07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die teenoorgestelde is dan ook waar: Indien daar oor sekere morele voorskrifte nie n tendens van

opheffing is nie, maar n tendens van bevestiging , handhaaf ons daardie morele voorskrif. Dit is wat ons

dan met n kanoniese hermeneutiek of n van bevestiging bedoel (Potgieter 2005:559; Potgieter 2007:49, 70)

Skematies kan dit as volg uitgebeeld word:

Ou Testamentiese voorskrif Jesus handhaaf, Paulus handhaaf verbod

bevestig, of hef

voorskrif nie op

nie

Hy kyk terug en vorentoe

Die voorskrif geld vandag steeds

Die Ou-Testamentiese perspektief op die huwelik en homoseksualiteit word deur Jesus en deur die geskrifte

van die Nuwe Testament gehandhaaf. Daarom glo ons dat die kerk vandag ook die Skriftuurlike perspektief

op die huwelik en homoseksualiteit behoort te handhaaf.

In die gereformeerde tradisie is daar veral drie teologiese grondbeginsels wat van groot hulp is by die

kanoniek uitleg van die Skrif: 1) Sentrum en periferie van die Skrif; 2) Christus as die sleutel van die Skrif en

3) Die heilshistoriese voortgang van die God se openbaring. Na ons mening is dit juis dié drie

grondbeginsels wat in hierdie debat verkeerd gebruik word en derhalwe tot verkeerde uitkoms lei.

a) Sentrum/ periferie van Skrif

In die Protestantse uitlegkunde is dit n erkende beginsel dat n mens onderskeid sal tref tussen dit wat in die

sentrum van die Skrif is en dit wat op die periferie (dit wil sê: op die rand) lê. Alreeds Calvyn het onderskei

tussen leerstellige en middelmatige kwessies. Homoseksualiteit is so n middelmatige saak, argumenteer

sommige. Daarom is dit onvanpas om oor dié saak duidelike riglyne uit Skrif te kry. Dit is n saak wat eerder

aan die gewete van elke Christen oorgelaat kan word.

Seksualiteit is nie n randsaak nie: Dié argument oortuig egter nie. Seksualiteit word dikwels in die

kontemporêre Christelike lewe na die rand geskuif, maar in die Bybel is dit n belangrike saak in die lewe van

gelowiges. Daarom oortuig die bogenoemde argument nie. Van die begin van die Bybel word seksualiteit as

n seën vir mense geteken, maar dan moet dit binne God se riglyne gekanaliseer word. Van die begin af sien

ons hoe opstand teen God saamgaan met n verwronge seksualiteit (Kaïn se poligamie in Gen 4, Abraham

wat Sara as seksobjek uithuur in Gen 12 en 20, Lot se redding uit Sodom en Lot se bloedskande in Gen.

19). In die lewe van Israel is die versoeking om

afgode te aanbid dikwels vervleg met die

versoeking tot onvanpaste seks. Die profete

beskryf dikwels Israel se dwaling weg van God

Seksualiteit - en dus ook homoseksualiteit -

is nié n randverskynsel in die Skrif nie.

in die metafore van seksuele losbandigheid (grafies voorgestel deur die profeet Hosea se hoer-vrou Gomer).

Van die sterkste versoekings kom in seksuele gewaad; dink aan Simson en Dawid. Die lyn loop deur tot die

Nuwe Testament, waar Jesus demonstreer dat sy genadige bediening selfs ook die prostitute en sondaars

insluit. Die twee word amper as sinonieme beskou. Jesus vergewe die vrou betrap in owerspel. In die

vroegste gemeentes roep Paulus gelowiges op tot seksuele getrouheid (bv 1 Kor 6 en ander plekke). In Ef 5

word die huwelik tussen een man en een vrou vergelyk met die eenheid tussen Christus en sy kerk. Dit is die

enigste menslike instansie wat geskik geag word om die verhouding tussen Christus en sy kerk te

verteenwoordig. In die Pastorale Briewe word van getroude gemeenteleiers verwag om n monogame,

heteroseksuele huwelik te respekteer. Uiteindelik in Openbaring 17 is die sedelose vrou op die helderrooi

dier die simbool van opstand teen God. In die hele Bybel word seksualiteit nie as n randverskynsel behandel

nie, maar as n wesenlike deel van die gelowige se lewe beskou. Daarom is, in die Bybelse visie, die regte

seksuele gedrag van die hoogste belang.

Homoseksualiteit is dus vir die Bybel n belangrike saak. Die argument dat daar net enkele tekste is wat

homoseksuele gedrag afwys, en dat homoseksualiteit daarom n saak is wat op die perferie van die Skrif lê,

geld dus nie. Hierdie tekste verskyn binne n tradisie waarin seksualiteit belangrik is, en waarin dit

Ó Î

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!