07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

GEMEENTE-ONTWIKKELING BYLAAG 1

`N AFGEBAKENDE EN PRAKTIESE GEMEENTELIKE EKKLESIOLOGIE

1. AGTERGROND EN OPDRAG

Tydens die 2004 AS is die volgende opdrag aan ADGB (nou ADGO) gegee: AS 2004 p370: Die AS gee n

verdere opdrag aan die ADGB om aan die hand van die studiestuk (AS 2002, p 115-120) te werk aan die

formulering van n meer afgebakende en praktiese gemeentelike ekklesiologie. Hierdie nuwe studiestuk sou

kon dien as die basis vir n moontlike hersiening van hoe daar in ons huidige kerkorde oor gemeentes en

bedieningsverwante sake gepraat behoort te word.

2. WERKSWYSE

Die volgende werkswyse is gevolg:

2.1 Die bestaande studiestuk soos opgestel deur Prof. Malan Nel en Dr Coenie Burger is bestudeer en

geëvalueer. Dit is belangrik om te verstaan dat die bestaande studiestuk steeds as vertrekpunt geneem

word. Die wiel behoort nie nuut ontwerp te word nie. Beide ons tradisie, asook werk wat die afgelope jare

reeds gedoen is, skep n stewige basis wat nou na gelang van die eise van die dag verder gekonkretiseer

kan word.

2.2 Gesprekke is met ATLAS gevoer om die opdrag wat aan hulle gegee is n studiestuk rakende

gereformeerde identiteit te probeer belyn met bostaande opdrag.

2.3 In diepte gesprekke is binne ADGO gevoer om die wesenlike uitdagings en tendense binne die kerk te

probeer vasstel.

2.4 Gesprekke is met n kerngroep van verteenwoordigers van verskeie diensgroepe binne die NG Kerk

gehou ten einde so n holisties raamwerk daar te stel. Die groep het uit die volgende persone bestaan:

Braam Hanekom (ADGO - sameroeper), Piet Meiring (ADD), Nelus Niemandt (ATR), Nelis van Rensburg

(ATLAS), Coenie Burger (Moderamen), Malan Nel (VTO), Frederick Marais ( GDN), Anriëtte de Ridder,

Natie Stander (28 November 2006).

2.5 Kennis is ook geneem van werk wat in dié verband in die Oos-Kaap onder leiding van Chris van Wyk

gedoen is.

2.6 Met dit as agtergrond het die dagbestuur van ADGO verantwoordelikheid geneem vir die finale

samevoeging en redigering van insette.

3. WAT IS AAN DIE GEBEUR IN DIE KERK?

n Gesonde ekklesiologie wil met realisme en nugterheid die werklikhede van die konteks doodernstig

neem en terselfdertyd op kritiese wyse die rykdom van die dogmatiese en kerklike tradisie herwin. Presies

dit wil hierdie gespreksdokument doen. Eerstens word die volgende moontlikhede genoem as

rigtingwysers, ten einde die huidige konteks (2007) van die NG Kerk te probeer definieer:

3.1 Al meer en meer stemme gaan op wat die mening uitspreek dat die kerk inderdaad op die vooraand

van n nuwe reformasie staan. In hierdie reformasie gaan dit egter oor veel meer as dit waarvoor die sg

Nuwe Reformasie staan. Inderdaad gaan dit oor die herontdekking van ou waardes en insigte en die

aanbied daarvan op toepaslike wyse binne n nuwe konteks. Sommige druk dit selfs sterker uit en praat van

`n stil revolusie wat aan die gang is (Sien Barna, G, Revolution, CUM, Vereeniging, 2006.) Die kerk sal

sekerlik op verantwoordelike wyse hiervan moet kennis neem.

3.2 Dit blyk dat die kerk met n nuwe geslag gekonfronteer word wat anders dink oor konsepte soos

belydenis en waarheid . Dit is n generasie wat nie in die eerste plek omgee oor belydenis in n suiwer

dogmatiese sin van die woord nie, maar veel eerder reg wil doen as wat hulle reg wil glo . Hierdie nuwe

generasie voel min vir baie dinge waaroor n ouer geslag ernstig voel. Van die kritiek wat byvoorbeeld op

die belydenisskrifte uitgespreek word, is dat mense baie styf daaraan vashou, maar eintlik nie meer weet

wat daarin staan nie, en dat dit dus eintlik glad nie meer funksioneer nie.

3.3 In samehang hiermee, vind ons dat daar n besliste dekonstruksie van die sisteem en strukture aan die

gang is. Ons lewe in `n anti-institusionele tyd. Para-kerklike sisteme is meer en meer aan die ontwikkel en

so ook assosiasies en nuwe kerklike verbande. Dit hou ingrypende gevolge in vir die kerkverband soos ons

dit leer ken het.

3.4 Die kerk bevind haarself 13 jaar na 1994! Die eiesoortige problematiek van n jong demokrasie

impakteer noodwendig op die sosiaal-maatskaplike konteks waarbinne die kerk funksioneer en ook die

gepaardgaande emosionele uitwerking wat dit op lidmate het. Verhoogde rassisme, bitterheid en rou is nie

ongewoon nie. Terselfdertyd word die versoeking aan ontvlugting in die materiële al groter.

3.5 Die voortgaande dinamika en ewige verandering in die profiel van verskillende generasies is duidelik

sigbaar. Die nuwe geslag millenials openbaar definitief n terugkeer na ou waardes en onverskrokke

verbintenis aan die Evangelie. Terselfdertyd word die kloof tussen nie-kerklikes en buite-kerklikes

(gelowiges-ongelowiges) by die dag groter. Die Boomers samel steeds geld in, terwyl die Busters op

ÏÏ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!