07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

4. NUWE TESTAMENTIESE INSIGTE OOR DIE KERK

Die Kerk van Christus word meermale beskryf as die volk van God (Sien onder andere 1 Pet 2:9,10).

Hierdie volk deurbreek grense, lewe met `n nuwe identeit en word gesien as `n wesenlike instrument in die

vestiging van Gods koninkryk op aarde.

Die hartklop van die kerk word aangrypend saamgevat in Petrus se belydenis in Matteus 16:16 dat Jesus

die Christus is, die Seun van die lewende God. Jesus reageer hierop deur te sê dat Hy sy ekklesia, sy kerk,

op hierdie rotsbelydenis bou (Matt 16:17-18). Kortom, die wesensaard van die kerk is geleë in n geloofs-

en lewensverbintenis aan Jesus. Hy is die oorsprong, gestaltegewer, lewensinhoud en instandhouer van

almal wat Petrus se belydenis agterna sê en van harte uitleef.

Die kerk is Christologies begrond. Anders gestel, die kerk anker altyd in Christus se Persoon en Werk.

Paulus is dit eens hiermee as hy in Kol 1:15-20 Christus jubelend besing as die Hoof of Kop van sy aardse

liggaam, te wete, die kerk. Uit Jesus spruit die kerk volgens die apostel volledig voort. Sonder sy reddende

optrede, en besonderlik sy sterwe en opstanding, kan daar geen sprake van n kerk wees nie.

Die kerk bestaan altyd en op alle plekke uit mense wat geloofsgemeenskap of koinonia met mekaar beleef.

So min as twee of drie wat in die Naam van Jesus vergader, reflekteer alreeds die wesensaard, die DNS,

van kerkwees. In die woorde van Matteus 18:20 is Jesus telkens reddend in hulle midde aanwesig.

Kerkwees is deurentyd in nuwe verhoudings met mekaar in die teenwoordigheid van die opgestane

Christus. Hierdie verhoudings word gekenmerk deur agape, oftewel, onvoorwaardelike lojaliteit aan mekaar

as lede van die aardse familie van Christus (1 Kor 13). Op praktiese vlak word hierdie liefde sigbaar in

konkrete aktiwiteite van omgee, gasvryheid, materiële hulp, gebed, vergifnis en die wedersydse versorging

van mekaar en ander.

Die wese van die nuwe geloofsgemeenskap wat tussen volgelinge van Jesus bestaan, word binne die

Nuwe Testament veral aan die hand van oorkoepelende familiebeelde verstaan en verwoord. Families was

die primêre instelling binne die wêreld van die eerste eeu. Nogtans is bestaande familieverhoudings nie

slaafs binne die vroegste kerk gedupliseer nie. Inteendeel, die kerk is n splinternuwe familie met God as

Vader. Hy is die Een wat lewe gee aan almal wat deur geloof in Christus aan Hom verbonde is. God

verander alle gelowiges se status vanaf sondaars na kinders (1 Johannes 3:1). Sodoende is elke gelowige

n deelgenoot van die volle heilswerk van Christus. In die taal van Romeine 5-8 sluit dit in die aanwesigheid

van God se vrede, asook Christus se voortdurende voorbidding en die teenwoordigheid van die Heilige

Gees. Die Gees is op sy beurt aan die kerk van Christus gegee as eerste offer van die feesvreugde wat op

gelowiges wag in die banketsaal van ons Hemelse Vader.

Dit is veral die werk van die Heilige Gees om die opgestane Christus teenwoordig te stel deur die kerk

gedurig gelowig te herinner aan sy leringe en om hulle in die volle waarheid te lei. Hiervoor gebruik Hy

mense in die kerk aan wie Hy uiteenlopende gawes of charismata gee (Rom 12; 1 Kor 12-14; Ef 4; 1 Pet 4).

Hierdie gawes word gegee sodat die kerk opgebou kan word in hul geloof en sodat God verheerlik word.

Die verskeidenheid van gawes, wat deur een Gees aan alle gelowiges individueel uitgedeel word soos en

wanneer Hy wil, stel hulle in staat om mekaar te dien, te versterk en geestelik te laat groei. In die besonder

is dit die roeping van geestelike leiers (Rom 12:6-8) om die liggaam van Christus toe te rus met die regte

kennis vanuit die Skrif sodat hulle hul plek as dissipels van Christus in die wêreld kan volstaan.

Alle gelowiges, as volwaardige lede van die nuwe huishouding van God, geniet gelyke status met mekaar

in die teenwoordigheid van God. Daar bestaan geen hiërargiese skeiding tussen sogenaamde gewone

lidmate en die ampte nie, soos wat Jesus in Matt 23 duidelik maak. Alle gelowiges vind voortdurend hul

outentieke identiteit in n leefwyse van nederigheid en selfverloëning voor hul Heer. Hulle verkies derhalwe

om in die Heer se teenwoordigheid kinders te wees eerder as grootmense, en om slawe en knegte te wees

eerder as base en heersers (Mrk 9:34-37; 10:42-45).

Jesus se roeping tot navolging van Hom (Matt 16:24-26) veronderstel dat alle gelowiges voltydse dissipels

is. In die praktyk vra dit gehoorsaamheid aan al sy beginsels en reëls. Navolgers van Christus word

gekenmerk deur hul lojaliteit aan Christus en sy plan om die koninkryk van God wêreldwyd te laat seëvier.

Alle gelowiges is sodoende sendelinge. Missie is nie die roeping van n uitgesoekte groepie gelowiges wat

iewers in die wêreld die evangelie voltyds uitdra nie. Alle gelowiges is sendelinge op alle plekke in die

samelewing waar hulle hulself telkens bevind.

Aangesien die hartklop van die Nuwe Testamentiese kerk sentreer rondom die belydenis van Christus as

Heer, en ook gedra word deur onderlinge koinonia, mag die kerk nooit verstaan word vanuit haar formele

strukture, ampte, geboue, ordes of amptelike aktiwiteite nie. Die kerk is na haar wese n beweging, nie n

instelling nie. Die kerk is n familie van nuutgemaakte mense voor Christus, nie n geykte institusie nie.

ÏÍ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!