07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

een van hart, siel, liggaam en gees. Hulle funksioneer met ander woorde as gelykes wat hul status voor

God en mekaar betref, soos wat Genesis 2 veronderstel het. Nou is die vrou weer n egte helper vir die

man, wat veronderstel dat die man nie sy roeping ten volle kan vervul sonder haar bystand nie.

Efesiërs 5

Paulus deel ook die uitgangspunt van Jesus rakende die herstelde rolle van man en vrou as hy op n

programmatiese wyse in Galasiërs 3:28 skryf dat daar in Christus nie meer Jode of Grieke, slawe of

vrymanne, mans of vroue is nie. Alle mensgemaakte grense word nou in Christus gerelativeer. Vanuit

hierdie oorkoepelende verstaansraamwerk moet alle Pauliniese uitsprake oor man en vrou, en met name

die onderdanigheidsuitsprake in Efesiërs 5, verstaan word.

Efesiërs 5:21 maak melding van wedersydse onderdanigheid van gelowiges aan mekaar, terwyl vers 22

slegs vroue oproep tot onderdanigheid aan hul mans. In die Ou Afrikaanse Bybelvertaling vorm Efesiërs

5:21 egter deel van n vorige perikoop, terwyl dit in die Nuwe Afrikaanse Vertaling deel vorm van die

perikoop wat handel oor die rol van man en vrou binne die huwelik. Watter vertaling is reg? Die Griekse

werkwoord wat in Afrikaans vertaal word met onderdanigheid (hupotassein), oftewel, volledige

diensbaarheid aan ander, word slegs in Efesiërs 5: 21 vermeld, nie in vers 22 nie. In die mees betroubare

Griekse manuskripte van die Nuwe Testament wat ons vandag tot ons beskikking het, ontbreek die

werkwoord vir onderdanigheid in vers 22. Hieruit blyk dit dat vers 21 binne die Griekse sinsverband vooruit

verwys na die huweliksverhouding tussen man en vrou. In gewone taal gesê, Paulus begin reeds in vers 21

oor die huwelik praat, soos wat die NAV tereg veronderstel. Helaas het die OAV ons hier op n verkeerde

pad geplaas deur n foutiewe interpretasie van die Griekse teksstruktuur, wat plek-plek tot groot skade in

die kerk rakende die rol van man en vrou aanleiding gegee het. Indien die teks reg geïnterpreteer word,

soos verwoord in die NAV, dan sê Paulus op n verrassende manier in sy openingswoorde in vers 21 dat

sowel mans as vroue aan mekaar diensbaar en ondergeskik is n punt wat dikwels geïgnoreer word in die

gesprek rondom die rol van man en vrou!

Paulus verstaan die huwelik, en met name die rol van man en vrou in Efesiërs 5, ook binne die raamwerk

van God se oorspronklike skeppingsdoel in Genesis 2. Hy verwys in hierdie verband voorts na vroulike

diensbaarheid (na aanleiding van die kerk se diens aan die Here) en manlike liefde (soos die Here teenoor

sy kerk en n man teenoor sy eie liggaam). Binne die huwelik offer beide man en vrou vrywillig hul regte

op vir die lewenslange voorreg om mekaar in die teenwoordigheid van die Here te dien en lief te hê. In

hierdie verband funksioneer die kerk as rolmodel vir die vrou se liefdesdiens teenoor haar man, terwyl die

Here se opofferende liefde vir sy kerk as rolmodel vir die man dien rakende sy gedrag jeens sy vrou. Nooit

staan dienslewering aan die kant van een huweliksmaat los van die wederkerige liefdesdiens van die kant

van die ander nie. Immers, volgens die Nuwe Testament sluit liefde altyd en oral dienslewering in (vgl 1

Korintiërs 13).

Wat dan van die man as hoof?

Die Griekse term vir hoof , met verwysing na die man se rol binne die huwelik, kom in 1 Korintiërs 11 voor.

In teenstelling met diepgewortelde opvattings, word dit egter nie in n hiërargiese betekenis deur Paulus

gebruik nie. Die Griekse term kefale wat naamlik hier met hoof vertaal word (en wat steeds gebuk gaan

onder die verkeerde Afrikaanse konnotasie van baasskap!), kom tussen die 8ste eeu voor Christus en die

4de eeu na Christus 2336 keer voor in Griekse tekste tot ons beskikking. n Volle 2000 keer verwys dit bloot

net die fisiese kop van n liggaam. In die ander gevalle word dit metafories gebruik as die oorsprong, of as

die pre-eminente deel van die liggaam wat die duidelikste sigbaar is en wat sodoende as

verteenwoordiger van die liggaam dien. In die Nuwe Testament word laasgenoemde twee betekenisse

merendeels gebruik. Paulus benadruk sodoende die man se funksie sedert die skepping as die sigbare

verteenwoordiger en funksionele leier van die familie.

Indien die Griekse term kefale in 1 Korintiërs 11 hiërargies gebruik sou word, in die sin van baasskap of

oorheersing van een geslag oor die ander, dan sou die verhouding tussen Christus en God ook in die

gedrang kom. Immers, terwyl Paulus meld dat n man die kefale is van die vrou, noem hy in dieselfde

asem dat God ook die kefale is van Christus. In laasgenoemde geval dui dit nie op n ontologiese

rangorde nie (anders sou ons ook nie die Triniteitsleer in huidige vorm in die lig van 1 Korintiërs 11 kon

handhaaf nie), maar eerder op funksionaliteit. Anders gestel, Paulus bedoel hier dat Christus vrywilliglik

gekies het om n bepaalde funksie van dienslewering teenoor God in te neem, en nie dat Hy na sy wese

ondergeskik is aan die Vader nie. Op soortgelyke wyse neem die man binne die huwelik die funksionele

posisie van kop-wees in. Dit verhef hom nie op n hiërargiese wyse tot baas bo die vrou nie, maar dui sy

funksie binne die huwelik aan.

Oorwegings vanuit die huidige praktyk

Dit maak sin om ook kortliks te kyk na die verskillende teologiese posisionerings wat tans in kerklike

praktyk gevind word. Ten opsigte hiervan kan waarskynlik drie groot strominge aangedui word wat tans

dominant is:

ÔÌÈ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!