07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Alreeds deel van die heil wat God deur Christus bewerk is, tog steeds worstelend met die kern van

menslike gebrokenheid: Omdat ons voortdurend gekonfronteer word deur ons gebrokenheid terwyl ons

ons verheug in die genadige God se toetrede tot ons lewens, weet ons dat alle gelowiges tot aan die einde

van ons lewe nie alleen in die oorwinning van Christus en vernuwing van ons lewe verheug is nie, maar treur

ons almal tot aan die einde van ons lewens oor ons onvolkomenheid en hardnekkige sondigheid. Daarom

aanvaar ons dat dit die taak van die kerk is om alle mense te maan teen tevredenheid met die stand van

hulle lewe en hulle aan te spoor om telkens weer hulle lewens opnuut in te rig volgens die ewige Woord van

God. Tot hierdie lewenslange stryd teen die sonde en voortdurende aangryping van die heil moet gelowiges

mekaar aanspoor.

1.6 DIE NA-BYBELSE GETUIENIS (KERKVADERS)

Die kerkvaders kontinueer die Bybelse standpunt wat ons so pas voorgehou het as die standpunt van die

Bybel rakende homoseksuele gedrag. Homoseksuele gedrag word deurgaans afgewys. Om n paar

voorbeelde te noem: Vir Klemens van Alexandrië geld heteroseksuele verhoudings en word dit ook met

voortplanting verbind. Vir Polikarpus en die Pastor van Hermas is seksualiteit en huwelike duidelik

heteroseksueel. Hierdie standpunt word gehandhaaf vanaf Polikarpus, biskop van Smirna (sterf waarskynlik

in 155 nC) tot by Augustinus van Hippo wie se verwysing na homoseksuele praktyke ook afwysend is (400

nC).

1.7 WAT SÊ DIE WETENSKAP?

1.7.1 Voorkoms

Daar word beweer dat 7-10% mense homoseksueel is. Die korrektheid hiervan word egter in hierdie

aanbieding bevraagteken. Die bron wat dikwels aangehaal word, is dié 1940-verslag van Alfred Kinsey.

Aanvanklik is dit as gesaghebbend beskou, maar latere navorsing het hierdie resultate gediskrediteer, o.a.

omdat hy van n skeefgetrekte steekproef gebruik gemaak het. Sy oorwegend geskatte syfer vir mans wat

oorwegend lewenslank homoseksuele verhoudings gehandhaaf het, was slegs 4%.

n Resente studie rakende die persentasie persone wat n sogenaamde homoseksuele oriëntasie het, is deur

Edward Laumann by wyse van n steekproef van 5 000 persone in die Verenigde State van Amerika

gedoen. Volgens hierdie studie is bevind dat slegs 2% mans en 0,9% vroue hulself as homoseksueel

beskryf, terwyl n addisionele 0,8% mans en 0,5% dames hulself as biseksueel beskryf. Die homoseksuele

sosioloog, Joseph Harry, se navorsing lewer dieselfde resultate. Volgens sy navorsing het 2,4% mans n

homoseksuele oriëntasie.

1.7.2 Die moontlikheid van verandering of n skuif in oriëntasie

Hierdie verslag gaan op grond van gepubliseerde navorsing daarvan uit dat dit vir sommige mense moontlik

sou wees om n skuif weg van n selfde geslag aangetrokkenheid te maak.

1.7.3 Die genetika en homoseksualiteit

Ondanks n stroom berigte tot die teendeel in die populêre media oor die afgelope dekade of drie, is daar

geen betroubare wetenskaplike bewyse dat homoseksualiteit n genetiese oorsaak het nie. Inteendeel, die

laaste 15 jaar se navorsing het daartoe gelei dat die meeste gedragswetenskaplikes wat eers van mening

was dat die teendeel waar is, tot die gevolgtrekking gekom het dat omgewingsinvloede n oorheersende rol

speel in die ontstaan van homoseksuele oriëntasie en dat die antwoord vir die oorsake daarvan waarskynlik

eerder op die gebied van die psigologie as op die gebied van die genetika gevind sal word. Bepaalde

genetiese en pre-natale faktore kan hoogstens bydra tot bepaalde faktore wat n persoon meer vatbaar vir

homoseksuele gedrag kan maak.

Ons gaan ook van die standpunt uit, dat selfs al sou die wetenskap onteenseglik kon bewys dat iemand

homoseksueel gebore word, n wetenskaplike gegewe nie n teologiese begrip (soos sonde) kan veto nie.

1.8 HOE HELP DIT ONS? PASTORALE MERKERS

Meer volledige riglyne vir die pastoraat word hieronder in die uitgebreide motivering gegee. Die teologiese

begronding van die pastoraat is die oortuiging dat die Bybelse getuienis duidelik is oor die monogame en

heteroseksuele aard van die huwelik as slegs n verbintenis tussen n man en n vrou. Erkenning word gegee

dat almal in die werklikheid van die sondige gebrokenheid leef. Christene word opgeroep tot selfbeheersing

ook wat ons seksuele drange en behoeftes betref. Die oortuiging, vanuit die waarheid van die evangelie,

dat die verlossingswerk van die Here Jesus Christus ons van die heerskappy van die sonde vrymaak,

behoort n sentrale tema tydens die pastoraat te wees. Dit word ook gedra deur die wete dat beide die

waardes van vryheid en grense deel van ons Christelike getuienis is, en die erkenning dat die Christen se

getuienis soms in die gemeenskap aanstoot sal gee. Wanneer daar met die homoseksuele persoon op weg

gegaan word, behoort van n omvattende benadering gebruik gemaak te word, waarin die Skrif, wat die

bepalende rol speel, die individu en die Christelike gemeenskap ter sprake kom.

Die keuse vir hierdie riglyne het nie die uitsluiting van die gay persoon uit die geloofsgemeenskap in die oog

nie, en is gebaseer op die vertrekpunt dat die pastoraat aan die gay persoon vanuit n grondhouding van

ÔÍÁ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!