07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

uitreike gaan. Wat al duideliker word, is dat verskillende generasies in feite al moeiliker met mekaar

kommunikeer, omdat hulle al meer en meer met verskillende begrippe en begripsinhoude werk.

3.6 Daar is tans n ongestruktureerde gesprek oor ekklesiologie aan die gang. Daar is n dinamiese

ontwikkeling in denke oor ekklesiologie aan die gang. Gesprekke rondom die Emerging Church en

missionêre gemeente-wees is maar enkele voorbeelde hiervan.

3.7 Die NGK is in gesprek met die res van NGK-familie oor onder andere kerkeenheid. Dit is duidelik dat

die verskillende kerke tans binne verskillende kerklike paradigmas funksioneer. Die gesprek en moontlike

eenheid sal noodwendige gevolge op almal betrokke hê.

3.8 Die NGK het vir baie jare weens apartheid hoofsaaklik binne n wit konteks funksioneer. Dit het egter

dramaties verander. Die kerk is nou deel van n derde-wêreld konteks en moet in die besonder haarself

herposisioneer om binne derde-wêreld stede te opereer.

3.9 Vir meer en meer mense geld die slagspreuk: The church is dead... Christianity not!

3.10 Meer mense begin die kerk sien as n beweging van dissipels. Vir hulle maak n rigiede, ordelike

struktuur/instituut nie meer sin nie en behoort dit gedekonstrueer te word. In lyn met vroeëre gereformeerde

sieninge is n minimalistiese kerkbegrip aan die ontwikkel, wat die kerk as n ondergeskikte onderdeel van

God se Koninkryk gesien word. Daar bestaan n behoefte aan n kerk wat my voorberei vir die kerk van die

lewe...

3.11 Die samelewing het n paradoksale mengsel van pre-moderne, moderne en post-moderne denke en

sienswyses geword. Ons vind dit ook in die kerk. Diversiteit het die norm geword. Homogeniteit word op

min plekke gevind. Ook nie meer in gemeentes nie.

3.12 Mag het nog altyd n rol in die kerk gespeel. Die gestaltes wat dit aangeneem het, het deur die eeue

van gedaante verander. So byvoorbeeld was daar institusionele mag en intellektuele mag wat n rol

gespeel het. Soms was dit mag wat in samehang met politieke mag gefunksioneer het. Die vraag sou wees

in welke opsig die ekklesiologiese posisies wat ingeneem word, hierdie werklikhede op subtiele en

intuïtiewe wyse verstaan, kondoneer of teenstaan.

3.13 Die moderne geskiedenis sou moontlik onder andere in drie tydvakke opgedeel kon word, te wete, die

tyd van die kerk, die tyd van die staat/politiek en die tyd van die ekonomie /mark. Laasgenoemde is tans

met ons met werklikhede soos materialisme en verbruikersmentaliteit, wat hoogty vier. In Suid-Afrika vind

ons dat die staat en die mark tans ongemaklik vermeng word. Dit lewer n eiesoortige problematiek en uitdagings.

3.14 Wanneer ons spesifiek na die kerklike demografie kyk, tree die volgende prentjie na vore:

3.14.1 Die NG Kerk is tans midde in een van die heel grootste demografiese veranderings in haar

geskiedenis. Dit raak veral 2 aspekte: Eerstens, die dramatiese swaai na multikulturele omgewings waarin

sommige gemeentes hulself bevind ná die opheffing van die groepsgebiede wette. Tweedens, die

verskynsel dat soos wat ons dit in die land in die breë aantref, daar nou ook ryk en arm gemeentes

binne in die NG Kerk is. Ten spyte van die veranderinge wat in die land plaasgevind het, moet kennis

geneem word van die groot verskil tussen die huishoudelike inkomste van VGK-lidmate en NGK-lidmate

wat steeds bestaan. Gemiddeld is die huishoudelike inkomste van NG huishoudings, tien keer meer as dié

van die VGK.

3.14.2 Verstedeliking, met al die implikasies vir kerkwees en gemeentelike modelle, neem steeds toe. Dit

word weer bevestig dat voortgaande besinning oor effektiewe kerkwees in die stad een van die sinode se

grootste prioriteite behoort te wees.

3.14.3 Die kwynende kapasiteit in leierskap (veral in die predikantekorps), word n al groter probleem.

3.14.4 Daar bestaan steeds uitbreidingsmoontlikhede vir die NGK in enkele stadsgebiede en groter plattelandse

sentra. Die groot vraag is wie hiervoor verantwoordelikheid neem.

3.14.5 Die vraag moet gevra word of historiese gemeentegrense nog binne n hedendaagse konteks

werkbaar is? Al meer en meer lidmate beskou gemeentegrense as irrelevant.

3.14.6 Daar bestaan nog groter uitdagings in sg swart en bruin gebiede en die vraag is of die ander

lidkerke van die NGK-familie oor genoegsame kapasiteit beskik om hieraan aandag te gee?

3.14.7 Daar bestaan reuse missionêre uitdagings vir NG Gemeentes. Dit geld vir die stad (veral middestadsgemeentes)

en plattelandse gemeentes. Daar bestaan egter n vraag of die gemeentes midde in die

uitdaging oor genoeg kapasiteit (holisties gesien) beskik om effektief daaraan aandag te gee. n Groot

verantwoordelikheid rus dus op dié verband om vennootskappe te help oprig, wat dit wel moontlik sal

maak.

3.14.8 Kommerwekkend is die feit dat daar meer en meer ringe is wat as ring onder geweldige druk is,

omdat feitlik al die gemeentes in die ring onder finansiële druk verkeer. Hier is dus nie net n strategiese

herbeplanning van enkele individuele gemeentes op die tafel nie, maar eintlik die hele ring. Drie kategorieë

bestaan: i) Ringe waar feitlik al die gemeentes in n bestaanskrisis verkeer. ii) Ringe waar onsekerheid

bestaan oor of die meerderheid van gemeentes nog selfstandig en kragtig funksioneer. iii) Ringe waar die

minderheid gemeentes sukkel en daar genoegsame kapasiteit binne die ring bestaan om die probleme aan

te spreek.

ÏÎ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!