07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

GEMEENTE-ONTWIKKELING BYLAAG 6

REGLEMENT VIR DIE VERMEERDERING, KOMBINERING,

EENWORDING EN SAMESMELTING VAN GEMEENTES

1. VERMEERDERING/AFSTIGTING VAN GEMEENTES

1.1 ALGEMENE REËLINGS

1.1.1 Die uitbreiding van die kerk en die gevolglike vermeerdering van gemeentes is die roeping en plig

van n groeiende en lewenskragtige kerk.

1.1.2 Indien ongesensureerde belydende lidmate oortuig is van die noodsaaklikheid van die stigting van n

nuwe gemeente, moet hulle n skriftelike versoek tot die kerkraad rig. Die versoekskrif moet die volgende

insluit : (1) n ondersoek na die lewensvatbaarheid van n nuwe gemeente, (2) moontlike plekke van

aanbidding, (3) begroting, (4) voorstelle oor leierskorps vir die gemeente en die toerusting van leiers (5)

wyse waarop die belange aan die kerkverband en gemeenskap gedien word.

1.1.3 Indien die kerkraad oordeel dat daar genoeg rede vir die stigting van n nuwe gemeente is, gee hy

verlof dat die lidmate wat die nuwe gemeente wil vorm, mag oorgaan tot gemeentestigting. Dit beteken ook

dat die betrokke lidmate n ooreenkoms met die kerkraad onderteken om die nuwe gemeente te stig.

1.1.3.1 Die ooreenkoms om die nuwe gemeente te stig, moet ook voorstelle bevat oor die wyse waarop die

gemeente se bediening sal geskied en ook voorstelle oor die wyse waarop en wanneer n bedienaar van

die Woord bekostig sal word.

1.1.3.2 Wanneer die kerkraad oortuig is van die wenslikheid van die stigting van n nuwe gemeente en dat

dit lewensvatbaar is, stuur die kerkraad die versoekskrif en die ooreenkoms kragtens Art. 31.4 saam met

aanbevelings oor die volgende sake aan die skriba van die ringskommissie :

1.1.3.2.1 die voorgestelde naam en grense van die nuwe gemeente;

1.1.3.2.2 of, indien die gemeente nie geografies saamgestel word nie, die bedieningsfokus van die nuwe

gemeente. (Die bedieningsfokus sluit die volgende moontlikhede in: kerkplanting in snelgroeiende gebiede

of gebiede waar bestaande gemeentes nie meer aan bedieningsbehoeftes kan voldoen nie; kerkplanting

waar geen gemeente funksioneer nie; kerkplanting waar bestaande gemeente(s) kwynend is soos blyk uit

n dramatiese daling in lidmaatgetalle en n ernstige daling in finansiële vermoëns van gemeente(s).

1.1.3.2.3 die ooreenkoms tot gemeentestigting;

1.1.3.2.4 aanverwante sake wat die aandag van die ring moet geniet.

1.1.4 Wanneer by die ring aansoek gedoen word om die stigting van n gemeente, beoordeel die ring die

ingekome stukke. Indien die ring oordeel dat die nuwe gemeente gestig behoort te word, word verlof tot

afstigting gegee.

1.1.5 Die stigting van n nuwe gemeente geskied deur die ringskommissie op las van die ring op n

vergadering waarvan vier (4) weke vooraf in Die Kerkbode kennis gegee is en waarheen die belanghebbendes

uit die betrokke gemeente(s) opgeroep is. Die betrokke lidmate het deur die ondertekening van

die ooreenkoms reeds die stigting van die gemeente goedgekeur en stem op hierdie vergadering nie weer

oor die saak nie.

1.1.6 Op hierdie vergadering stel die ringskommissie die grense van die gemeente so duidelik moontlik vas

en gee n noukeurige beskrywing van die grense van reeds bestaande gemeentes wat met die grense van

die nuwe gemeente saamval. Indien die ringskommissie toestemming gee dat die nuwe gemeente nie

geografies saamgestel word nie, word die bedieningsfokus van die nuwe gemeente so duidelik moontlik

bepaal. (Sien 1.1.3.2.2 hierbo.)

1.1.7 Op hierdie vergadering wat onder leiding van die ringskommissie staan, word die kerkraadslede van

die nuwe gemeente met opsteek van hande verkies en wel deur die belydende lidmate wat deur hul

handtekeninge reeds tot die stigting van die gemeente ooreengekom het.

1.1.8 Die bevestiging van hierdie kerkraadslede geskied sonder afkondiging van hul name deur die konsulent

of op sy versoek deur n ander bedienaar van die Woord binne die kerkverband. Indien daar teen n

persoon wat verkies is, beswaar ingebring word, word sy/haar bevestiging uitgestel totdat die saak deur die

kerkraad ondersoek is.

1.1.9 Die kerkraad benoem een van sy lede as die bewaarder van die boeke en dokumente van die

gemeente totdat n skriba en/of kassier benoem is. n Inventaris van die boeke en dokumente moet

opgestel word en n duplikaat aan die konsulent oorhandig word.

1.1.10 Indien die kerkraad op versoek van sy lidmate weier om voorbereidende stappe te doen of te laat

doen met die oog op die stigting van n nuwe gemeente, het sodanige lidmate die reg om hulle na die ring

met hul versoek te wend. n Afskrif van die versoekskrif met volle besonderhede moet minstens drie (3)

weke voor die vergadering van die ring by die betrokke kerkraad vir kennisname ingedien word.

ÈÈ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!