07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

gemeente (Chicago, VSA) juis agv bg uitdaging besig is om groot klem te laat val op die ontwikkeling van

sg buurtgroepe , wat die basis vir die herstel van gemeenskap en uitreik na ander is. Tweedens, help dit

ons met werklike betrokkenheid ( engagement ) by mense deur die vestiging van langtermyn verhoudings

daar waar mense woon. Evangelisasie-veldtogte en uitreike het sy waarde, maar ons soek sekerlik ook

na n benadering wat ons samelewing op blywende manier kan transformeer. Derdens, kan hierdie

benadering ons help in ons soeke na vennote. Ed Silvoso se internasionale organisasie, Harvest

Evangelism, is deur hulle plaaslike kantoor in die RSA betrokke by SACLA, die Transformations -

beweging, die organisering van die jaarlikse Global day of Prayer en by talle NG Kerk-gemeentes en ook

gemeentes van ander denominasies. Die netwerk wat deur hierdie organisasie gevestig is, kan van groot

hulp wees, byvoorbeeld met die reëling van n omvattende Seisoen van Evangelisasie , aangesien dit

onder die naam van L-10-T ( Luke 10 Transformation ) deel vorm van die wyd aanvaarde nasionale

gebedstrategie van Transformasie Afrika en Jerigo Mure. Vierdens is hierdie strategie eenvoudig en kan

dit met minimum toerusting selfs vir jong kinders aangeleer word, sodat gesinne saam deel kan wees van

so n strategie. Vyfdens, kan hierdie strategie ons help om in n geografiese area (ons wyke?),

medegelowiges uit te nooi om hande te vat om saam in daardie geografiese area n verskil vir die

Koninkryk te maak.

5.5 ANDER MODELLE WAT MOONTLIK AANDAG VERDIEN:

Getroue getuies

EE III

Just walk across the room Bill Hybels & Ashley Wiersma, Zondervan, 2006

Becoming a contagious christian Mark Mittelberg, Lee Stroebel, Bill Hybels, WCA resources/

Zondervan, 1995.

Verbondsevangelisasie maar ook en veral die benutting van die uitgebreide gesin.

Friendship Evangelism (vergelyk ook Joseph C. Aldrich, Life-Style Evangelism, Multnomah Press, 1981)

Service Evangelism

6. BEMAGTIGING EN ENERGERING VAN LIDMATE

Die bestuurskundige Peter Drucker het by geleentheid opgemerk dat enige organisasie wat afstand doen

van sy kernmissie, spoedig in die moeilikheid beland. Hy meen dat dit presies die geval met die kerk is. Die

vraag bly dus: Wat sal maak dat n gewone lidmaat na sy of haar buurman/vrou gaan, werklik betrokke

raak en op n geloofsreis met hom of haar gaan? Die vraag bly hoe steek ons die vuur weer in gemeentes

en lidmate aan? In kort vra dit dat lidmate bemagtig sal moet word met `n duidelike evangeliese visie en

konkrete toerusting. Dit sluit die ontdekking van gawes in om hulle te help verstaan oor waar hulle binne `n

gemeentelike strategie vir evangelisasie kan inpas. `n Verskeidenheid van toerustingsprogramme bestaan.

Gemeentes sal in die toekoms hieroor geadviseer behoort te word.

ÈÏ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!