07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

4.2 Met die oog op die uitvoering van die opdrag het die Moderamen n Algemene Predikantebyeenkoms

gereël vir 20-22 Junie 2005 op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat. n Taakspan olv dr Kobus

Gerber (Algemene Sekretaris), verskeie werkspanne olv die Taakspan (spiritualiteit, logistiek, prosesse,

steunspan), n span van drywers/ jockeys van alle sinodale gebiede asook die skribas/ saakgelastigdes

van die verskillende sinodes kon met die hulp en die seën van die Here n geleentheid laat plaasvind wat

nuwe roeping, visie, moed, energie en n belewenis van n korporatiewe gees vir ons dominees gee. Die

tema van die geleentheid was Ons vier ons roeping in verwondering voor die God wat ons roep.

4.3 Die Moderamen het die doel van die Algemene Predikantebyeenkoms soos volg formuleer: By die

Algemene Predikantebyeenkoms sal predikante die geleentheid kry om:-

hulle roeping te vier

hulle te verwonder oor God

stil te word

te luister en hulle voor die Here te verootmoedig

te groei in die geestelike dissiplines

God se plan vir die totale kerk met bekwame geroepenes raak te sien

opnuut die NG Kerk se identiteit en roeping in Suidelike Afrika te ontdek.

4.4 Hiermee is beoog: geestelike groei, herontdekking van kernwaardes en versterking van die

geloofsverhouding met God, om daagliks vanuit die Coram Deo (voor die aangesig van die Here) te gaan

leef, om deur middel van identiteitsbelewenis gemotiveer te word tov die groot taak van die NG Kerk, die

versterking van die verstaan van ons teologiese identiteit en kerkverband, om die hele NG Kerk - nie net

predikante nie op hierdie nuwe pad saam te neem. In die kommunikasie met die dominees is dit soos

volg verwoord:

n Geleentheid om jóú roeping te vier! In

verwondering voor God

n Geleentheid vir Bedieningsverwondering

om in verwondering voor die God wat my geroep het te verskyn

n Geleentheid vir Bedieningsvreugde

om by die herontdekking van my kernwaardes met vreugde in die Koninkryk te arbei

n Geleentheid vir Bedieningsprioritisering

om deur die groei in geestelike dissipline dinge wat eerste kom, eerste te plaas

n Geleentheid vir Bedieningskreatiwiteit

om in my medegeroepenes se bedieningsverhale nuwe kreatiewe paaie te ontdek

n Geleentheid vir Bedieningsvennootskappe

om my spesiale roeping in ons kerkverband op unieke wyse te herontdek

n Geleentheid vir Bedieningsdrome

om deur ons unieke identiteitsbelewenis in Bloemfontein opnuut die groot roeping van die NG Kerk aan te

pak.

n Geleentheid vir Bedieningsvrede

om Coram Deo, in die vrede van God, my roeping te volvoer!

4.5 Die Algemene Predikantebyeenkoms was ook op lidmate en gemeentes gerig aangesien een van die

uitgangspunte van die byeenkoms was dat hierdie byeenkoms n belegging van die gemeente in een van

haar grootste bates is en die gemeente die dividende daarvan sou pluk.

4.6 Die opkoms na die geleentheid was baie goed. Dominees wat nie kon kom nie het baie goeie redes

gehad - dit was n baie klein minderheid wat uit negatiewe oorwegings nie wou kom nie. Die tabel hieronder

gee die opkoms weer:

SINODE LERAARS IN

SIONDALE

GEBIEDE

LERAARS

TEENWOORDIG

Í

PERSENTASIE

WES-SUID-KAAP 380 307 81%

OOS-KAAP 135 89 66%

NOORD-KAAP 98 80 82%

NATAL 84 68 81%

OVS 219 173 79%

WES-TVL 204 173 85%

SUID-TVL 164 150 91%

NOORD-TVL 200 169 85%

OOS-TVL 183 122 67%

NAMIBIË 57 49 86%

TOTAAL 1724 1380 80%

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!