07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Gedrag is een van die mees komplekse eienskappe omdat dit in die funksionering van die totale organisme

reflekteer word en ook omdat gedrag nie staties is nie en voortdurend in reaksie op die omgewing kan

verander.

8.4.1.4. Die noodsaaklikheid van onbevooroordeelde monsterdata en die akkurate meting van

eienskappe by die vastelling van genetiese parameters.

Wanneer die genetiese faktore betrokke by komplekse eienskappe gemeet en gekwantifiseer moet word is

twee faktore van kritiese belang. Eerstens moet die data wat verkry word n ewekansige monster uit die

teiken populasie wat bestudeer word verteenwoordig. Tweedens moet die metingsmaatstaf die

onderliggende genetiese faktore akkuraat weerspieël. By gebrek aan die eerste sal n skeefgetrekte of

bevooroordeelde resultaat volg. By gebrek aan die tweede sal iets anders as die bedoelde eienskap, en

selfs n non-entiteit, gemeet word.

Om die omvang van die genetiese bydrae tot n eienskap te bepaal moet die genetiese- en

omgewingsbydrae tot die eienskap van mekaar geskei word. Verskillende biometriese metodes en tegnieke

kan gebruik word om dit te doen, enkeles waarvan die belangrikstes is: Stamboom analises, Tweelingstudies

en Genetiese merkers. Die doel van eersgenoemde twee is om enersyds die genetiese faktore konstant te

hou en die omgewingsinvloede te laat wissel en andersysds om die genetiese invloede te laat wissel en die

omgewingsfaktore konstant te hou. Die doel van laasgenoemde is om spesifieke gene te indentifiseer wat vir

n sekere eienskap verantwoordelik is. Dit is egter soms steeds baie moeilik om die genetiese en

omgewingskomponent akkurraat te skei omdat baie belangrike omgewingsfaktore dikwels ook neig om

eenvormig binne n familieopset (wat n eenvormige genetiese opset is) te wees dink byvoorbeeld aan

faktore soos die teenwoordigheid of afwesigheid van n vaderfiguur, n aangename of ongebalanseerde

familieomgewing, die voorkoms of afwesigheid van agressie/mishandeling binne dieselfde familie. In sulke

gevalle onstaan n verstrengeling van die genetiese en omgewingsinvloede wat slegs deur die statistiese

berekeninge gemeet kan word deur sekere modelle te gebruik wat weer op sekere teoretiese aannames

berus. Indien hierdie aannames op ongeldige hipotesis berus, kom die betroubaarheid van die

gevolgtrekkings natuurlik ook onder verdenking. Hoe groter die steekproef monster is hoe akkurater sal die

skatting van die genetiese parameters wees en daarom is dit essensieël dat van groot monsters gebruik

gemaak moet word, wat in die geval van tweelingstudies nie altyd moontlik is nie.

Om die meting van die onderliggende eienskappe akkurraat te doen is ook van groot belang. In die geval

van seksuele oriëntasie word daar meestal van die sogenaamde Kinseyskaal gebruik gemaak om hierdie

eienskap te meet. Op die Kinseyskaal sal n meting van 0 dui op n volkome heteroseksuele oriëntasie, 6 op

n volkome homoseksuele oriëntasie en 3 (die middelpunt) op n biseksuele oriëntasie. Meer onlangse

navorsing spreek kritiek uit op die akkuraatheid van die Kinseyskaal as n maatstaf van seksuele oriëntasie

(Ellis 1987: 523-529). Dit bring natuurlik mee dat die gevolgtrekkings van enige navorsing waar daar van die

Kinseyskaal gebruik gemaak word op n baie omsigtige wyse beoordeel moet word.

Uit bogemelde is dit duidelik dat enige navorsing na die geneties-omgewingsinvloede op seksuele oriëntasie

baie meer ingewikkeld is as wat op die oog af mag voorkom. Ongelukkig verdiskonteer die populëre media

hierdie feit nie altyd nie. Dit is egter onverskoonbaar dat wetenskaplike navorsers hulle hieraan skuldig

maak, soos wat ongelukkig te dikwels in die laaste twee dekades die geval was. Hier word verwys na

navorsers wat in hulle navorsing bogemelde kriteria nie na wense nagekom het nie en na kritiek op hulle

werk (Whitehead NE & Whitehead BK 1999) en uit eie erkenning selfs van hulle navorsing herhaal het om

aan gemelde kriteria te voldoen (Bailey, Dunne & Martin 2000: 524-536).

8.4.1.5. n Verkorte ondersoekende evaluasie van die navorsing ten gunste van n geneties/biologiese

verklaring vir Homoseksuele gedrag.

Homoseksuele frekwensie

Hoewel verskeie bronne syfers van so hoog as 10% noem blyk dit uit betroubare opnames dat die voorkoms

van persone met n homoseksuele oriëntasie inderwaarheid veel laer is (Kendler 2000: 1843-1846; Smith

1991: 104; Stuart and Ronald 1994: 334).

Manlik : 1% tot 3,1%

Vroulik : 1% tot 2,5%

Breinnavorsing

In n publikasie deur Le Vay in die gesaghebbende tydskrif Science, bevind hy dat die INHAH-3 area van die

agterste (anterior) deel van die hipotalamis van die brein twee maal groter was in hetroseksuele mans as in

homoseksuele mans. Hierdie area van die brein is betrokke by die beheer van manliketipe seksuele gedrag.

LeVay kom tot die gevolgtrekking dat INAH-3 dimorfies is met seksuele gedrag in mans en daarom daarop

ÓÔÍ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!