07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Bybel bly egter altyd vir die kerk die hoogste bron van waarheid wanneer dit gaan oor ons nadenke oor

die mens se verhouding tot God en sy medemens (NGB art 7) ook wanneer dit gaan oor sy seksuele

verhoudings.

1.2.1 Gesag van die Skrif

Hierdie motivering is van mening dat die verskillende konklusies waartoe daar rakende homoseksualiteit

gekom word, nie bloot n verskillende lees van die Bybel verteenwoordig nie, maar dat dit ten diepste oor die

gesag van die Skrif gaan. Ons is van mening dat daar drie maniere is waarop die gesag van die Skrif nie

gehonoreer word nie:

Eerstens word die gesag van die Skrif verminder deur te beweer dat dit in die Skrif net oor sekere perverse

gedrag gaan soos pedofilie of heteroseksueles wat teen hulle natuur optree, of dat dit oor tempelprostitusie

handel en daarom niks sê oor permanente homoseksuele verhoudings nie. Ons is van mening dat so n

hantering van die Skrif inleeskunde is. Hierdie inleeskunde word gepleeg om n bepaalde standpunt te

verantwoord.

Tweedens word beweer dat die Bybel in n gans ander tyd geskryf as dit waarin ons vandag lewe en dat die

mense dus nie oor die kennis beskik het wat ons vandag het nie. Daarom is dit wat die Bybel oor

homoseksuele gedrag sê, nie meer vandag van toepassing nie.

n Ander manier waarop die gesag van die Skrif ondermyn word, is om te sê dat die Bybel inderdaad

negatief oor homoseksuele gedrag oordeel, maar dat die Bybel ons nie meer vandag met etiese gedrag kan

help nie. Al wat ons kan doen, is om beginsels soos liefde en geregtigheid en inklusiwiteit op vandag se

mense toe te pas. Hiermee moet ons self die verantwoordelikheid neem om vandag etiese besluite te neem.

Bogenoemde verteenwoordig nie maar net verskillende maniere van Bybeluitleg nie. Dit gaan daaroor of die

Bybel se gesag ook oor etiese kwessies aanvaar behoort te word of nie. Hierdie verslag handhaaf die gesag

van die Skrif en daarom het dit vir ons die laaste sê oor seksuele gedrag.

1.2.2 Respek vir die Bybel

Wanneer ons die gesag van die Skrif aanvaar, moet ons vir die Skrif self respek hê, in die sin dat die Skrif

soos dit na ons kom, gerespekteer word. Die historiese omstandighede, die literatuursoort, die sosiale en

ekonomiese omstandighede en die taal en kultuur van die mense van wie ons lees, moet in berekening

gebring word wanneer na die boodskap daarvan gevra word. Wanneer die gesag van die Skrif aanvaar

word, aanvaar ons nie dat dit fundamentalisme in die klassieke sin van die woord is nie. Dit wys die verslag

self af, maar dat die Skrif fundamenteel is vir die verstaan van die geloof, die kerk en die morele lewe van

gelowiges, daarvoor deins dié motivering nie terug nie.

1.2.3 Nie enkele tekste nie, maar die hele Bybel

In die motivering vir die aanbevelings word daar nie slegs ingegaan op die enkele tekste in die Bybel wat na

homoseksualiteit verwys nie, maar word na die getuienis van die hele Bybel rakende seksualiteit gekyk. Die

konsekwente getuienis in die Skrif dat seksualiteit slegs binne die verbintenis van een man en een vrou,

binne die huwelik uitgeleef kan word, is vir hierdie verslag bepalend.

1.3 WAT SÊ DIE SKRIF?

1.3.1 Die Ou Testament

Gen 1-3 speel n bepalende rol in die verstaan van die huwelik in die Ou Testament. Dat menswees uit

manwees en vrouwees bestaan en dat die huwelik n blywende verbintenis tussen n man en vrou is, blyk

duidelik by die lees hiervan. Daar is ook geen onduidelikheid dat daar n aantrekkingskrag tussen man en

vrou is dus n seksuele verhouding. Hierdie verhouding wat in Gen 1-3 beskryf word, word deur die Bybel

as die oorspronklike voorbeeld van die huwelik gesien. Ook Jesus verwys na die oorspronklike bedoeling

van God. Indien die Skrif die verstaan van die huwelik soos in Gen 1-3 handhaaf, is dit dus nie moontlik om

aan die huwelik as iets tussen mense van dieselfde geslag te dink nie.

Daar is vier tekste in die Ou Testament waar homoseksuele dade pertinent ter sprake kom: Gen 19:5, Rigt

19:22, Lev 18:22 en 20:13. Gen 19:5 en Rigt 19:22 is in die lig van die feit dat homoseksuele verkragting

daarin ter sprake is, nie relevant in die etiese beoordeling van n vrywillige seksuele verhouding van liefde en

trou tussen twee persone van dieselfde geslag nie. Lev 18:22 en 20:13 bevat uiters sterk uitsprake teen

homoseksuele verkeer tussen mans. In beide verse word sodanige optrede as n gruwel aangedui. Die feit

dat beide persone wat by die homoseksuele omgang betrokke is, in Lev 20:13 veroordeel word, toon dat

on¬gedwonge seksuele verkeer tussen twee mans daar ter sprake is.

Die rede vir die krasse oordeel oor ongedwonge seksuele verkeer tussen mans in Lev 18:22 en 20:13 word

nie verklaar uit n afkeur van sekere praktyke in die Kanaänitiese godsdiens nie. Niks in Lev 18:22 of 20:13

of die nabye konteks dui daarop dat die kultiese praktyke van die Kanaäniete in dié tekste ter sprake kom

nie. Die krasse oordeel oor ongedwonge seksuele verkeer tussen mans word ook nie verklaar as die

uitvloeisel van n spesifieke beskouing oor die manlike geslagsrol nie. Indien die handhawing van die

geslagsrolle die hoofmotief vir die prohibisies teen seksuele omgang tussen mans was, is dit vreemd dat die

ÔÍÎ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!