07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hierdie gemeenskappe was histories die dampkring en ruimte waarbinne geloofsoordrag plaasgevind het.

Die vraag is waar dit nou gaan geskied? Ander dimensies van die werklikheid wat op tradisionele

bedieningspatrone impakteer, is die volgende:

Diskonneksie en fragmentering

Rassisme

Verlies aan identiteit en die soeke na identiteit

Die ontstaan van kosmopolitaanse gemeenskappe

3.3 SEKULARISASIE

Eenvoudig kan ons dit definieer as n tydsgees wat gedra word deur die idealistiese geloof dat ons met

ekonomie, die regte politieke bestel of ideologie en tegniek n utopie sal vestig wat vryheid, herstel en

heling en lewenskwaliteit vir alle mense sal bring. Die hartseer werklikheid is dat dit groter vervreemding

van onsself, ons medemens en God in die hand gewerk het. Ander dimensies van hierdie werklikheid is :

Individualisasie

Massafikasie

Verhoogde mobiliteit

Ook dit impakteer dramaties op tradisionele bedieningspatrone

3.4 GLOBALISASIE EN EKONOMIESE INVLOEDE

Materialisme en ekonomiese strukture wat mense gevange neem, dreig om geloof, hoop en liefde soos

ons dit binne die Christelike tradisie leer ken het, te versmoor.

Ekonomiese welvaart het enersyds n gemaksug onder lidmate geskep, wat dit al moeiliker en meer

ondenkbaar vir lidmate maak, om uit die gemaksone te ontsnap. Hierdie is waarskynlik een van die heel

belangrikste redes waarom die evangeliese ywer van n vroeë kerk doodgeloop het. Daarmee saam

impakteer dit dramaties op die indiwiduele geloofslewe van lidmate. Laat ons nooit vergeet dat Christus dit

baie duidelik en onomwonde gestel het, dat ons nie God en Mammon gelyktydig KAN dien nie. (Matt 6:24)

3.5 KOLLEKTIEWE PSIGE

Êrens lang die pad het al die mense van ons land diep seergekry, wat n kollektiewe psige geskep het wat

ernstig geknou is. Verkragting en geweldsmoorde op bejaardes is maar enkele voorbeelde hiervan. Die

kerk funksioneer en werk binne n veel broser milieu as wat ons waarskynlik besef en sal wil erken. Daar

sal goeie navorsing gedoen moet word oor wat die mense se seer is en HOE die kerk hierdie mense op

relevante manier kan bedien. Hierdie kan `n baie belangrike invalshoek vir evangelisasie word, maar

terselfdertyd ook `n remmende faktor as daar nie genoegsaam mee rekening gehou word nie.

3.6 DIE WERKLIKHEID VAN SISTEEMDENKE (ARMOUR & BROWNING)

Die Goeie Nuus van Jesus en sy koninkryk op aarde moet aan mense gekommunikeer word daar waar

hulle is. Hierdie mense is almal egter deel van verskillende kontekste en denksisteme. `n Groter

sensitiwiteit vir hierdie sisteme is noodwendig nodig vir effektiewe evangelisasie.

Vir Sisteem Een (S1) mense sal dit gaan oor oorlewing en hoe om net van uur tot uur kop bo water te hou

en fisies te kan asem haal en te eet.

Vir S2 mense sal dit gaan oor samesyn met ander wat soos hulle is, en waar bekende stories en rituele

almal aan mekaar bind.

Vir S3 mense moet die evangelie mag gee oor die bose en ander bedreiginge, asook hulle help met die

identiteitvorming. Wie is ek in Christus? Wat is my posisie in Christus?

Vir S4 mense moet die evangelie verlos van sonde en skuld wat ten diepste ongehoorsaamheid aan God

se wet is. Daar moet orde en vrede in die kerk en die samelewing wees.

Vir S5 mense gaan dit oor die bereiking van my volle potensiaal as mens en voortuitgang in die lewe... n

suksesvolle lewe.

Vir S6 gaan dit oor assosiëring met die onderdruktes en mense in nood, en die evangelie is om hulp te

verleen saam met ander.

Vir S7 gaan die evangelie oor die vorming van netwerke met soveel moontlik kerke en ander instansies,

sodat sinergisme kan plaasvind en daar eenheid in diversiteit kan wees.

Vir S8 gaan dit oor die verlossing van die aarde as geheel en oor die kerk se betrokkenheid by

ekologiese kwessies.

Die kerk moet multi-sistemies dink in haar aanpak van eredienste en uitreike na die wêreld.

3.7 KERK BINNE DIE KONTEKS VAN AFRIKA

Die werklikheid is dat die NGK soos talle ander hoofstroomkerke in die land, eintlik in wese n setlaarskerk

was, en is, wat kultureel baie sterk uit Wes-Europa beïnvloed is. Anders as die meeste ander

hoofstroomkerke in die land, het die NGK om n verskeidenheid van redes veel stadiger met hierdie

werklikheid gehandel. Dit is waarskynlik ook realisties om te sê dat hierdie 350 jaar tradisie en werklikheid

nie oornag sal verander nie.

Terselfdertyd kan dit nooit ontken word dat die kerk midde in Afrika funksioneer nie. Sedert 1994 het

Afrika ook veel nader aan ons gekom, die gevolg dat talle gemeentes gesluit het, omdat die oorgang na

multi- en interkulturele bedieninge nie gemaak kon word nie.

Evangelisasie is per definisie onmoontlik waar die kerk steeds besig is om in die woorde van Alan Klaas

onsigbare mure op te rig, wat die kerk in dele van die buitewêreld afsny.

ÈÔ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!