07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

waaragter ons nie terug kan gaan nie. Die kerk kan nie vandag meer van die staat verwag om op 'n direkte

manier "die ryk van die Antichris te vernietig en die koninkryk van Jesus Christus te bevorder nie".

Desnieteenstaande kan die kerk steeds, op grond van die Skrif, van die owerheid verwag om die

publiekregtelike ruimte te skep vir die kerk, ten einde die kerk in staat te stel om die eer van God ook op

staatkundige terrein te soek. Die saak waarom dit in Artikel 36 gaan, geld in elk geval vandag nog net soos

destyds, naamlik dat alle owerhede onder die oppergesag van God staan.

7.4.2.3 Hieruit is dit dus duidelik dat ons nie kan verwag dat die formulerings van die belydenisskrifte

anders kan as om met die kennis van hulle tyd en konteks oor hierdie saak te praat nie. Dieselfde

argumente hierbo aangedui, oor hoekom ons vandag anders behoort te dink oor die geestelike stryd in

die kerk as in die Bybelse tyd, geld ook nou hier ten opsigte van die konteks van die belydenisskrifte.

7.4.2.4 Dit is belangrik om dit duidelik te stel dat die Bybel en die belydenisskrifte daarom nie verkeerd of

foutief is nie. So (byvoorbeeld) behoort die gegewens in die belydenisskrifte wat histories bepaal is (net

soos met die Bybel) nie reggemaak te word wanneer dit in ons dag oorvertaal word in meer bevatlike

Afrikaans nie. Dan word die teks nie eerbiedig nie. As art 4 van die NGB dit stel dat Hebreërs deur Paulus

geskryf is en die Pentateug deur Moses, behoort daar nie met n vertaling gepoog te word om hierdie

gegewens reg te stel in terme van ons latere kennis hieroor nie. Dit sou die teks van die dokumente

geweld aandoen. Die konteks van hierdie geskrifte, as dokumente wat ontstaan het in n voorwetenskaplike

tyd moet egter net in die hermeneutiese proses eerbiedig en verantwoordelik verreken word.

Daarom is dit nog steeds betroubare geskrifte, aangesien dit die skopus van die evangelie betroubaar

verwoord en aan ons in ons tyd oordra. Dit stel die blywende, fundamentele belydenisse van die

Christelike geloof bo enige twyfel, terwyl die historiese verpakking waarin ons dit ontvang het,

verantwoordelik gehanteer behoort te word.

Wat dus wel belangrik is, is dat ons ten opsigte van hierdie geskrifte verantwoordelike

hermeneutiek sal toepas, terwyl die teologiese betekenis daarvan bo twyfel gestel word.

8. BOOSHEID HIERDEUR NIE ONTKEN OF GERINGGESKAT NIE

8.1 Dikwels word hierdie kritiek gesien as n poging om die verskynsel van boosheid as sodanig te wil

ontken. Dit is egter nie die geval nie. Inteendeel. Wie kennis neem van die destruktiewe uitwerking van die

boosheid in mense wat tot uiting kom in jaloesie, hebsug, magsug, psigopatie, woede en haat, wat weer op

groter skaal kan lei tot geweld en anargie, tot allerhande bose egosentriese vergrype soos diefstal -

korrupsie en die uitbuiting van mense, die aantasting van hulle menswaardigheid kan vir geen oomblik

die realiteit van die bose ontken nie. Dit is deel van die realiteit van menswees. Dit is die gevolge van n

baie komplekse (en ook dikwels gekondisioneerde) netwerk van fisiese, psigiese, kulturele en religieuse

faktore.

8.2 Dít is ook hier waar oorloë vandaan kom. Dít is waar geweld vandaan kom. Die gevolge van hebsug en

magsug (en onderliggende vrese as gevolg daarvan) oor eeue heen, maar juis vandag in ons Suid-

Afrikaanse gemeenskap, skep n destruktiewe konteks. Dit kweek individue en groepe gefokus op

eiebelang. Dit het die komplekse gevolge van n samelewing wat n korporatiewe bose netwerk vorm waarin

daar duisende slagoffers is. Die feit dat daar so n erge armoede in ons land is, te midde van soveel rykdom

en voorspoed, het n negatiewe uitwerking op die selfbeeld van miljoene. Ook hierdie sosiale konteks skep

die potensiaal tot geweld en misdaad. Dit is natuurlik nie net van armoede kulture waar nie, maar ook van

alle gemeenskappe. Gedragsafwykings kom voor (veral onder tieners en jongmense) as gevolg van n

kompleks van maatskaplike en sosiale misstande soos kinderverwaarlosing, gebrekkige kinderopvoeding,

egskeidings, gesinsgeweld en molesterings. Dit is mensgemaakte dinge. Satanisme, as verskynsel, is as

simptoom hiervan deel van die afwykende gedrag van individue en groepe, wat lei tot opstand teen gesag,

tot kultiese rituele van dekadente en gewelddadige aard.

8.3 Dit is juis hiervan wat die evangelie van Jesus Christus ons (ook in ons dag, alhoewel dan miskien

anders) wil bevry. Juis binne die Gereformeerde leer wil ons bely dat God se heerskappy oor alle fasette

van die samelewing geproklameer behoort te word.

8.4 Daarom moet ons juis in ons dag die bevrydende woord (belofte) van die evangelie ernstig

opneem. Die kerk moet versigtig wees vir die gee van dubbele boodskappe (met gepaardgaande

verwarring) vir vandag se mense, juis omdat ons nie konsekwent en deurlopend die beginsels van

die hermeneutiese proses toepas soos in die verslag oor Skrifgesag aan die 2002-sinode

uiteengesit is en weer by die sinode van 2004 duidelik uitgespel is nie. Met dubbele boodskappe

word hier bedoel dat ons, terwyl ons volhou dat die duiwel en sy magte (die Bose) in Christus

oorwin is, ons tog nog in baie gevalle steeds mense (Christene) waarsku teen die volgehoue

aanvalle van die duiwel wat op n mens n greep kan kry. Somtyds word die suggestie gelaat dat

sondes wat nog nie bely is nie n opening kan laat vir die duiwel om n houvas (of binding) op n

mens te kry.

ÓÍ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!