07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

3.1.7 n Afskrif van die ooreenkoms tussen die gemeentes word aan die Saakgelastigde van die Sinode op

papier soos deur die argief voorgeskryf en in tweevoud gestuur.

3.1.8 Die kerkraad van die gemeente wat ontbind gee aan die Registrateur van Aktes kennis van die

ontbinding en van die oordrag van sy eiendomme.

3.1.9 Die dienende kerkraadslede van die gemeente wat ontbind, dien ook, indien dit so ooreengekom

word, in die inlywende gemeente.

3.1.10 Die onroerende eiendomme van die ontbonde gemeente word, tensy anders ooreengekom, op die

naam van die inlywende gemeente geregistreer en alle roerende goed van die ontbonde gemeente, met die

regte en verpligtinge daaraan verbonde, gaan op die inlywende gemeente oor.

3.1.11 Die eenwording van gemeentes kan alleen plaasvind wanneer die gemeente wat ontbind, vakant is

of indien nie, as daar vir die bedienaar van die Woord, na die oordeel van die ring, billike voorsiening

gemaak is.

3.1.12 Indien dit by die eenwording van gemeentes sou blyk dat verteenwoordigers nie aangewys is vir die

ondertekening van dokumente en stukke namens n gemeente wat ontbind het vir doeleindes van

uitvoering van ooreenkomste nie, moet sulke dokumente of stukke geteken word deur die voorsitter en

skriba van die ringskommissie van die ring in wie se gebied die ontbinde gemeente geleë was.

4. SAMESMELTING VAN GEMEENTES

Samesmelting beteken dat twee of meer gemeentes, wat nie langer selfstandig wil of kan voortbestaan nie,

afsonderlik ontbind om saam een totaal nuwe gemeente te stig binne dieselfde geografiese gebied as

waarbinne die onderskeie samestellende gemeentes aanvanklik voor ontbinding bestaan het.

4.1 PROSEDURE

4.1.1 Die kerkrade van die onderskeie samesmeltende gemeentes neem afsonderlik n besluit tot

samesmelting.

4.1.2 Aan alle ongesensureerde belydende lidmate van die onderskeie samesmeltende gemeentes word

aan die hand van n vraelys-stembrief geleentheid gebied om skriftelik aan te dui of hulle ten gunste van die

samesmelting is al dan nie.

4.1.2.1 Die genoemde vraelys-stembrief word persoonlik en sonder enige stemwerwing deur die

onderskeie kerkrade van die samesmeltende gemeentes aan elke ongesensureerde belydende lidmaat

binne die bepaalde gemeente beskikbaar gestel.

4.1.2.2 Dit is elke lidmaat se eie verantwoordelikheid om toe te sien dat sy/haar voltooide vraelys-stembrief

die kerkkantoor van sy/haar gemeente bereik voor/op die sperdatum wat deur die kerkraad bepaal is.

4.1.2.3 Goedkeuring moet van n meerderheid van die lidmate wat vraelys-stembriewe ingehandig het,

verkry word alvorens met die proses van samesmelting voortgegaan kan word.

4.1.3 Nadat die goedkeuring van die lidmate volgens prosedure 4.1.2. hierbo verkry is, kom die kerkrade

afsonderlik én gesamentlik ooreen tot n Samesmeltingsakte bevattende onder andere n duidelike

grensbeskrywing van die nuwe gemeente, die posisie van die leraar/s en kerkraadslede in die nuwe

saamgestelde gemeente en reëlings in verband met die hantering van die onderskeie gemeentes se bates

(roerend en onroerend), en elke kerkraad benoem 2 (twee) persone om namens hom alle nodige

dokumentasie te onderteken.

4.1.4 Die ooreenkoms (Samesmeltingsakte) word vir approbasie op 2 (twee) agtereenvolgende Sondae by

al die openbare eredienste van die betrokke gemeentes bekend gemaak, met vermelding dat besware

daarteen binne sewe dae na die laaste bekendmaking skriftelik by die skriba ingedien moet word.

4.1.4.1 Lidmate wat wil beswaar maak, moet dit skriftelik met gemotiveerde opgaaf van redes doen voor

verstryking van die week eindigend na die tweede afkondiging.

4.1.4.2 Besware word aan die Ringskommissie voorgelê vir oorweging van die geldigheid daarvan.

4.1.5 Nadat approbasie verkry is, word die ooreenkoms aan die Ring voorgelê vir goedkeuring.

4.1.5.1 Die Ringskriba gee kennis aan die Skriba en Saakgelastigde van die betrokke Sinode.

4.1.5.2 Die Kerkraad van die nuwe gemeente gee kennis aan die Registrateur van Aktes van die oordrag

van eiendomme.

5. KOMBINASIE VAN WERKSAAMHEDE VAN GEMEENTES, RINGE EN SINODES/ KOMMISSIES

VAN SINODES UIT VERSKILLENDE KERKVERBANDE

Kombinasie beteken hier dat twee of meer kerkvergaderinge van verskillende kerkverbande, of kommissies

van kerkvergaderinge, as deel van die soeke na kerklike eenheid in die NG Kerkfamilie, ten bate van die

koninkryk van God en as gelyke deelgenote van mekaar, kontraktuele ooreenkomste aangaan vir die

uitvoering van sekere gemeenskaplike werksaamhede.

5.1 PRAKTIESE EN KERKREGTELIKE RIGLYNE

5.1.1 Die aspekte of saak ten opsigte waarvan die partye n kombinasie beoog, moet duidelik omskryf

word.

Ë

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!