bevestig deurdat die

morele geldigheid van die voorskrifte oor homoseksuele gedrag in Lev 18 en 20 in die Nuwe Testament

bevestig word wat nie die geval is met die reinheids-/seremoniële voorskrifte oor kleredrag nie. Dit is

duidelik dat die Bybel hierdie voorskrifte steeds as geldig ag.

Ons lees die Bybel dus vanuit n Christosentriese perspektief. Maar wat beteken dit? Hoofsaaklik dat ons die

Bybel lees vanuit die geloofsoortuiging dat ons met God versoen is deur die dood en opstanding van

Christus. Maar sommige uitleggers interpreteer dié Christus-sleutel so dat gelowiges hulle in etiese

beslissings slegs moet laat lei deur a) die liefde van God, gedemonstreer in Jesus en b) die dubbele

liefdesgebod van Jesus: Jy moet God liefhê bo alles en jou naaste soos jouself. Die Ou-Testamentiese

voorskrifte kan goedskiks geïgnoreer word (wat eintlik belangrik in die Ou Testament is, meen dié uitleggers,

is die verhalende en narratiewe gedeeltes). Sommige gaan selfs verder: selfs Nuwe-Testamentiese

voorskrifte en riglyne is nie bindend nie.

In sy artikel Paul, homosexuality and Christian ethics kom prof Andrie du Toit tot die gevolgtrekking dat die

Bybelse gegewens homoseksuele gedrag afwys, maar kies tog vir n versigtige erkenning van permanente

gay verhoudings, n keuse wat hy as volg motiveer: If a choice must be made between the Biblical position

on homosexuality and the love commandment and such a choice is often inevitable the latter must

receive precedence (2003:107).

Dié weg kan ons egter nie opgaan nie. Nie net die

liefdesgebod van Jesus is belangrik nie, maar ook sy

voorbeeld en sy woorde. Hy het dit self duidelik

gestel: Volg My . En in die Bergrede: Geseënd is

die een wat my woorde hoor en dit doen . In Joh

15;10 sê Jesus: As julle my opdragte uitvoer, sal

julle in my liefde bly . Liefde vind konkrete gestalte in

gehoorsaamheid aan die wil van die Here. Die

liefdesgebod staan nie teenoor die nakom van die

wet nie. Jesus se opdrag om God lief te hê, is n aanhaling uit Deut 6:4-5 en sy opdrag om jou naaste lief te

hê, is n aanhaling van Lev 19:18 albei gedeeltes met spesifieke, konkrete wetsvoorskrifte. (Lev. 19:18

kom voor in die Lev 18-22, die gedeelte waarin ons die afwysing van homoseksuele gedrag kry.)

Verder kan ons nie die liefdesgebod ongekwalifiseerd as enigste riglyn vir die etiek aanvaar nie omdat dit

ons die geleentheid gee om die liefdesgebod te vul met ons eie inhoud, wat moontlik teen die leer en lewe

van Jesus indruis, byvoorbeeld iemand wat sy egskeiding regverdig omdat ek iemand anders liefgekry het .

Die verskraling van Jesus se etiese oproep tot die liefdesgebod alleen, om so die eise wat Hy self gestel te

ontduik, is n ongeldige argument. In sy optrede teenoor seksuele sondaars, is Jesus insluitend, maar sy

Ó Í

Christus se liefde is die sentrum van die

Bybel, maar dit word verstaan binne die

konteks van die kanon. Christus se liefde is

uitdrukking van die koninkryk van God. Die

liefdesgebod vervang egter nie die gebooie

nie. Om liefde te bewys, is juis om die

gebooie van God te gehoorsaam.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!