07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

A.2.2 VERSLAG VAN DIE ALGEMENE DIENSGROEP DIENS EN

GETUIENIS: OPENBARE GETUIENIS

1. OPENBARE GETUIENIS AS DEEL VAN DIENS EN GETUIENIS

In die uitvoering van die opdragte van die vorige sinode het die Diensgroep onder die indruk gekom dat

talle opdragte ook n openbare getuienis-kant het. In die besinning oor die opdragte het dit verder duidelik

geword dat die openbare getuienisplig van die kerk op drie vlakke moet geskied naamlik die plaaslike

gemeenskap, die streek of provinsiale vlak en nasionaal. Dit is ook duidelik dat hierdie funksie veel eerder

in die ekumeniese verband uitgevoer moet word. Die Verenigde Diensgroep Diens en Getuienis het begin

met n studie oor openbare getuienis as deel van Diens en Getuienis. Die doel van die studie is om

praktiese riglyne te ontwikkel vir gebruik deur gemeentes.

2. KERK-STAAT VERHOUDING

2.1 Die kerklike maatskaplikediensteprogramme van die sinodes het sedert die totstandkoming van n

afsonderlike staatsdepartement vir Maatskaplike Welsyn in 1937 noue bande met die staat ontwikkel.

Aangesien die programme gemeenskapsbedieninge is, word dit in die gemeenskap gesien as deel van die

maatskaplike welsyns- en ontwikkelingsektor. Net soos ander welsynsorganisasies funksioneer die

kerklike maatskaplikediensteprogramme ook binne die staat se statutêre en beleidsraamwerke en om

effektiewe dienste te kan lewer is n funksionele verhouding met die staat en positiewe, instaatstellende

wetgewing en beleid nodig.

2.2 Daar is egter groot kommer oor die wyse waarop die ontwikkeling van die nasionale beleidsraamwerk

vir maatskaplike welsyn en -ontwikkeling vorder. Behalwe dat die vordering op die gebied traag is, is die ad

hoc manier waarop dit gebeur ontstellend. Dit veroorsaak dat verskillende beleide nie by mekaar aansluit

nie en soms teenstrydig is. Die Diensgroep is daarvan oortuig dat hier n geleentheid is waar die kerk nie

net haar openbare getuienisfunksie moet vervul nie, maar aktief kan saamwerk om oplossings te help vind

vir die samelewingsprobleme, n aangeleentheid waartoe die kerk haar in die Verklaring (2002) verbind

het. Alhoewel die ADD via die Kerklike Maatskaplike Dienste Raad betrokke is by die gesprek oor

maatskaplike welsyn en ontwikkeling, behoort dit nie losstaande te wees van die breë gesprek tussen die

Kerk en die Staat wat op die terrein van die Moderamen en die parlementêre lessenaar lê nie. Die ADD is

van mening dat dit ook n saak is wat deur die verenigde NG Kerkfamilie hanteer moet word.

3. KAPELAANSDIENSTE

(Handelinge 2004:366 pt.8.10.2)

Die Algemene Sinode dra ook die NG Kerk se verantwoordelikheid vir skakeling en samewerking met die

kapelaansdienste oor aan die Algemene Diensgroep Diensgetuienis en die AKGA.

3.1 Die Diensgroep kon nog nie vorder met die opdrag nie. Tot dusver het die Moderamen die skakeling

met die Kapelaansdienste hanteer. Gesprekke oor hoe om die opdrag die beste te hanteer, is tans tussen

die Diensgroep en die Moderamen aan die gang. Die behoefte aan beter skakeling is ook in die Verenigde

Diensgroep Diens en Getuienis deur van die ander kerke in die NG Kerkfamilie geopper en die ADD

oordeel dat n forum, waarin verteenwoordigers van al vier kerke in die NG Kerkfamilie dien, die beste

instrument sal wees om die opdrag uit te voer.

3.2 AANBEVELING: KAPELAANSDIENSTE

Die ADD ondersteun die aanbeveling van die Moderamen rakende die samestelling van die

Subkommissie vir Kapelaansdienste (vgl A.2.1 pt 4.4.4)

ÔÔÎ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!