07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

en dit was vir hom soos n paar dae, want hy het haar liefgehad (Gen 29:20). Spr 5:15-20 besing die vreugde

daarvan om deur jou vrou se liefde bedwelm te word.

f) Die krasse oordeel oor ongedwonge seksuele verkeer tussen mans in Levitikus 18:22 en 20:13

moet in die lig van die Bybelse denke sin maak

Nóg n afkeur van sekere praktyke in die Kanaänitiese godsdiens, nóg van n spesifieke beskouing oor die

manlike geslagsrol, nóg n wêreldbeeld waarin groot klem op vrugbaarheid en voortplanting geplaas is,

verklaar die buitengewone afkeer in dieselfde geslags- seksuele verkeer in Lev 18:22 en 20:13. Frymer-

Kensky (1989:96) meen dat die buitengewone afkeer in dieselfde-geslag seksuele verkeer in die lig van die

Bybelse denke sin moet maak. Soos reeds gemeld, word die heteroseksuele man-vrouverhouding in Gen

1:1-2:3 en 2:4-3:24 as die archetipiese, deur-God-gewilde model geteken. Daarin lê die diepste grond vir die

sterk afkeur in homoseksuele omgang tussen mans in Lev 18:22 en 20:13.

g) Die toepaslikheid van prohibisies in Lev 18:22 en 20:13 op Nuwe-Testamentiese gelowiges

Met reg moet gevra word na die toepaslikheid van prohibisies in Lev 18:22 en 20:13 op Nuwe Testamentiese

gelowiges. In dié verband kan verskeie argumente gevoer word:

Levitikus 20:13, met die harde uitspraak dat mans wat homoseksueel verkeer gedood moet word,

sou in stryd met Christus se liefdesgebod wees en dus nie op die Nuwe Testamentiese gelowige

van toepassing wees nie

Soos reeds vermeld, was die strafmaatreël wat volgens Lev 20:13 toegepas moes word wanneer twee mans

homoseksueel verkeer, kras, selfs al sou dit nie n werklike teregstelling ingehou het nie. Indien die betrokke

persone deur die strafmaatreël uit die samelewing afgesny is, was dit reeds n drastiese stap. Op grond van

die sentrale liefdesgebod kan die argument dus gemaak word dat Lev 20:13 nie op die Nuwe Testamentiese

gelowige van toepassing kan wees nie.

Dié argument kan nie sonder meer gehandhaaf word nie: so n gebruik van Lev 20 dui op n selektiewe

aanwending van die tekste. Die feit dat Lev 20:12 voorskryf dat iemand wat met sy skoondogter seksuele

omgang het, doodgemaak moet word, word gewoonlik nie as argument gebruik waarom sodanige optrede

verskoon kan word nie. Daarbenewens handhaaf Jesus dat owerspel sonde is (Vgl Joh 8:11), n oortreding

waarvan die strafmaatreël volgens Lev 20:10 ook deur n môt yûmãt -formule aangedui word.

Levitikus 18:22 en 20:13 vorm deel van wette wat dit ten doel gehad het om Israel kulties van hulle

buurvolke af te sonder en sou in die lig van Christus se inklusiewe bediening nie op die Nuwe

Testamentiese gelowige van toepassing wees nie

In Lev 20:26 word uitdruklik van die afsondering van Israel uit die volke gewag gemaak. Die Here wys Israel

daarop dat Hy hulle uit die volke afgesonder het om aan Hom te behoort. Inderdaad is die term afsondering

n tegniese term uit die priestertaal en gebruik om die onderskeiding tussen rein en onrein beskryf. Otto

(1994:238) wys egter daarop dat die term afsondering hier op die etiese afsondering van Israel uit die

volkerewêreld oorgedra word. Om heilig te leef, beteken om anders op te tree as die ander volke. Inderdaad

het hulle verbintenis aan die Here ingehou dat Israel sekere kultiese gebruike nagevolg het. Die afsondering

het egter ook n etiese komponent gehad.

Dit is betekenisvol dat geen verbod teen n huwelik met persone wat tot ander nasies behoort het, in Lev 18

en 20 voorkom nie. Daarby beskerm Lev 19 spesifiek die belange van die vreemdeling wat by Israel in hulle

land woon. Sodanige vreemdelinge mag nie verdruk word nie en moet soos n medeburger behandel word

(Lev 19:33-34).

Levitikus 18:22 en 20:13 vorm deel van die Heiligheidswet met n klem op kultiese heiligheid en

sou dus nie op die Nuwe Testamentiese gelowige van toepassing wees nie

Die argument sou gemaak kan word dat Lev 18:22 en 20:13 deel van die Heiligheidswet vorm waarin die

kategorieë van reinheid en heiligheid kultureel bepaal is (bv Seow 1996:18). Dit sou dus nie op die Nuwe-

Testamentiese gelowige van toepassing wees nie.

Sentraal aan die Heilgheidswet, soos Lev 17-26 soms genoem word, is die oproep tot heiligheid in Lev 19:2. 8

Israel se begrip van die Here se heiligheid was nie net tot die kultiese sfeer beperk nie. Die oproep tot

heiligheid het dus ook ander dimensies van Israel se lewe geraak (Vgl. Brueggemann 1997:289). Dit word

geïllustreer deur die feit dat prohibisies wat met die kultus te make het, in Lev 19 staan naas prohibisies wat

die belange van die mede-Israeliete en die vreemdelinge beskerm.

8 Die gedagte dat Israel n heilige volk is, kom ook elders in Ou Testament voor: Eks 19:5-6; 22:31; Deut. 7:6; 14:2, 21; 26:19; 28:9.

ÔËÔ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!