07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

5.2.2 Die Dagbestuur is verantwoordelik vir:

5.2.2.1 die voorlegging van die jaarverslag oor die werksaamhede van GDN vir goedkeuring aan die

Beheerkomitee en die Koördineringsliggaam van die Algemene Sinode;

5.2.2.2 die oorweging van Reglementswysigings vir goedkeuring deur die Beheerkomitee van GDN en die

Koördineringsliggaam van die Algemene Sinode;

5.2.2.3 aanpassings van die begroting deur die loop van die boekjaar met verslag aan die Beheerkomitee.

6. FINANSIES

6.1 GDN se skriba behartig die administrasie van GDN se fondse in oorleg met die dagbestuur van GDN.

6.2 GDN genereer inkomste deur navorsingsdienste, forumdienste, inligtingsdienste, en die lewering van

ander netwerkdienste teen vergoeding, deur skenkings, borgskappe, publikasies, Internetdienste, DVD en

CD verkope, boekverkope en alle wettige fondsinsamelingsmetodes.

6.3 Die Algemene Sinode van die NG Kerk en Bybel-Media mag GDN finansieel ondersteun ten einde te

verseker dat die primêre navorsing van GDN en diens aan mindergegoede instansies deurlopend

voortgesit kan word.

6.4 GDN se finansiële jaar stem ooreen met dié van gemeente/instansie in wie se diens die skriba is.

7. NAVORSING EN PUBLIKASIES

7.1 GDN behou die reg op mede-outeurskap van enige publikasie waarvan die navorsing met die steun van

GDN onderneem is.

7.2 GDN behou die reg op outeurskap van enige publikasie wat self geïnisieer is.

8. REGSBEVOEGDHEID

8.1 Die gemeente/instansie in wie se diens die skriba is, tree as regspersoon namens GDN op.

8.2 Aanspreeklikheidseise word hanteer in terme van die toepaslike aanspreeklikheidspolis van die

gemeente/instansie in wie se diens die skriba is.

ÏÎÏ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!